Kollig Nuusbrief: Spesiale Kersuitgawe

15/12/2021
| Deur AfriForum Wêreldwyd
WW-Geseende-kersfees-Nuusbrief-1

Hiermee die nuutste Kollig-nuusbrief – die spesiale Kersfeesuitgawe. Skink solank ’n koppie tee en lees dan meer oor die interessante Kersfeestradisies in Switserland, ‘n tradisionele Kersfeesete in Frankryk en Suid-Afrikaanse tradisies wat steeds voortgesit word regoor die wêreld.

Hier is die gewildste artikels:

Kersfees in Frankryk

Elke jaar om Kerstyd is die winkels gepak met verskillende soorte Adventskalenders, kinders hou veral van dié met sjokolade. Hulle kan elke dag ’n sjokolade eet en die dae aftel tot Kersfees. Dit is natuurlik vir hulle baie lekker om vir 25 dae van Desember om 06:00 in die oggend sjokolade te eet.

My kind, die krimisrose blom…

Moenie Kersfees kanselleer nie! Die wete dat jou geliefdes net so graag by jou sal wil wees as jy by hulle, maak die verlange meer draaglik. Dit bevestig dat die verhouding vir albei waardevol is, dat julle albei saam wil wees en hierdie spesiale band wil koester. Dit beklemtoon julle liefde en omgee selfs oor tydsone heen.

’n Unieke Kersfeesnagereg – Amarula-malvapoeding

Probeer gerus die volgende resep vir ’n unieke Kersfeesnagereg.

Deel op

Hoe hou jy Afrikaans taalvaardighede vir jouself en/of kinders lewendig?
Naam en van
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels