My kind emigreer – hoe nou gemaak?

13/06/2024
| Deur Sue-Ann de Wet
getty-images-2hZc7WLrlbg-unsplash

Deur Sue-Ann de Wet

Wanneer jy die woord “emigrasie” hoor, dink ’n mens eerste aan iemand wat die land verlaat en selde aan die geliefdes wat agterbly. Emigrasie is nie net ’n lewensveranderende werklikheid vir die kind wat emigreer nie, maar ook vir die mense wat agterbly.

Dr. Sulette Ferreira, ’n familieterapeut wat navorsing doen oor die uitwerking van emigrasie op ouers en grootouers wat agterbly, sê hoewel jy nie beheer het oor die feit dat jou kind gaan emigreer nie, kan jy wel kies hoe jy daarop gaan reageer.

Hoe jy op die nuus reageer, gaan waarskynlik ook die aard van julle verhouding daarna bepaal. Dit sal ook ’n invloed hê op jou betrokkenheid in jou kind en jou kleinkinders se lewe. Bied ondersteuning en vra gerus vrae (soos of hul besluit op goeie navorsing berus). Dit bied dikwels die nodige gemoedsrus. Openhartige gesprekke sal ook help toesien dat jou kind hierdie lewensveranderde besluit met jou sal deel en dit nie in die geheim aanpak om jou gevoelens te spaar of omdat jy moontlik hul besluit mag kritiseer nie. Hoe jy gaan reageer, sal bepaal hoe (en of) jou kind jou in die emigrasieproses gaan betrek en gaan deel maak van sy of haar nuwe werklikheid.

Hoe om betrokke te bly as jou kinders/kleinkinders op ’n ander kontinent woon

Maak gebruik van tegnologie

Dankie tog vir tegnologie! Sorg dat jy die nodige tegnologie het. Skaf ’n slimfoon en ’n rekenaar aan en leer hoe om daarmee te kommunikeer. As jy byvoorbeeld nie weet wat Skype is of hoe dit werk nie, vra iemand om jou daarmee te help.

Verskillende tydsones bied ook uitdagings. Stel ’n roetine vas. Wees geduldig wanneer jy nie dadelik ’n antwoord op jou e-pos kry nie.

Dr. Douline Minnaar, ’n psigiatriese verpleegkundige, het indringende navorsing gedoen oor ouers wie se kinders emigreer. Volgens haar moet jy onthou dat jou kinders ook hul eie lewe het. Minnaar beveel aan dat geskikte kommunikasieplatforms (soos Skype of WhatsApp) identifiseer moet word. Sy moedig ook familielede aan om ’n tyd vas te stel wat beide partye sal pas. “Soms gaan dit nie vir hulle moontlik wees om jou te Skype nie, maar moet dit nie as verwerping sien nie. Kry eerder ’n tyd wat almal pas.”

Raak bekend met jou kind se nuwe werklikheid

Dr. Ferreira raai mense aan om vertroud te raak met hul kind se nuwe land. ’n Nuwe land bied talle avonture en jy kan deel wees van die avonture in jou kind se lewe. Volg die nuus, bly op hoogte van belangrike gebeure en datums soos spesiale vakansiedae. Teken in op AfriForum Wêreldwyd se Kollig-nuusbrief en bly sodoende op hoogte van belangrike sake wat jou ekspat-kind raak. Om boonop deel te wees van ’n gemeenskap oor grense heen is van onskatbare waarde.

Plaas klem op die positiewe dinge. Stuur foto’s, video’s, deel belangstellings en merk belangrike dae, soos verjaardae, op jou kalender. Jy kan AfriForum Wêreldwyd se Wêreldgids besoek en kyk watter ondernemings in jou kind se omgewing oulike produkte en dienste lewer. Jy kan ’n spesiale verjaarsdaggeskenk vir jou kind of kleinkinders bestel. Jou kind gaan jou moeite om steeds betrokke te bly, waardeer.

Dit is belangrik om betrokke te bly in jou kind se nuwe wêreld, maar moenie ’n oorlas van jouself maak nie. Emigrasie is ’n uitdagende proses met baie aanpassings en ’n kultuurskok kan dalk op hulle wag. Stuur boodskappe om te hoor hoe dit gaan, maar sê ook dat hulle nie dadelik hoef te reageer nie.

Ten slotte, aanvaar jou nuwe realiteit, gaan aan met jou lewe en leef voluit. Volgens dr. Ferreira is dit noodsaaklik om te onthou dat ’n kind nie vir ’n ouer se geluk verantwoordelik gehou moet word nie. Elkeen is verantwoordelik vir sy of haar eie geluk. Dit is belangrik dat jy ’n ondersteuningsnetwerk het by wie jy kan aanklop om hulp (of selfs net vir ’n bietjie troos). Indien nodig, kry professionele hulp om julle met die groot aanpassing én die emosionele wipwa te help.

LEES OOK: Ouers se aanpassing by kinders wat emigreer

Foto: Licensed under the Unsplash+ License

Deel op

Hoe lank woon jy al in die buiteland?
Naam en van
+27(Suid-Afrika)
+93 (Afghanistan)
+355 (Albanië)
+213 (Algerië)
+376 (Andorra)
+244 (Angola)
+-267 (Antigua en Barbuda)
+54 (Argentinië)
+374 (Armenië)
+61 (Australië)
+43 (Oostenryk)
+994 (Azerbeidjan)
+-241 (Bahama-eilande)
+973 (Bahrein)
+880 (Bangladesh)
+-245 (Barbados)
+375 (Wit-Rusland)
+32 (België)
+501 (Belize)
+229 (Benin)
+975 (Bhutan)
+591 (Bolivia)
+387 (Bosnië en Herzegovina)
+267 (Botswana)
+55 (Brasilië)
+673 (Brunei)
+359 (Bulgarye)
+226 (Burkina Faso)
+257 (Burundi)
+238 (Kaap Verde)
+855 (Kambodja)
+237 (Kameroen)
+1 (Kanada)
+236 (Sentraal-Afrikaanse Republiek)
+235 (Tsjad)
+56 (Chili)
+86 (China)
+57 (Colombia)
+269 (Komore)
+243 (Demokratiese Republiek Kongo)
+242 (Republiek Kongo)
+506 (Costa Rica)
+385 (Kroasië)
+53 (Kuba)
+357 (Ciprus)
+420 (Tsjeggië)
+45 (Denemarke)
+253 (Djiboeti)
+-766 (Dominica)
+-808 (Dominikaanse Republiek)
+593 (Ecuador)
+20 (Egipte)
+503 (El Salvador)
+240 (Äquatoriaal-Guinee)
+291 (Eritrea)
+372 (Estland)
+268 (Eswatini)
+251 (Ethiopië)
+679 (Fidzi)
+358 (Finland)
+33 (Frankryk)
+241 (Gabon)
+220 (Gambië)
+995 (Georgië)
+49 (Duitsland)
+233 (Ghana)
+30 (Griekeland)
+-472 (Grenada)
+502 (Guatemala)
+224 (Guinee)
+245 (Guinee-Bissau)
+592 (Guyana)
+509 (Haïti)
+504 (Honduras)
+36 (Hongarye)
+354 (Ysland)
+91 (Indië)
+62 (Indonesië)
+98 (Iran)
+964 (Irak)
+353 (Ierland)
+972 (Israel)
+39 (Italië)
+-875 (Jamaika)
+81 (Japan)
+962 (Jordanië)
+7 (Kasakstan)
+254 (Kenia)
+686 (Kiribati)
+850 (Noord-Korea)
+82 (Suid-Korea)
+383 (Kosovo)
+965 (Koeweit)
+996 (Kirgisië)
+856 (Laos)
+371 (Letland)
+961 (Libanon)
+266 (Lesotho)
+231 (Liberia)
+218 (Libië)
+423 (Liechtenstein)
+370 (Litauen)
+352 (Luxemburg)
+261 (Madagaskar)
+265 (Malawi)
+60 (Maleisië)
+960 (Maledive)
+223 (Mali)
+356 (Malta)
+692 (Marshall-eilande)
+222 (Mauritanië)
+230 (Mauritius)
+52 (Mexiko)
+691 (Mikronesië)
+373 (Moldowa)
+377 (Monaco)
+976 (Mongolië)
+382 (Montenegro)
+212 (Marokko)
+258 (Mosambiek)
+95 (Mianmar)
+264 (Namibië)
+674 (Nauru)
+977 (Nepal)
+31 (Nederland)
+64 (Nieu-Seeland)
+505 (Nicaragua)
+227 (Niger)
+234 (Nigerië)
+389 (Noord-Masedonië)
+47 (Noorweë)
+968 (Oman)
+92 (Pakistan)
+680 (Palau)
+507 (Panama)
+675 (Papoea-Nieu-Guinee)
+595 (Paraguay)
+51 (Peru)
+63 (Filipyne)
+48 (Pole)
+351 (Portugal)
+974 (Katar)
+40 (Roemenië)
+7 (Rusland)
+250 (Rwanda)
+-868 (Saint Kitts en Nevis)
+-757 (Saint Lucia)
+-783 (Saint Vincent en die Grenadine)
+685 (Samoa)
+378 (San Marino)
+239 (Sao Tomé en Principe)
+966 (Saoedi-Arabië)
+221 (Senegal)
+381 (Serwië)
+248 (Seychelle)
+232 (Sierra Leone)
+65 (Singapoer)
+421 (Slowakye)
+386 (Slovenië)
+677 (Salomonseilande)
+252 (Somalië)
+27 (Suid-Afrika)
+211 (Suid-Sudan)
+34 (Spanje)
+94 (Sri Lanka)
+249 (Soedan)
+597 (Suriname)
+46 (Swede)
+41 (Switserland)
+963 (Sirië)
+886 (Taiwan)
+992 (Tadjikistan)
+255 (Tanzanië)
+66 (Thailand)
+670 (Timor-Leste)
+228 (Togo)
+676 (Tonga)
+-867 (Trinidad en Tobago)
+216 (Tunisië)
+90 (Turkye)
+993 (Turkmenistan)
+688 (Tuvalu)
+256 (Oeganda)
+380 (Oekraïne)
+971 (Verenigde Arabiese Emirate)
+44 (Verenigde Koninkryk)
+1 (Verenigde State)
+598 (Uruguay)
+998 (Oesbekistan)
+678 (Vanuatu)
+379 (Vatikaanstad)
+58 (Venezuela)
+84 (Viëtnam)
+967 (Jemen)
+260 (Zambië)
+263 (Zimbabwe)
(Suid-Afrika)
Afghanistan
Albanië
Algerië
Andorra
Angola
Antigua en Barbuda
Argentinië
Armenië
Australië
Oostenryk
Azerbeidjan
Bahama-eilande
Bahrein
Bangladesh
Barbados
Wit-Rusland
België
Belize
Benin
Bhutan
Bolivia
Bosnië en Herzegovina
Botswana
Brasilië
Brunei
Bulgarye
Burkina Faso
Burundi
Kaap Verde
Kambodja
Kameroen
Kanada
Sentraal-Afrikaanse Republiek
Tsjad
Chili
China
Colombia
Komore
Demokratiese Republiek Kongo
Republiek Kongo
Costa Rica
Kroasië
Kuba
Ciprus
Tsjeggië
Denemarke
Djiboeti
Dominica
Dominikaanse Republiek
Ecuador
Egipte
El Salvador
Äquatoriaal-Guinee
Eritrea
Estland
Eswatini
Ethiopië
Fidzi
Finland
Frankryk
Gabon
Gambië
Georgië
Duitsland
Ghana
Griekeland
Grenada
Guatemala
Guinee
Guinee-Bissau
Guyana
Haïti
Honduras
Hongarye
Ysland
Indië
Indonesië
Iran
Irak
Ierland
Israel
Italië
Jamaika
Japan
Jordanië
Kasakstan
Kenia
Kiribati
Noord-Korea
Suid-Korea
Kosovo
Koeweit
Kirgisië
Laos
Letland
Libanon
Lesotho
Liberia
Libië
Liechtenstein
Litauen
Luxemburg
Madagaskar
Malawi
Maleisië
Maledive
Mali
Malta
Marshall-eilande
Mauritanië
Mauritius
Mexiko
Mikronesië
Moldowa
Monaco
Mongolië
Montenegro
Marokko
Mosambiek
Mianmar
Namibië
Nauru
Nepal
Nederland
Nieu-Seeland
Nicaragua
Niger
Nigerië
Noord-Masedonië
Noorweë
Oman
Pakistan
Palau
Panama
Papoea-Nieu-Guinee
Paraguay
Peru
Filipyne
Pole
Portugal
Katar
Roemenië
Rusland
Rwanda
Saint Kitts en Nevis
Saint Lucia
Saint Vincent en die Grenadine
Samoa
San Marino
Sao Tomé en Principe
Saoedi-Arabië
Senegal
Serwië
Seychelle
Sierra Leone
Singapoer
Slowakye
Slovenië
Salomonseilande
Somalië
Suid-Afrika
Suid-Sudan
Spanje
Sri Lanka
Soedan
Suriname
Swede
Switserland
Sirië
Taiwan
Tadjikistan
Tanzanië
Thailand
Timor-Leste
Togo
Tonga
Trinidad en Tobago
Tunisië
Turkye
Turkmenistan
Tuvalu
Oeganda
Oekraïne
Verenigde Arabiese Emirate
Verenigde Koninkryk
Verenigde State
Uruguay
Oesbekistan
Vanuatu
Vatikaanstad
Venezuela
Viëtnam
Jemen
Zambië
Zimbabwe
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels