Lekker Suid-Afrikaanse Kersfeesnageregte

09/12/2024
| Deur AfriForum Wêreldwyd
Lekker Suid-Afrikaanse Kersfeesnageregte

Maak nie saak waar in Suid-Afrika jy grootgeword het, of waar jy jouself nou bevind nie; as jy al ’n Kersete hier beleef het, het jy jou trommeldik geëet!

Kersfeesnageregte is amper ’n gereg op sy eie, vandag deel ons ’n paar gunstelinge en resepte om die huis so bietjie nader aan ons lesers te probeer bring. Aangesien Suid-Afrika ’n Somerkersfees beleef, is ons geneig om eerder koue nageregte voor te sit. Ons gooi wel ons gunsteling- gebakte poedings ook in die mengsel vir dié van julle wat hierdie jaar weer ’n spierwit Kersfees verwag.

Foto: Natalie Behn/ Unsplash

1. Koekstruif (“trifle”)

Koekstruif is ’n immergewilde feestydnagereg. Dis ideaal vir wanneer jy baie mense (en min tyd) het.

Ons het koekstruif by die Britte geërf, maar soos dit Suid-Afrikaners betaam het ons dit sommer so na smaak aangepas.

Hiermee ’n aangepaste Swartwoudkoekstruifresep wat jou mond sal laat water: Resep-video: Swartwoud-koekstruif | Maroela Media.

Foto: Cassiano Boeno/ Pexels

2. Gebakte poeding

Wanneer dit by gewilde Suid-Afrikaanse poedings kom, sal malvapoeding en vla (of roomys) seker altyd die heel gewildste bly. Ons het so ’n paar jaar gelede ’n unieke malvapoedingresep gedeel waarin ons Amarula gebruik – vind dit gerus hier: ’n Unieke Kersfeesnagereg – Amarula-malvapoeding – Wêreldwyd (wereldwyd.co.za).

Sagopoeding is ook ’n baie gewilde gebakte poeding, veral as jy dit kombineer met ’n leksel tuisgemaakte appelkooskonfyt. Maroela Media het weer ’n treffer van ’n resep beet, beloer hom hier: Resep: Gebakte sagopoeding | Maroela Media.

Foto: KuierKos

3. Roomysrumoer

Roomys kraai koning op ’n warm Somerkersdag! Ons Suid-Afrikaners is baie lief vir hierdie lafenis en ons kombineer dit maklik selfs met gebakte poedings.

Die gewildste kombinasie is seker roomys met sjokoladesous. Hier is ’n lekker tuismaakroomysresep wat jou gaste terug sal lok vir nóg: Resep: Tuisgemaakte roomys met sjokoladesous | Maroela Media. Vervang gerus die Turkse lekkers met Peppermint Crisp of iets uniek om jou eie unieke smaak op te tower.

In Suid-Afrika word ’n vars vrugteslaai ook sommer saam met roomys bedien. Hier kan jy ook jou eie verbeelding volg en met spesifieke kombinasies speel!

Kersfees-cassata is ’n roomysgereg met ’n Kersfeesgeurtjie. Raak kreatief en omskep dit in ’n koekstruif-Kersboom! Lees hier hóé: Cassata-‘trifle’ | Sarie (netwerk24.com).

Foto: Barbland/ Pexels

4. Trefferterte

Die Peppermint Crisptert is seker een van Suid-Afrika se lekkerste skeppings nóg! Smul saam met Maroela met hierdie basiese resep: Resep-video: Peppermint Crisp-tert | Maroela Media. Kikker hom op met kersies vir ’n Kersfeeskleurfees.

Jy kan ook oorweeg om ’n Kerskrans van pavlova te bou om jou Kerstafel behoorlik te tooi. Loer hier vir die resep en ’n bietjie inspirasie: Pavlova-Kerskrans | Sarie (netwerk24.com).

Foto: Deborah Rainford/ Unsplash

5. Koffiekuierhappies

Kersfeeskuiers hou lekker lank aan! Nog so ’n rukkie ná die nagereg drink almal ’n koppie koffie of boeretroos voor hulle weer huiswaarts keer.

Oorweeg klein dit om klein vrugtekoekies saam met die koffie voor te sit vir die laaste bietjie Kersfeesgeur.

Melktert is altyd ’n goeie, eg Suid-Afrikaanse idee! Bak mini-melktertjies vir die koffie ná die tyd. Hierdie resep is pasgemaak vir jou lugbraaier: Resep-video: Melktert in jou lugbraaier | Maroela Media

Foto: Tatianeherder/ Pexels

Maak van hierdie Kersfees weer ’n koskuierfees en deel jou foto’s en idees met ons.

