’n Busrit na Kersliggies

29/11/2017
| Deur Ronel van Zyl
1

Ná ’n wonderlike Kersete het ons Saterdagaand met die bus in Oxfordstraat af gery na Marble Arch en terug in Regentstraat in Londen, om na die Kersliggies te kyk. Londen se middestad is glinsterend.

“I will honour Christmas in my heart, and try to keep it all the year. I will live in the Past, the Present, and the Future. The Spirits of all Three shall strive within me. I will not shut out the lessons that they teach!” Charles Dickens (A Christmas Carol)

Foto’s: Ronel van Zyl

Oor die skrywer

’n Passie vir die lewe

Ek is ’n Britse Suid-Afrikaner wat in Londen woon en my passie vir Londen, Groot-Brittanje, my geboorteland Suid-Afrika, geleenthede en my reise deel. Ek is ’n vryskutfotograaf en het altyd my kamera by my. Ek glo ’n foto sê baie meer, daarom vang ek graag spesiale oomblikke in beeld vas.

Lees Ronel se blog by https://ronelvanzyl.blogspot.co.uk

 

Deel op

Hoe hou jy Afrikaans taalvaardighede vir jouself en/of kinders lewendig?
Naam en van
Hidden
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels