Jou eie besigheid: Wat jy móét weet

07/01/2021
| Deur AfriForum Wêreldwyd
malte-helmhold-0fy6aJoPRhc-unsplash-scaled

Om ’n besigheid te begin is nie net om ’n goeie idee te hê nie. Jy moet die vermoë bou om jou besigheid te laat groei, strukture kan vestig, administrasie onder beheer hou en aan allerlei kontraktuele vereistes voldoen. So behalwe vir ’n blink idee en entrepreneuriese dryf om jou produk aan enige Jan Rap en sy maat te verkoop, moet jy ook dié weet:

Besigheidsregistrasie
Jy moet besluit of jy as ’n eenmansaak, ’n vennootskap of privaat maatskappy wil registreer. Dit is ook nie noodwendig nodig om enigsins te registreer as jy net begin nie. Meeste besighede registreer as privaat maatskappye omrede die maatskappy dan ’n afsonderlike regsentiteit as die direkteur is. Jy moet egter besef dat ’n direkteur steeds persoonlik aanspreeklik kan wees as dit bewys kan word dat die besigheid roekeloos bestuur is of as daar bedrog gepleeg is.

Hier is die voordele van ’n privaat maatskappy:

  • Beperkte aanspreeklikheid beteken minder risiko.
  • Jy kan as enkel persoon ’n privaat maatskappy stig en kan tot 50 lede byvoeg.
  • Minder statutêre verpligtings soos om byvoorbeeld aandeelhouervergaderings te hou.
  • Dit is makliker om befondsing te kry teenoor ’n eenmansaak.
  • Eienaarskap kan maklik verander of aangepas word.

Nadele van ’n privaatmaatskappy:

  • As ’n privaat maatskappy is jy wel verplig op jaarlikse finansiële state wat geoudit is in te dien.
  • Die maatskappy kan nie aandele aan die publiek bekendstel nie, anders verander dit in ’n publieke maatskappy.
  • Die registrasie en fooie is duurder as die van ’n eenmansaak.

Tegnologie

Hoe kan jy jou lewe makliker maak en administratiewe takies vinnig onder die knie kry? Gebruik toepassings en sagteware wat die lewe kan vergemaklik. Hier is vyf maniere waarop jy administratiewe takies vinniger kan afhandel:

  • Dropbox: Laai Dropbox op jou rekenaar af asook die toepassing op jou selfoon. Dit laat jou toe om maklik dokumentasie te deel met ander en dit verseker dat jou noodsaaklike inligting altyd byderhand is.
  • Google Docs: Op Google Drive, wat soortgelyk is aan Dropbox, kan jy Google docs gebruik net soos jy Word en Excel sou gebruik, maar die dokument is permanent op die web en veranderinge word vansself gestoor. Dit is ideaal as julle meer as een persoon is wat aan dieselfde dokument werk.
    Genius Scanner: ’n Maklike manier om met jou slimfoon ’n afskrif te stuur van ’n dokument, is Genius Scan.
  • Xero: Indien jy Xero of Sage One as aanlynplatform vir jou finansies gebruik, is die slimfoon toepassing ook handig om fakture uit te reik waar jy ook al is.
  • Yoco: Yoco is ’n betaalmasjien wat met Bluetooth aan jou foon of iPad konnekteer om krediet en debietkaart betalings te kan ontvang. Dit is ideaal vir markte of vir ’n dienste besigheid wat betalings op die kliënt se perseel moet invorder.

Belasting

Onthou dat as klein besigheid jy nie onmiddelik verplig is om 28% belasting te betaal nie. Vra jou rekenmeester om jou as mikro-onderneming te registreer, want terwyl jy minder as R1 miljoen omset per jaar het hoef jy dan net 3% op jou belasbare inkomste te betaal. Die volgende kerf is ’n kleinhandelsonderneming wat op ’n glyskaal belas word tot en met R20 miljoen omset. En onthou dat jy eers vir B.T.W hoef te registreer wanneer jou omset die R1 miljoen merk oorskry.

Fokus op jou sterkpunte

Dit is opwindend om ’n nuwe besigheid op die been te kry en te sien hoe jou produk of diens begin verkoop. Elke entrepreneur bereik ’n stadium waar hulle moet kies waaraan hulle hul tyd spandeer. As jou sterkpunt is om verkope te doen, beteken dit nie dat jy die finansiële kant van jou besigheid kan afskeep nie. Om meer in jou besigheid te doen waarvan jy hou beteken om slimmer maniere te kry om die take wat jy nie van hou nie, af te handel. As administrasie ’n kopseer raak, span tegnologie in. As belasting jou deurmekaar maak, kry ’n kenner maar maak seker jy verstaan wat in jou besigheid aangaan. Die doel moet nooit wees om nie sekere fasette van jou besigheid te ignoreer nie, maar wel om dit te verstaan sodat jy met vrymoedigheid dit later kan uitkontrakteer.

Fokus op jou sterkpunte maar beskerm jouself van jou blindekolle. Met jou besigheid wat reg geregistreer is, jou belastingsake in order en jou administrasie op hoogte is, kan jy jou kreatiewe self uitleef en jou besigheid met gemoedsrus groei!

Deel op

Waar in die wêreld woon jy?
Naam en van
+27(Suid-Afrika)
+93 (Afghanistan)
+355 (Albanië)
+213 (Algerië)
+376 (Andorra)
+244 (Angola)
+-267 (Antigua en Barbuda)
+54 (Argentinië)
+374 (Armenië)
+61 (Australië)
+43 (Oostenryk)
+994 (Azerbeidjan)
+-241 (Bahama-eilande)
+973 (Bahrein)
+880 (Bangladesh)
+-245 (Barbados)
+375 (Wit-Rusland)
+32 (België)
+501 (Belize)
+229 (Benin)
+975 (Bhutan)
+591 (Bolivia)
+387 (Bosnië en Herzegovina)
+267 (Botswana)
+55 (Brasilië)
+673 (Brunei)
+359 (Bulgarye)
+226 (Burkina Faso)
+257 (Burundi)
+238 (Kaap Verde)
+855 (Kambodja)
+237 (Kameroen)
+1 (Kanada)
+236 (Sentraal-Afrikaanse Republiek)
+235 (Tsjad)
+56 (Chili)
+86 (China)
+57 (Colombia)
+269 (Komore)
+243 (Demokratiese Republiek Kongo)
+242 (Republiek Kongo)
+506 (Costa Rica)
+385 (Kroasië)
+53 (Kuba)
+357 (Ciprus)
+420 (Tsjeggië)
+45 (Denemarke)
+253 (Djiboeti)
+-766 (Dominica)
+-808 (Dominikaanse Republiek)
+593 (Ecuador)
+20 (Egipte)
+503 (El Salvador)
+240 (Äquatoriaal-Guinee)
+291 (Eritrea)
+372 (Estland)
+268 (Eswatini)
+251 (Ethiopië)
+679 (Fidzi)
+358 (Finland)
+33 (Frankryk)
+241 (Gabon)
+220 (Gambië)
+995 (Georgië)
+49 (Duitsland)
+233 (Ghana)
+30 (Griekeland)
+-472 (Grenada)
+502 (Guatemala)
+224 (Guinee)
+245 (Guinee-Bissau)
+592 (Guyana)
+509 (Haïti)
+504 (Honduras)
+36 (Hongarye)
+354 (Ysland)
+91 (Indië)
+62 (Indonesië)
+98 (Iran)
+964 (Irak)
+353 (Ierland)
+972 (Israel)
+39 (Italië)
+-875 (Jamaika)
+81 (Japan)
+962 (Jordanië)
+7 (Kasakstan)
+254 (Kenia)
+686 (Kiribati)
+850 (Noord-Korea)
+82 (Suid-Korea)
+383 (Kosovo)
+965 (Koeweit)
+996 (Kirgisië)
+856 (Laos)
+371 (Letland)
+961 (Libanon)
+266 (Lesotho)
+231 (Liberia)
+218 (Libië)
+423 (Liechtenstein)
+370 (Litauen)
+352 (Luxemburg)
+261 (Madagaskar)
+265 (Malawi)
+60 (Maleisië)
+960 (Maledive)
+223 (Mali)
+356 (Malta)
+692 (Marshall-eilande)
+222 (Mauritanië)
+230 (Mauritius)
+52 (Mexiko)
+691 (Mikronesië)
+373 (Moldowa)
+377 (Monaco)
+976 (Mongolië)
+382 (Montenegro)
+212 (Marokko)
+258 (Mosambiek)
+95 (Mianmar)
+264 (Namibië)
+674 (Nauru)
+977 (Nepal)
+31 (Nederland)
+64 (Nieu-Seeland)
+505 (Nicaragua)
+227 (Niger)
+234 (Nigerië)
+389 (Noord-Masedonië)
+47 (Noorweë)
+968 (Oman)
+92 (Pakistan)
+680 (Palau)
+507 (Panama)
+675 (Papoea-Nieu-Guinee)
+595 (Paraguay)
+51 (Peru)
+63 (Filipyne)
+48 (Pole)
+351 (Portugal)
+974 (Katar)
+40 (Roemenië)
+7 (Rusland)
+250 (Rwanda)
+-868 (Saint Kitts en Nevis)
+-757 (Saint Lucia)
+-783 (Saint Vincent en die Grenadine)
+685 (Samoa)
+378 (San Marino)
+239 (Sao Tomé en Principe)
+966 (Saoedi-Arabië)
+221 (Senegal)
+381 (Serwië)
+248 (Seychelle)
+232 (Sierra Leone)
+65 (Singapoer)
+421 (Slowakye)
+386 (Slovenië)
+677 (Salomonseilande)
+252 (Somalië)
+27 (Suid-Afrika)
+211 (Suid-Sudan)
+34 (Spanje)
+94 (Sri Lanka)
+249 (Soedan)
+597 (Suriname)
+46 (Swede)
+41 (Switserland)
+963 (Sirië)
+886 (Taiwan)
+992 (Tadjikistan)
+255 (Tanzanië)
+66 (Thailand)
+670 (Timor-Leste)
+228 (Togo)
+676 (Tonga)
+-867 (Trinidad en Tobago)
+216 (Tunisië)
+90 (Turkye)
+993 (Turkmenistan)
+688 (Tuvalu)
+256 (Oeganda)
+380 (Oekraïne)
+971 (Verenigde Arabiese Emirate)
+44 (Verenigde Koninkryk)
+1 (Verenigde State)
+598 (Uruguay)
+998 (Oesbekistan)
+678 (Vanuatu)
+379 (Vatikaanstad)
+58 (Venezuela)
+84 (Viëtnam)
+967 (Jemen)
+260 (Zambië)
+263 (Zimbabwe)
(Suid-Afrika)
Afghanistan
Albanië
Algerië
Andorra
Angola
Antigua en Barbuda
Argentinië
Armenië
Australië
Oostenryk
Azerbeidjan
Bahama-eilande
Bahrein
Bangladesh
Barbados
Wit-Rusland
België
Belize
Benin
Bhutan
Bolivia
Bosnië en Herzegovina
Botswana
Brasilië
Brunei
Bulgarye
Burkina Faso
Burundi
Kaap Verde
Kambodja
Kameroen
Kanada
Sentraal-Afrikaanse Republiek
Tsjad
Chili
China
Colombia
Komore
Demokratiese Republiek Kongo
Republiek Kongo
Costa Rica
Kroasië
Kuba
Ciprus
Tsjeggië
Denemarke
Djiboeti
Dominica
Dominikaanse Republiek
Ecuador
Egipte
El Salvador
Äquatoriaal-Guinee
Eritrea
Estland
Eswatini
Ethiopië
Fidzi
Finland
Frankryk
Gabon
Gambië
Georgië
Duitsland
Ghana
Griekeland
Grenada
Guatemala
Guinee
Guinee-Bissau
Guyana
Haïti
Honduras
Hongarye
Ysland
Indië
Indonesië
Iran
Irak
Ierland
Israel
Italië
Jamaika
Japan
Jordanië
Kasakstan
Kenia
Kiribati
Noord-Korea
Suid-Korea
Kosovo
Koeweit
Kirgisië
Laos
Letland
Libanon
Lesotho
Liberia
Libië
Liechtenstein
Litauen
Luxemburg
Madagaskar
Malawi
Maleisië
Maledive
Mali
Malta
Marshall-eilande
Mauritanië
Mauritius
Mexiko
Mikronesië
Moldowa
Monaco
Mongolië
Montenegro
Marokko
Mosambiek
Mianmar
Namibië
Nauru
Nepal
Nederland
Nieu-Seeland
Nicaragua
Niger
Nigerië
Noord-Masedonië
Noorweë
Oman
Pakistan
Palau
Panama
Papoea-Nieu-Guinee
Paraguay
Peru
Filipyne
Pole
Portugal
Katar
Roemenië
Rusland
Rwanda
Saint Kitts en Nevis
Saint Lucia
Saint Vincent en die Grenadine
Samoa
San Marino
Sao Tomé en Principe
Saoedi-Arabië
Senegal
Serwië
Seychelle
Sierra Leone
Singapoer
Slowakye
Slovenië
Salomonseilande
Somalië
Suid-Afrika
Suid-Sudan
Spanje
Sri Lanka
Soedan
Suriname
Swede
Switserland
Sirië
Taiwan
Tadjikistan
Tanzanië
Thailand
Timor-Leste
Togo
Tonga
Trinidad en Tobago
Tunisië
Turkye
Turkmenistan
Tuvalu
Oeganda
Oekraïne
Verenigde Arabiese Emirate
Verenigde Koninkryk
Verenigde State
Uruguay
Oesbekistan
Vanuatu
Vatikaanstad
Venezuela
Viëtnam
Jemen
Zambië
Zimbabwe
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels