Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

08/07/2023
| Deur Maroela Media
Maroela-Media

Deur Suné van Heerden

Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees.

  • Só raak die internasionale bankkrisis Suid-Afrika
  • Rolprentmakers stroom na Kaapstad
  • Kingsley Holgate en kie weer op pad

Só raak die internasionale bankkrisis Suid-Afrika

Hierdie ineenstorting, wat grotendeels geïnisieer is deur die mislukking van die Silicon Valley Bank (SVB), het voorts die kwesbaarheid van finansiële instellings, veral binne ʼn omgewing van stygende rentekoerse, aan die lig gebring. Lees meer.

Rolprentmakers stroom na Kaapstad

ʼn Ondersoek in opdrag van die stad toon dat die rolprentbedryf jaarliks sowat R5 miljard tot die plaaslike ekonomie bydra en meer as 35 000 werksgeleenthede skep. Lees meer.

Kingsley Holgate en kie weer op pad

Kingsley en sy span het pas hul 41ste reistog begin – ʼn reis deur 12 Afrikalande. Lees meer.

Deel op

Nuutste artikels