Onderneming in die Kollig: Layla’s Kitchen

23/01/2019
| Deur AfriForum Wêreldwyd
32740868_1864897333562354_5056197678816296960_n

Dit is nie maklik om in ‘n vreemde land, weg van al jou mense en dinge waarvoor jy lief is, aan te pas nie, gelukkig het Wêreldwyd net die regte medisyne. Ons Wêreldgids is so trots Suid-Afrikaans soos vetkoek by ‘n kermis en bevat alles wat jy nodig het om weer tuis te voel al is jy in die vreemde. Elke week kies Wêreldwyd een van die ondernemings op die gids om in die Kollig te verskyn en hierdie week is Layla’s Kitchen se beurt.

Layla het altyd gesê dat sy nie kan kook nie, dit was tot sy haar passie vir Suid-Afrikaanse kos ontdek het. Die resepte en tegnieke wat sy by haar ma geleer het, het haar gehelp om met haar Suid-Afrikaanse erfenis te verbind en sommer gou-gou kon sy ‘n melktert en selfs bobotie in ‘n oogwink optower.

Kom voel weer asof jy by ouma se kombuistafel sit en wegsmul al is jy in die Verenigde Arabiese Emirate. Layla’s Kitchen is daar om jou by te staan!

Besoek Layla’s Kitchen se Facebookblad hier

Besoek Layla’s Kitchen se profiel op die Wêreldgids hier

Lys jou onderneming hier

Deel op

Hoe hou jy Afrikaans taalvaardighede vir jouself en/of kinders lewendig?
Naam en van
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels