Makietie 2016 – SA Gemeente

09/06/2016
| Deur Sue-Ann de Wet
771897

SA Gemeente Makietie is ‘n fees vir jou, jou gesin en jou vriende! Jy word uitgenooi om ‘n hele naweek lekker saam met die SA Gemeente familie te kuier soos net Suid Afrikaners dit kan doen! Daar is ‘n opsie om die hele naweek te kamp en te fees; of om net Saterdag saam te kom kuier; of om selfs net Sondag die erediens by te woon.Alle online inskrywings is nou gesluit, jy kan Saterdag oggend van 9:00 kaartjies by die hekke koop.

Kliek hier onder vir meer inligting
Facebook: https://www.facebook.com/events/633926653427028/

 

Deel op

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Watter taal praat jy by die huis?
Naam en van
This field is hidden when viewing the form

Nuutste artikels