Onderneming in die Kollig: KuierKos

19/12/2018
| Deur AfriForum Wêreldwyd
10881525_1559774990941468_3086142613298754285_n

Wêreldwyd bring Suid-Afrikaanse produkte na Suid-Afrikaners in die buiteland met ons eiesoortige Wêreldgids. Jy kan nou so ’n klein bietjie minder huis toe verlang wanneer jy op jou stoep sit en biltong eet. Elke week kies ons by Wêreldwyd een onderneming wat in die gids gelys is om in die Kollig te verskyn. Dié week se onderneming in die Kollig is Kuierkos in Nederland.

Kuierkos bied ’n warm en verwelkomende ervaring wat Suid-Afrikaanse “expats” en plaaslike inwoners toelaat om oorspronklike, goeie kwaliteit Suid-Afrikaanse kos te geniet. Ons het alles – van biltong en droëwors tot koeksisters en melktert – en ons verskaf selfs verversings vir spesiale geleenthede. In hierdie geval is die bewys in die proeëry, so gaan voort en kontak ons.

Besoek KuierKos se profiel op die Wêreldgids hier

Besoek KuierKos se webtuiste hier

Lys jou onderneming hier

Deel op

Hoe hou jy Afrikaans taalvaardighede vir jouself en/of kinders lewendig?
Naam en van
Hidden
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels