Kollig Nuusbrief: 4 November 2021

04/11/2021
| Deur AfriForum Wêreldwyd
gewildste-AFR-nuus

Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir Suid-Afrikaanse burgers in die buiteland. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken.

Hier is die gewildste artikels:

Wat om te pak as jy emigreer of reis – die moets en moenies

Wat moet jy alles inpak en wat moet agterbly? Dit is een van die moeilikste vrae wanneer dit by reis of migrasie kom. Wat is die doeanevereistes van die land waarheen jy op pad is en gaan jou Suid-Afrikaanse bedlinne orals anders bruikbaar wees? Soms kry emosies die oorhand en word goed ingepak wat van weinig nut gaan wees wanneer jy by jou bestemming aankom.

Emigrasie: Die gras is dalk groener, maar daar is bruin kolle

In sommige gevalle is die gras inderdaad groener aan die ander kant vir Suid-Afrikaners wat besluit om op te pak en ’n lewe in ’n nuwe land te begin. Dit is egter makliker om die bruin kolle op andersins groen gras raak te sien wanneer jy eers daar is. Amanda Visser het met drie jong paartjies gepraat wat na Nieu-Seeland en die VSA geëmigreer het. Skuilname is gebruik.

18 van jou gunstelingherinneringe van Suid-Afrika

Herinneringe is die innerlike foto’s wat jy bewaar, koester en vertroetel. Dit is die skatte wat ons diep in ons siele wegsluit om ons harte warm te hou wanneer die verlange te veel raak.

LEES OOK: Kollig Nuusbrief: 21 Oktober 2021

Deel op

Hoe lank woon jy al in die buiteland?
Naam en van
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels