Leesgenot vir die jongspan: Bou ’n besigheid!

18/02/2022
| Deur AfriForum Wêreldwyd
Bou-n-besigheid-2

Kom ons leer ons kinders om entrepreneurs te wees!

Bou ’n besigheid! Vir jong entrepreneurs is ‘n praktiese werkboek vir kinders wat ‘n kop vir besigheid het. Indien jou kind daarvan droom om sy/haar eie besigheid te begin en te besit, is hierdie boek die perfekte wegspringplek.

Skop vandag nog jou klein entrepreneur se reis af by, klik hier om die boek te koop.

LEES OOK: Leesgenot vir die jongspan: Ben gaan skool toe

Deel op

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Hoe lank woon jy al in die buiteland?
Naam en van
This field is hidden when viewing the form

Nuutste artikels