Leesgenot vir die jongspan: Leer lees met Tippie

14/01/2022
| Deur AfriForum Wêreldwyd
tippie2

Leer my lees met Tippie, Vlak 5 is die perfekte oorbruggingsreeks, voordat kinders ’n verskeidenheid tekste met selfvertroue, uitgebreide woordeskat en begrip kan lees!

Leer my lees Vlak 5 is beskikbaar by alle goeie boekwinkels, asook aanlyn: http://ow.ly/gqv950HqN1P

Die boekpak is ook nou beskikbaar: http://ow.ly/wBPT50HqN1O

Deel op

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Watter taal praat jy by die huis?
Naam en van
This field is hidden when viewing the form

Nuutste artikels