Kollig Nuusbrief: 7 Oktober 2021

08/10/2021
| Deur AfriForum Wêreldwyd
Wereldwyd-Nuusbrief-Kollig

Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir Suid-Afrikaanse burgers in die buiteland. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken.

UIT & TUIS: ’N E-POS UIT JAPAN

Uit en Tuis is ’n rubriek waar ons met mense gesels wat tans in die buiteland woon. Ons het met Kendall Daniell gesels in Japan.

VERGROOTGLAS OP EKSPAT-DEPRESSIE

Die belangrikheid van goeie geestesgesondheid is ’n onderwerp wat wêreldwyd meer en meer aandag kry – en ook verdien. Die stigmas oor toestande soos depressie en angsversteurings, asook die behandeling daarvan, is beslis nog nie iets van die verlede nie, maar daar is deesdae meer begrip daarvoor en dit is iets waaroor mense meer geredelik praat. Een soort depressie waarop daar onlangs eers meer klem geplaas is, is die voorkoms van depressie in ekspats.

BESLISSING OOR DIE SUID-AFRIKAANSE BURGERSKAPWET

Wat alle Suid-Afrikaners oor die Suid-Afrikaanse Burgerskapwet moet weet.
Vroeër vanjaar het die Demokratiese Alliansie (DA) artikel 6 (1)(a) van die Suid-Afrikaanse Wet op Burgerskap van 1985 betwis. Die DA het gesê die Suid-Afrikaanse (SA) Burgerskapwet is ongrondwetlik. Die DA het ook gesê Suid-Afrikaners word wederregtelik van hul burgerskap ontneem wanneer hulle burgerskap in ’n ander land verkry.

  • Klik hier om die nuusbrief te lees.

LEES OOK: Kollig Nuusbrief: 16 September 2021

Deel op

Watter taal praat jy by die huis?
Naam en van
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels