Jeugblad
Welkom by AfriForum Wêreldwyd se
Jeugblad
Nuutste artikels
ToetenTaal: ’n passie vir Afrikaans – van moedertaal tot wêreldtaal
ToetenTaal Afrikaanse Taalkuns Erika Nöthnagel skryf vanuit Swede: Kort nadat ek en my man ouers geword het, het ons besef ons maak kinders groot wat waarskynlik eendag in die buiteland…
Maart se leesgenot vir die jongspan
Hiermee die nuutste leesgenot vir die jongspan: Ouma Mollie se verkeerde verjaarsdag “G’n mens kan so verkeerd verjaar nie!” roep ouma Mollie. Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy…
November se leesgenot vir die jongspan
Hiermee die nuutste leesgenot vir die jongspan: Soek in die boek: Dinosourusse Leer kinders speel-speel meer oor hulle gunstelingdinosourusse. Met kleurvolle illustrasies, teks wat rym, dinge om op elke bladsy…
Oktober se leesgenot vir die jongspan
Hiermee die nuutste leesgenot vir die jongspan: Chakalaka uit ‘n blikkie Helena droom van ’n pa. Een wat haar met snoepiegeld by die skool aflaai, en haar fliek toe vat…
’n Moeder se taal
Deur Michelle Vosloo (Ma het gepraat) Om ’n ma te wees, is uit die staanspoor ’n uitdaging, maar die wonderlikste avontuur ooit en die grootste seën van God! Gedurende hierdie…
Julie se leesgenot vir die jongspan
Hiermee die nuutste leesgenot vir die jongspan: Die goorste week ooit: Donderdag Het jy al ooit ’n goor week gehad? Justin Chase het! Maandag was mal, Dinsdag was dol, Woensdag was woes, en nou is dit…
Spogmuur
AfriForum Wêreldwyd wil graag van jou prestasies in die buiteland hoor! Of dalk wil Pappa en Mamma, Oupa en Ouma of Oom en Tannie vir ons meer vertel – gebruik gerus hierdie platform om met die jongspan te spog.
Volg ons op
"*" indicates required fields
Nuutste artikels

















