’n Naweek op ’n eiland

05/07/2017
| Deur Sue-Ann de Wet
1

Deur Ronel van Zyl

Ons het die naweek op die Eiland Wight vir Anton se verjaarsdag verwyl. Ons het twee nagte in die pragtige Dunnose Magna Bed & Ontbyt bespreek – ’n prentjiemooi huisie met die wonderlikste eienaars, Bill en Jayne Nigh, en hul troeteldiere Hovis, Bella en Mishka Pavlova. Dit was ’n voorreg om dié bekende eiland se gasvryheid te beleef, in ’n tipiese kothuis met ’n teetuin aan die einde van die paadjie te woon en verskeie voëls en wilde diere te kon sien. Ons was gelukkig om ’n rooi eekhoring, ’n vos en ’n hele spul konyne in die nag te kon sien. Ek wens ek kon vir altyd daar gebly het!

“Jy is nooit te oud om ’n nuwe doelwit te stel of ’n nuwe droom te droom nie.” C.S. Lewis

Besoek Ronel se blog hier.

Foto’s: Ronel van Zyl

 

Deel op

Hoe lank woon jy al in die buiteland?
Naam en van
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels