Nuusflits: Begroting 2018

23/02/2018
| Deur AfriForum Wêreldwyd
header

Hierdie is ‘n baie netjiese opsomming van die begroting.  Aspekte wat veral vir Suid-Afrikaners in die buiteland van nut kan wees, is Boedelbelasting; Belasting van buitelandse salarisse; en Emigrasie onder aftreefondse.

In volgende week se nuusbrief sal ons meer hieroor uitbrei.

 

Nuusflits: Begroting 2018

Deel op

Nuutste artikels