Kraal Uitgewers: Wes-Transvaal: Die plek waar die oorlog op sy felste geveg is

06/04/2018
| Deur AfriForum Wêreldwyd
Westransvaal

Wes-Transvaal: Militêre brandpunt van die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902 deur Pieter de Jager is nou beskikbaar (kyk lokprent hier). Dit bied ’n omvattende weergawe van prominente én minder bekende veldslae en skermutselings op die plek waar die Anglo-Boereoorlog op sy felste geveg is – in die Wes-Transvaal. Klik hier vir meer inligting en om die boek te bestel.

 

Deel op

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Watter taal praat jy by die huis?
Naam en van
This field is hidden when viewing the form

Nuutste artikels