Nuut by Lapa: Romanza

10/03/2021
| Deur AfriForum Wêreldwyd
romanza_maart

1. Mooiste Eliza

Magdaleen Walters

Met sy donker oë en leerbaadjie lyk Josua vir haar gevaarlik, aantreklik en nie soos iemand waarop sy verlief kan raak nie. Hy lyk ook nie noodwendig soos ’n predikant nie …

ISBN 9780639606026

Kliek hier om die boek aan te koop.

2. Liefde in die boendoes

René van Zyl

Jani is ’n bleeksiel en almal weet dit. Daar is dus geen rede vir haar om opgewonde te wees oor ’n wegbreek saam met kollegas na Botswana toe nie. Daar is ook geen rede om te dink dat die mooie toergids regtig in haar belangstel nie.

ISBN 9780639602516
Kliek hier om die boek aan te koop.
3. Liewer as myself
Dina Botha

Stefanie kry ’n aanbod van haar kliënt, Madeleine Ebersöhn, af: Sy moet met renjaer Emille Ebersöhn trou. In ruil kry sy ’n groot som geld, Emille en sy ma verloor nie hul miljoene nie, en almal kry ’n gelukkige einde. Maar Stefanie is nie te koop nie.

ISBN 9780639606040
Kliek hier om die boek aan te koop.
4. Tussen liefde en haat
 Corné van Rooyen

’n Jaar gelede het Marlien en Eben se paaie geskei en sy liefde vir haar het in ’n intense haat verander. Toe sy hom weer sien, weet sy dat dit steeds die geval is. Sy besef egter gou dat die skeidslyn tussen liefde en haat baie dun is.
ISBN  9780639606064
Kliek hier om die boek aan te koop.
Koop al 4 Romanza e-boeke van Maart 2021en kry 15% afslag!
Kliek hier om boeke aan te koop.

Deel op

Hoe lank woon jy al in die buiteland?
Naam en van
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels