’n Moeder se taal

15/10/2024
| Deur AfriForum Wêreldwyd
’n Moeder se taal

Deur Michelle Vosloo (Ma het gepraat)

Om ’n ma te wees, is uit die staanspoor ’n uitdaging, maar die wonderlikste avontuur ooit en die grootste seën van God!

Gedurende hierdie fase van jou lewe …

  • herhaal jy jouself daagliks, duisende kere;
  • wens jy soms kinders kan net loop teen die spoed van mens;
  • slaap jy om en by 17 ure in ses jaar;
  • tel jy 3 miljoen maal (tot die mag oneindig) tot 3; en
  • oorleef jy op koffie (met die droom van ’n Ouma-beskuit as jy in die buiteland bly).

Die goeie nuus is, die mensdom het hierdie Eva-uitdaging al duisende jare oorleef en jy gaan ook! As jy ’n moeder in die buiteland is, weet jy dat die gesegde: “Hulle weet nie wat ons weet nie” werklik gemik is op ouerskap.

Wanneer jy ’n mamma word …

  • word jy oornag ’n biljoenêr … in terme van krummels;
  • begin jy mense dreig … met die wi-fi-wagwoord;
  • neem jy allerhande nuwe poste in soos polisieman, skeidsregter, verpleegster, partytjiebeplanner, juffrou, lewensafrigter, sielkundige; en
  • kook jy meer kere as wat jy bereid is om te erken kos wat niemand eet nie (terwyl jy snags dinge eet wat niemand in die dag mag eet nie) … maar dis natuurlik net omdat jy moet oorleef.

In die buiteland is jy sonder jou ondersteuningsraamwerk, weg van jou ma se vinnige en betroubare hulp as ’n probleem skielik opduik, vol heimwee oor Ouma se melktert, en waarskynlik in die proses om nuwe, diep vriendskappe te vorm. Dit is juis dan wanneer ouerskap vreeslik oorweldigend kan word.

Jy smag dalk daarna om lewenslesse in jou moedertaal deur middel van stories te kan verduidelik, maar Afrikaanse kinderboekies kos óf ‘n tweede verband op jou huis, óf dit vereis ’n oorywerige skoonma wat bokse uit Suid-Afrika pos, óf dit bly eenvoudig net ’n droom.

Dit is hoekom Ma hierdie “tuisgemaakte”,eenvoudige boekies vir haar kinders geskryf het om te help met die alledaagse huishoudelike uitdagings wat kinders deurgaan. Dit is maklik op Amazon bekombaar. Ek noem hulle tuisgemaak,want hulle is super eenvoudig en glad nie opgesmuk nie, met ’n goeie tikkie humor en baie rympies om die liefde vir Afrikaans te vestig en aan te wakker.

Lewensavonture vir die kleinspan in Afrikaans het gewone raad, met gewone illustrasies om die gewone uitdagings aan te spreek. Lees saam met Ma oor:

Nog ’n groot uitdaging in die buiteland is om jou kinders standvastig in die wete van Jesus as hulle redder groot te maak! In Suid-Afrika kan jy seker in enige groot winkelsentrum instap en ’n Christelike boekwinkel kry om jou by te staan met ouderdomsgepaste materiaal vir hulle geestelike ontwikkeling … in die buiteland kan dit so skaars soos hoendertande wees.

Daarom het Ma ook die reeks Stok Mannetjies vir Jesus geskep wat mettertyd aangevul sal word om ons kinders te help om hulle harte na Jesus te draai. Op die oomblik spreek Ma die volgende uitdagings aan:

Hierdie boekies kom uit Ma se hart en die stories is deel van ons gesin en het my persoonlik baie gehelp om uitdagings te oorkom. Ek deel dit graag met AfriForum Wêreldwyd om ander mammas in die buiteland, wat dalk daarby kan baat vind, te help. Dit is altyd makliker om jou grootste uitdagings in jou moedertaal aan te pak! Dit is altyd lekkerder om dinge te kan sê in Afrikaans.


Watter Afrikaanse hulpmiddels gebruik jy om ’n liefde vir Afrikaans by jou kinders te koester? Lees jy dalk vir hulle Afrikaanse storieboeke? Kyk jy dalk saam na Afrikaanse opvoedkundige programme? Laat weet ons by wereldwyd@afriforum.co.za.

Deel op

Hoe lank woon jy al in die buiteland?
Naam en van
+27(Suid-Afrika)
+93 (Afghanistan)
+355 (Albanië)
+213 (Algerië)
+376 (Andorra)
+244 (Angola)
+-267 (Antigua en Barbuda)
+54 (Argentinië)
+374 (Armenië)
+61 (Australië)
+43 (Oostenryk)
+994 (Azerbeidjan)
+-241 (Bahama-eilande)
+973 (Bahrein)
+880 (Bangladesh)
+-245 (Barbados)
+375 (Wit-Rusland)
+32 (België)
+501 (Belize)
+229 (Benin)
+975 (Bhutan)
+591 (Bolivia)
+387 (Bosnië en Herzegovina)
+267 (Botswana)
+55 (Brasilië)
+673 (Brunei)
+359 (Bulgarye)
+226 (Burkina Faso)
+257 (Burundi)
+238 (Kaap Verde)
+855 (Kambodja)
+237 (Kameroen)
+1 (Kanada)
+236 (Sentraal-Afrikaanse Republiek)
+235 (Tsjad)
+56 (Chili)
+86 (China)
+57 (Colombia)
+269 (Komore)
+243 (Demokratiese Republiek Kongo)
+242 (Republiek Kongo)
+506 (Costa Rica)
+385 (Kroasië)
+53 (Kuba)
+357 (Ciprus)
+420 (Tsjeggië)
+45 (Denemarke)
+253 (Djiboeti)
+-766 (Dominica)
+-808 (Dominikaanse Republiek)
+593 (Ecuador)
+20 (Egipte)
+503 (El Salvador)
+240 (Äquatoriaal-Guinee)
+291 (Eritrea)
+372 (Estland)
+268 (Eswatini)
+251 (Ethiopië)
+679 (Fidzi)
+358 (Finland)
+33 (Frankryk)
+241 (Gabon)
+220 (Gambië)
+995 (Georgië)
+49 (Duitsland)
+233 (Ghana)
+30 (Griekeland)
+-472 (Grenada)
+502 (Guatemala)
+224 (Guinee)
+245 (Guinee-Bissau)
+592 (Guyana)
+509 (Haïti)
+504 (Honduras)
+36 (Hongarye)
+354 (Ysland)
+91 (Indië)
+62 (Indonesië)
+98 (Iran)
+964 (Irak)
+353 (Ierland)
+972 (Israel)
+39 (Italië)
+-875 (Jamaika)
+81 (Japan)
+962 (Jordanië)
+7 (Kasakstan)
+254 (Kenia)
+686 (Kiribati)
+850 (Noord-Korea)
+82 (Suid-Korea)
+383 (Kosovo)
+965 (Koeweit)
+996 (Kirgisië)
+856 (Laos)
+371 (Letland)
+961 (Libanon)
+266 (Lesotho)
+231 (Liberia)
+218 (Libië)
+423 (Liechtenstein)
+370 (Litauen)
+352 (Luxemburg)
+261 (Madagaskar)
+265 (Malawi)
+60 (Maleisië)
+960 (Maledive)
+223 (Mali)
+356 (Malta)
+692 (Marshall-eilande)
+222 (Mauritanië)
+230 (Mauritius)
+52 (Mexiko)
+691 (Mikronesië)
+373 (Moldowa)
+377 (Monaco)
+976 (Mongolië)
+382 (Montenegro)
+212 (Marokko)
+258 (Mosambiek)
+95 (Mianmar)
+264 (Namibië)
+674 (Nauru)
+977 (Nepal)
+31 (Nederland)
+64 (Nieu-Seeland)
+505 (Nicaragua)
+227 (Niger)
+234 (Nigerië)
+389 (Noord-Masedonië)
+47 (Noorweë)
+968 (Oman)
+92 (Pakistan)
+680 (Palau)
+507 (Panama)
+675 (Papoea-Nieu-Guinee)
+595 (Paraguay)
+51 (Peru)
+63 (Filipyne)
+48 (Pole)
+351 (Portugal)
+974 (Katar)
+40 (Roemenië)
+7 (Rusland)
+250 (Rwanda)
+-868 (Saint Kitts en Nevis)
+-757 (Saint Lucia)
+-783 (Saint Vincent en die Grenadine)
+685 (Samoa)
+378 (San Marino)
+239 (Sao Tomé en Principe)
+966 (Saoedi-Arabië)
+221 (Senegal)
+381 (Serwië)
+248 (Seychelle)
+232 (Sierra Leone)
+65 (Singapoer)
+421 (Slowakye)
+386 (Slovenië)
+677 (Salomonseilande)
+252 (Somalië)
+27 (Suid-Afrika)
+211 (Suid-Sudan)
+34 (Spanje)
+94 (Sri Lanka)
+249 (Soedan)
+597 (Suriname)
+46 (Swede)
+41 (Switserland)
+963 (Sirië)
+886 (Taiwan)
+992 (Tadjikistan)
+255 (Tanzanië)
+66 (Thailand)
+670 (Timor-Leste)
+228 (Togo)
+676 (Tonga)
+-867 (Trinidad en Tobago)
+216 (Tunisië)
+90 (Turkye)
+993 (Turkmenistan)
+688 (Tuvalu)
+256 (Oeganda)
+380 (Oekraïne)
+971 (Verenigde Arabiese Emirate)
+44 (Verenigde Koninkryk)
+1 (Verenigde State)
+598 (Uruguay)
+998 (Oesbekistan)
+678 (Vanuatu)
+379 (Vatikaanstad)
+58 (Venezuela)
+84 (Viëtnam)
+967 (Jemen)
+260 (Zambië)
+263 (Zimbabwe)
(Suid-Afrika)
Afghanistan
Albanië
Algerië
Andorra
Angola
Antigua en Barbuda
Argentinië
Armenië
Australië
Oostenryk
Azerbeidjan
Bahama-eilande
Bahrein
Bangladesh
Barbados
Wit-Rusland
België
Belize
Benin
Bhutan
Bolivia
Bosnië en Herzegovina
Botswana
Brasilië
Brunei
Bulgarye
Burkina Faso
Burundi
Kaap Verde
Kambodja
Kameroen
Kanada
Sentraal-Afrikaanse Republiek
Tsjad
Chili
China
Colombia
Komore
Demokratiese Republiek Kongo
Republiek Kongo
Costa Rica
Kroasië
Kuba
Ciprus
Tsjeggië
Denemarke
Djiboeti
Dominica
Dominikaanse Republiek
Ecuador
Egipte
El Salvador
Äquatoriaal-Guinee
Eritrea
Estland
Eswatini
Ethiopië
Fidzi
Finland
Frankryk
Gabon
Gambië
Georgië
Duitsland
Ghana
Griekeland
Grenada
Guatemala
Guinee
Guinee-Bissau
Guyana
Haïti
Honduras
Hongarye
Ysland
Indië
Indonesië
Iran
Irak
Ierland
Israel
Italië
Jamaika
Japan
Jordanië
Kasakstan
Kenia
Kiribati
Noord-Korea
Suid-Korea
Kosovo
Koeweit
Kirgisië
Laos
Letland
Libanon
Lesotho
Liberia
Libië
Liechtenstein
Litauen
Luxemburg
Madagaskar
Malawi
Maleisië
Maledive
Mali
Malta
Marshall-eilande
Mauritanië
Mauritius
Mexiko
Mikronesië
Moldowa
Monaco
Mongolië
Montenegro
Marokko
Mosambiek
Mianmar
Namibië
Nauru
Nepal
Nederland
Nieu-Seeland
Nicaragua
Niger
Nigerië
Noord-Masedonië
Noorweë
Oman
Pakistan
Palau
Panama
Papoea-Nieu-Guinee
Paraguay
Peru
Filipyne
Pole
Portugal
Katar
Roemenië
Rusland
Rwanda
Saint Kitts en Nevis
Saint Lucia
Saint Vincent en die Grenadine
Samoa
San Marino
Sao Tomé en Principe
Saoedi-Arabië
Senegal
Serwië
Seychelle
Sierra Leone
Singapoer
Slowakye
Slovenië
Salomonseilande
Somalië
Suid-Afrika
Suid-Sudan
Spanje
Sri Lanka
Soedan
Suriname
Swede
Switserland
Sirië
Taiwan
Tadjikistan
Tanzanië
Thailand
Timor-Leste
Togo
Tonga
Trinidad en Tobago
Tunisië
Turkye
Turkmenistan
Tuvalu
Oeganda
Oekraïne
Verenigde Arabiese Emirate
Verenigde Koninkryk
Verenigde State
Uruguay
Oesbekistan
Vanuatu
Vatikaanstad
Venezuela
Viëtnam
Jemen
Zambië
Zimbabwe
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels