Hoe om aansoek te doen vir ’n slim ID-kaart: Hier is alles wat jy moet weet

01/02/2018
| Deur Sue-Ann de Wet
Wereldwyd-header2-2018-AFR

Wêreldwyd het onlangs berig dat die Departement van Binnelandse Sake geen onmiddellike planne het om die groen staafgekodeerde identiteitsboeke (ID-boeke) te staak nie.

Die Departement van Binnelandse Sake het in ’n verklaring duidelik gemaak dat die groen staafgekodeerde ID-boeke ’n wettige vorm van identifikasie bly, en sál bly tot so ’n tyd dat die Live Capture System by alle kantore van die departement uitgerol is om sodoende Suid-Afrikaners toe te laat om by hul naaste kantore vir slim ID-kaarte aansoek te doen.

Een van die groot redes waarom die departement die ID-stelsel na slim ID-kaarte omskakel, is om bedrog met ID-dokumente te voorkom. Jy kan nou aansoek doen vir jou nuwe slim ID-kaart, asook jou paspoort, by uitgesoekte kantore van die Departement van Binnelandse Sake of aanlyn via die departement se eHomeAffairs-portaal.

Permanente verblyfpermithouers (buitelandse burgers wat meer as 5 jaar op ’n tydelike permit in Suid-Afrika woon en nou permanente verblyf verkry het) kwalifiseer nie vir ’n nuwe slim ID-kaart nie. Daar sal wel in ’n latere stadium vir hulle geleentheid gee word om aansoek te doen. Dieselfde geld ook vir geneutraliseerde burgers (nie ’n burger by geboorte nie, maar het Suid-Afrikaanse burgerskap verkry).

WAT HET JY NODIG OM DIE SLIM ID-KAART TE KRY?

Tieners van 16 jaar en ouer wat vir die eerste keer om ’n identiteitsdokument aansoek doen:

  • Benodig geboortesertifikaat.
  • Benodig beide ouers se ID-dokumente.
  • Jou eerste identiteitskaart is gratis.

Pensioenarisse van 60 jaar en ouer:

  • Benodig groen staafgekodeerde ID-boek.
  • Benodig huweliksertifikaat of egskeidingsbevel.
  • Vir hierdie ouderdomsgroep sal die nuwe kaarte ook gratis wees.

Bogenoemde geld ook vir almal wat nie in een van dié twee groepe val nie, maar hulle sal R140 moet betaal. Tydens die aansoekproses kan jy gevra word vir ’n bewys van jou woonadres. Indien jy jou ID-dokument verloor het en nou aansoek doen om ’n slim ID-kaart, moet jy ’n polisieverklaring hê.

WAAR KAN JY AANSOEK DOEN OM ’N SLIM ID-KAART?

Jy kan aanlyn aansoek doen op die departement se eHomeAffairs-portaal waar dit moontlik sal wees om jou aansoekvorm aanlyn in te vul en die ondersteunende dokumente in te dien.

Om by ’n bank vir jou slim ID-kaart aansoek te doen, moet jy ’n kliënt wees by daardie betrokke bank.

Die volgende handelsbanke bied dié diens by uitgesoekte takke: ABSA, FNB, Nedbank en Standard Bank. Die Departement van Binnelandse Sake is tans in gesprekvoering met deelnemende banke om hul kapasiteit deur addisionele banktakke te verhoog.

HOE OM AANLYN AANSOEK TE DOEN:

REGISTRASIE – STAP 1: Skep ’n rekening.

REGISTRASIE – STAP 2: Skep ’n wagwoord en verskaf ’n antwoord op ’n sekuriteitsvraag vir indien jy jou wagwoord vergeet.

REGISTRASIE – STAP 3: Verifieer jou selfoonnommer en e-posadres.

AANSOEK – STAP 1: Teken in.

AANSOEK – STAP 2: Skep ’n nuwe aansoek.

AANSOEK – STAP 3: Samestelling van die aansoek.

Binnelandse Sake se aansoekvorm lyk en werk baie soos die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) se eFiling-vorm.

AANSOEK – STAP 4: Voltooi die aansoekvorm.

AANSOEK – STAP 5: Laai ondersteunende dokumente op soos aangedui.

AANSOEK – STAP 6: Maak die betaling.

AANSOEK – STAP 7: Maak ’n afspraak.

’n Afspraak is nie nodig indien jy ’n kantoor van die Departement van Binnelandse Sake gaan besoek nie. Jy moet hulle net binne 60 dae vanaf jou aanlynaansoekdatum gaan besoek. ’n Afspraak is wel nodig indien jy jou aansoek deur die bank doen.

AANSOEK – STAP 8: Kies die tak van die bank van jou keuse wat jy wil besoek.

AANSOEK – STAP 9: Kies ’n tydgleuf vir jou afspraak.

AANSOEK – STAP 10: Bevestig jou afspraak en druk die bevestiging.

Wat het jy nodig nadat jy ’n afspraak gemaak het?

  • ’n Afskrif van jou afspraakbevestiging.
  • Jou groen ID-boek.
  • Jou vingerafdrukke sal geneem word en in die biometriese stelsel gevoer word.
  • ’n Foto sal by die bank geneem word – dit is dus nie nodig om vooraf ID-foto’s te laat neem nie.

Mense wat probleme met die aanlynaansoekstelsel ondervind, word versoek om die departement se hulplyn by 0800 601 190 te skakel.

Deel op

Hoe lank woon jy al in die buiteland?
Naam en van
+27(Suid-Afrika)
+93 (Afghanistan)
+355 (Albanië)
+213 (Algerië)
+376 (Andorra)
+244 (Angola)
+-267 (Antigua en Barbuda)
+54 (Argentinië)
+374 (Armenië)
+61 (Australië)
+43 (Oostenryk)
+994 (Azerbeidjan)
+-241 (Bahama-eilande)
+973 (Bahrein)
+880 (Bangladesh)
+-245 (Barbados)
+375 (Wit-Rusland)
+32 (België)
+501 (Belize)
+229 (Benin)
+975 (Bhutan)
+591 (Bolivia)
+387 (Bosnië en Herzegovina)
+267 (Botswana)
+55 (Brasilië)
+673 (Brunei)
+359 (Bulgarye)
+226 (Burkina Faso)
+257 (Burundi)
+238 (Kaap Verde)
+855 (Kambodja)
+237 (Kameroen)
+1 (Kanada)
+236 (Sentraal-Afrikaanse Republiek)
+235 (Tsjad)
+56 (Chili)
+86 (China)
+57 (Colombia)
+269 (Komore)
+243 (Demokratiese Republiek Kongo)
+242 (Republiek Kongo)
+506 (Costa Rica)
+385 (Kroasië)
+53 (Kuba)
+357 (Ciprus)
+420 (Tsjeggië)
+45 (Denemarke)
+253 (Djiboeti)
+-766 (Dominica)
+-808 (Dominikaanse Republiek)
+593 (Ecuador)
+20 (Egipte)
+503 (El Salvador)
+240 (Äquatoriaal-Guinee)
+291 (Eritrea)
+372 (Estland)
+268 (Eswatini)
+251 (Ethiopië)
+679 (Fidzi)
+358 (Finland)
+33 (Frankryk)
+241 (Gabon)
+220 (Gambië)
+995 (Georgië)
+49 (Duitsland)
+233 (Ghana)
+30 (Griekeland)
+-472 (Grenada)
+502 (Guatemala)
+224 (Guinee)
+245 (Guinee-Bissau)
+592 (Guyana)
+509 (Haïti)
+504 (Honduras)
+36 (Hongarye)
+354 (Ysland)
+91 (Indië)
+62 (Indonesië)
+98 (Iran)
+964 (Irak)
+353 (Ierland)
+972 (Israel)
+39 (Italië)
+-875 (Jamaika)
+81 (Japan)
+962 (Jordanië)
+7 (Kasakstan)
+254 (Kenia)
+686 (Kiribati)
+850 (Noord-Korea)
+82 (Suid-Korea)
+383 (Kosovo)
+965 (Koeweit)
+996 (Kirgisië)
+856 (Laos)
+371 (Letland)
+961 (Libanon)
+266 (Lesotho)
+231 (Liberia)
+218 (Libië)
+423 (Liechtenstein)
+370 (Litauen)
+352 (Luxemburg)
+261 (Madagaskar)
+265 (Malawi)
+60 (Maleisië)
+960 (Maledive)
+223 (Mali)
+356 (Malta)
+692 (Marshall-eilande)
+222 (Mauritanië)
+230 (Mauritius)
+52 (Mexiko)
+691 (Mikronesië)
+373 (Moldowa)
+377 (Monaco)
+976 (Mongolië)
+382 (Montenegro)
+212 (Marokko)
+258 (Mosambiek)
+95 (Mianmar)
+264 (Namibië)
+674 (Nauru)
+977 (Nepal)
+31 (Nederland)
+64 (Nieu-Seeland)
+505 (Nicaragua)
+227 (Niger)
+234 (Nigerië)
+389 (Noord-Masedonië)
+47 (Noorweë)
+968 (Oman)
+92 (Pakistan)
+680 (Palau)
+507 (Panama)
+675 (Papoea-Nieu-Guinee)
+595 (Paraguay)
+51 (Peru)
+63 (Filipyne)
+48 (Pole)
+351 (Portugal)
+974 (Katar)
+40 (Roemenië)
+7 (Rusland)
+250 (Rwanda)
+-868 (Saint Kitts en Nevis)
+-757 (Saint Lucia)
+-783 (Saint Vincent en die Grenadine)
+685 (Samoa)
+378 (San Marino)
+239 (Sao Tomé en Principe)
+966 (Saoedi-Arabië)
+221 (Senegal)
+381 (Serwië)
+248 (Seychelle)
+232 (Sierra Leone)
+65 (Singapoer)
+421 (Slowakye)
+386 (Slovenië)
+677 (Salomonseilande)
+252 (Somalië)
+27 (Suid-Afrika)
+211 (Suid-Sudan)
+34 (Spanje)
+94 (Sri Lanka)
+249 (Soedan)
+597 (Suriname)
+46 (Swede)
+41 (Switserland)
+963 (Sirië)
+886 (Taiwan)
+992 (Tadjikistan)
+255 (Tanzanië)
+66 (Thailand)
+670 (Timor-Leste)
+228 (Togo)
+676 (Tonga)
+-867 (Trinidad en Tobago)
+216 (Tunisië)
+90 (Turkye)
+993 (Turkmenistan)
+688 (Tuvalu)
+256 (Oeganda)
+380 (Oekraïne)
+971 (Verenigde Arabiese Emirate)
+44 (Verenigde Koninkryk)
+1 (Verenigde State)
+598 (Uruguay)
+998 (Oesbekistan)
+678 (Vanuatu)
+379 (Vatikaanstad)
+58 (Venezuela)
+84 (Viëtnam)
+967 (Jemen)
+260 (Zambië)
+263 (Zimbabwe)
(Suid-Afrika)
Afghanistan
Albanië
Algerië
Andorra
Angola
Antigua en Barbuda
Argentinië
Armenië
Australië
Oostenryk
Azerbeidjan
Bahama-eilande
Bahrein
Bangladesh
Barbados
Wit-Rusland
België
Belize
Benin
Bhutan
Bolivia
Bosnië en Herzegovina
Botswana
Brasilië
Brunei
Bulgarye
Burkina Faso
Burundi
Kaap Verde
Kambodja
Kameroen
Kanada
Sentraal-Afrikaanse Republiek
Tsjad
Chili
China
Colombia
Komore
Demokratiese Republiek Kongo
Republiek Kongo
Costa Rica
Kroasië
Kuba
Ciprus
Tsjeggië
Denemarke
Djiboeti
Dominica
Dominikaanse Republiek
Ecuador
Egipte
El Salvador
Äquatoriaal-Guinee
Eritrea
Estland
Eswatini
Ethiopië
Fidzi
Finland
Frankryk
Gabon
Gambië
Georgië
Duitsland
Ghana
Griekeland
Grenada
Guatemala
Guinee
Guinee-Bissau
Guyana
Haïti
Honduras
Hongarye
Ysland
Indië
Indonesië
Iran
Irak
Ierland
Israel
Italië
Jamaika
Japan
Jordanië
Kasakstan
Kenia
Kiribati
Noord-Korea
Suid-Korea
Kosovo
Koeweit
Kirgisië
Laos
Letland
Libanon
Lesotho
Liberia
Libië
Liechtenstein
Litauen
Luxemburg
Madagaskar
Malawi
Maleisië
Maledive
Mali
Malta
Marshall-eilande
Mauritanië
Mauritius
Mexiko
Mikronesië
Moldowa
Monaco
Mongolië
Montenegro
Marokko
Mosambiek
Mianmar
Namibië
Nauru
Nepal
Nederland
Nieu-Seeland
Nicaragua
Niger
Nigerië
Noord-Masedonië
Noorweë
Oman
Pakistan
Palau
Panama
Papoea-Nieu-Guinee
Paraguay
Peru
Filipyne
Pole
Portugal
Katar
Roemenië
Rusland
Rwanda
Saint Kitts en Nevis
Saint Lucia
Saint Vincent en die Grenadine
Samoa
San Marino
Sao Tomé en Principe
Saoedi-Arabië
Senegal
Serwië
Seychelle
Sierra Leone
Singapoer
Slowakye
Slovenië
Salomonseilande
Somalië
Suid-Afrika
Suid-Sudan
Spanje
Sri Lanka
Soedan
Suriname
Swede
Switserland
Sirië
Taiwan
Tadjikistan
Tanzanië
Thailand
Timor-Leste
Togo
Tonga
Trinidad en Tobago
Tunisië
Turkye
Turkmenistan
Tuvalu
Oeganda
Oekraïne
Verenigde Arabiese Emirate
Verenigde Koninkryk
Verenigde State
Uruguay
Oesbekistan
Vanuatu
Vatikaanstad
Venezuela
Viëtnam
Jemen
Zambië
Zimbabwe
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels