Leesgenot: Die bok wat sy spring verloor het

15/05/2022
| Deur AfriForum Wêreldwyd
FR0axWmX0AE1m7g

Wat is ’n springbok sonder sy spring? Net ’n … bok?
Wanneer arme Springbok sy spring verloor, moet sy vriende hom help om dit weer op te spoor – met skreeusnaakse gevolge. ’n Humoristiese en treffende storie oor dit wat jou spesiaal maak, en die krag van vriendskap.

Hierdie boek is ook beskikbaar in Engels.

Klik hier om die boek te koop.

  • Klik hier vir nog lekkerlees boeke van LAPA Uitgewers. nog lekkerlees boeke van LAPA Uitgewers.

Deel op

Nuutste artikels