Foto: Getty Images/ Unsplash

Deel op

Hoe lank woon jy al in die buiteland?
Naam en van
+27(Suid-Afrika)
+93 (Afghanistan)
+355 (Albanië)
+213 (Algerië)
+376 (Andorra)
+244 (Angola)
+-267 (Antigua en Barbuda)
+54 (Argentinië)
+374 (Armenië)
+61 (Australië)
+43 (Oostenryk)
+994 (Azerbeidjan)
+-241 (Bahama-eilande)
+973 (Bahrein)
+880 (Bangladesh)
+-245 (Barbados)
+375 (Wit-Rusland)
+32 (België)
+501 (Belize)
+229 (Benin)
+975 (Bhutan)
+591 (Bolivia)
+387 (Bosnië en Herzegovina)
+267 (Botswana)
+55 (Brasilië)
+673 (Brunei)
+359 (Bulgarye)
+226 (Burkina Faso)
+257 (Burundi)
+238 (Kaap Verde)
+855 (Kambodja)
+237 (Kameroen)
+1 (Kanada)
+236 (Sentraal-Afrikaanse Republiek)
+235 (Tsjad)
+56 (Chili)
+86 (China)
+57 (Colombia)
+269 (Komore)
+243 (Demokratiese Republiek Kongo)
+242 (Republiek Kongo)
+506 (Costa Rica)
+385 (Kroasië)
+53 (Kuba)
+357 (Ciprus)
+420 (Tsjeggië)
+45 (Denemarke)
+253 (Djiboeti)
+-766 (Dominica)
+-808 (Dominikaanse Republiek)
+593 (Ecuador)
+20 (Egipte)
+503 (El Salvador)
+240 (Äquatoriaal-Guinee)
+291 (Eritrea)
+372 (Estland)
+268 (Eswatini)
+251 (Ethiopië)
+679 (Fidzi)
+358 (Finland)
+33 (Frankryk)
+241 (Gabon)
+220 (Gambië)
+995 (Georgië)
+49 (Duitsland)
+233 (Ghana)
+30 (Griekeland)
+-472 (Grenada)
+502 (Guatemala)
+224 (Guinee)
+245 (Guinee-Bissau)
+592 (Guyana)
+509 (Haïti)
+504 (Honduras)
+36 (Hongarye)
+354 (Ysland)
+91 (Indië)
+62 (Indonesië)
+98 (Iran)
+964 (Irak)
+353 (Ierland)
+972 (Israel)
+39 (Italië)
+-875 (Jamaika)
+81 (Japan)
+962 (Jordanië)
+7 (Kasakstan)
+254 (Kenia)
+686 (Kiribati)
+850 (Noord-Korea)
+82 (Suid-Korea)
+383 (Kosovo)
+965 (Koeweit)
+996 (Kirgisië)
+856 (Laos)
+371 (Letland)
+961 (Libanon)
+266 (Lesotho)
+231 (Liberia)
+218 (Libië)
+423 (Liechtenstein)
+370 (Litauen)
+352 (Luxemburg)
+261 (Madagaskar)
+265 (Malawi)
+60 (Maleisië)
+960 (Maledive)
+223 (Mali)
+356 (Malta)
+692 (Marshall-eilande)
+222 (Mauritanië)
+230 (Mauritius)
+52 (Mexiko)
+691 (Mikronesië)
+373 (Moldowa)
+377 (Monaco)
+976 (Mongolië)
+382 (Montenegro)
+212 (Marokko)
+258 (Mosambiek)
+95 (Mianmar)
+264 (Namibië)
+674 (Nauru)
+977 (Nepal)
+31 (Nederland)
+64 (Nieu-Seeland)
+505 (Nicaragua)
+227 (Niger)
+234 (Nigerië)
+389 (Noord-Masedonië)
+47 (Noorweë)
+968 (Oman)
+92 (Pakistan)
+680 (Palau)
+507 (Panama)
+675 (Papoea-Nieu-Guinee)
+595 (Paraguay)
+51 (Peru)
+63 (Filipyne)
+48 (Pole)
+351 (Portugal)
+974 (Katar)
+40 (Roemenië)
+7 (Rusland)
+250 (Rwanda)
+-868 (Saint Kitts en Nevis)
+-757 (Saint Lucia)
+-783 (Saint Vincent en die Grenadine)
+685 (Samoa)
+378 (San Marino)
+239 (Sao Tomé en Principe)
+966 (Saoedi-Arabië)
+221 (Senegal)
+381 (Serwië)
+248 (Seychelle)
+232 (Sierra Leone)
+65 (Singapoer)
+421 (Slowakye)
+386 (Slovenië)
+677 (Salomonseilande)
+252 (Somalië)
+27 (Suid-Afrika)
+211 (Suid-Sudan)
+34 (Spanje)
+94 (Sri Lanka)
+249 (Soedan)
+597 (Suriname)
+46 (Swede)
+41 (Switserland)
+963 (Sirië)
+886 (Taiwan)
+992 (Tadjikistan)
+255 (Tanzanië)
+66 (Thailand)
+670 (Timor-Leste)
+228 (Togo)
+676 (Tonga)
+-867 (Trinidad en Tobago)
+216 (Tunisië)
+90 (Turkye)
+993 (Turkmenistan)
+688 (Tuvalu)
+256 (Oeganda)
+380 (Oekraïne)
+971 (Verenigde Arabiese Emirate)
+44 (Verenigde Koninkryk)
+1 (Verenigde State)
+598 (Uruguay)
+998 (Oesbekistan)
+678 (Vanuatu)
+379 (Vatikaanstad)
+58 (Venezuela)
+84 (Viëtnam)
+967 (Jemen)
+260 (Zambië)
+263 (Zimbabwe)
(Suid-Afrika)
Afghanistan
Albanië
Algerië
Andorra
Angola
Antigua en Barbuda
Argentinië
Armenië
Australië
Oostenryk
Azerbeidjan
Bahama-eilande
Bahrein
Bangladesh
Barbados
Wit-Rusland
België
Belize
Benin
Bhutan
Bolivia
Bosnië en Herzegovina
Botswana
Brasilië
Brunei
Bulgarye
Burkina Faso
Burundi
Kaap Verde
Kambodja
Kameroen
Kanada
Sentraal-Afrikaanse Republiek
Tsjad
Chili
China
Colombia
Komore
Demokratiese Republiek Kongo
Republiek Kongo
Costa Rica
Kroasië
Kuba
Ciprus
Tsjeggië
Denemarke
Djiboeti
Dominica
Dominikaanse Republiek
Ecuador
Egipte
El Salvador
Äquatoriaal-Guinee
Eritrea
Estland
Eswatini
Ethiopië
Fidzi
Finland
Frankryk
Gabon
Gambië
Georgië
Duitsland
Ghana
Griekeland
Grenada
Guatemala
Guinee
Guinee-Bissau
Guyana
Haïti
Honduras
Hongarye
Ysland
Indië
Indonesië
Iran
Irak
Ierland
Israel
Italië
Jamaika
Japan
Jordanië
Kasakstan
Kenia
Kiribati
Noord-Korea
Suid-Korea
Kosovo
Koeweit
Kirgisië
Laos
Letland
Libanon
Lesotho
Liberia
Libië
Liechtenstein
Litauen
Luxemburg
Madagaskar
Malawi
Maleisië
Maledive
Mali
Malta
Marshall-eilande
Mauritanië
Mauritius
Mexiko
Mikronesië
Moldowa
Monaco
Mongolië
Montenegro
Marokko
Mosambiek
Mianmar
Namibië
Nauru
Nepal
Nederland
Nieu-Seeland
Nicaragua
Niger
Nigerië
Noord-Masedonië
Noorweë
Oman
Pakistan
Palau
Panama
Papoea-Nieu-Guinee
Paraguay
Peru
Filipyne
Pole
Portugal
Katar
Roemenië
Rusland
Rwanda
Saint Kitts en Nevis
Saint Lucia
Saint Vincent en die Grenadine
Samoa
San Marino
Sao Tomé en Principe
Saoedi-Arabië
Senegal
Serwië
Seychelle
Sierra Leone
Singapoer
Slowakye
Slovenië
Salomonseilande
Somalië
Suid-Afrika
Suid-Sudan
Spanje
Sri Lanka
Soedan
Suriname
Swede
Switserland
Sirië
Taiwan
Tadjikistan
Tanzanië
Thailand
Timor-Leste
Togo
Tonga
Trinidad en Tobago
Tunisië
Turkye
Turkmenistan
Tuvalu
Oeganda
Oekraïne
Verenigde Arabiese Emirate
Verenigde Koninkryk
Verenigde State
Uruguay
Oesbekistan
Vanuatu
Vatikaanstad
Venezuela
Viëtnam
Jemen
Zambië
Zimbabwe
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels