Jeugblad
Welkom by AfriForum Wêreldwyd se
Jeugblad
Nuutste artikels
Die dertiende dag in Chengdu
Deur De Wet Hugo Henk en sy ma het na Chengdu in China verhuis. Henk is nogal ‘n senuweeagtige kind en hy het allerhande bygelowe – bo-aan die lys is…
Lara se nare prinses-hare
Deur Fanie Viljoen “Jou nuwe haarstyl vang vlieë!” sê Ronita Snotnagel. Lara Winters is baie opgewonde. Vandag gaan sy haar hare by die gewilde Gilda Glinster sny. Lara ontwerp sommer…
Afrikaanse kykgenot – Alles vir ons kinders
Dit is belangrik vir AfriForumTV om inhoud in Afrikaans vir kinders te vervaardig. Daar is ook vele ander vervaardigers wat dieselfde passie as ons deel en hul eie inhoud vir…
Wat wil jy weet?
Ouers het teen die tyd ʼn idee van met watter onderwerpe in elke vak hul kinders hierdie jaar te doen gaan kry. Soms word ʼn onderwerp uitgelig en dan moet…
Weet maak lees lekker
Om te lees met begrip is makliker gesê as gedaan. As jou aandag onverbeterd dwaal of die handboek voel vreemd onder jou vingers, of die geluide om jou is te…
Lees kan ’n nuwe baadjie aantrek
Deur Elana Barker Mens sien soms in flieks hoe lekker kinders in hul boomhuise lees tussen ʼn stewige voorraad boeke, of hulself verdiep in ʼn verbeeldingswêreld buite in die tuin…
Spogmuur
AfriForum Wêreldwyd wil graag van jou prestasies in die buiteland hoor! Of dalk wil Pappa en Mamma, Oupa en Ouma of Oom en Tannie vir ons meer vertel – gebruik gerus hierdie platform om met die jongspan te spog.

















