Oor ons

Ons bied al nagenoeg twintig jaar ’n aanlyn tuiste vir ons mense in die buiteland. Hierdie unieke inisiatief help jou om bande met Suid-Afrika te behou, terwyl dit ook waardevolle ondersteuning bied in die lande waar jy jouself mag bevind.

Hier is hoe AfriForum jou kan ondersteun, of jy in Londen, Sydney of Vancouver woon.

Behou kontak oor grense heen

AfriForum Wêreldwyd se sosialemediakanale maak dit maklik om op hoogte te bly van nuus, geleenthede en inspirerende stories van Suid-Afrikaners oor die wêreld. AfriForum Wêreldwyd se Facebook-blad is ’n uiters gewilde interaktiewe kuierplek vir ons mense, plaaslik en in die buiteland. Ons maak seker dat jy nooit geïsoleerd voel van jou geboorteland nie. Deur ander sosialemediaplatforms soos Instagram, X, YouTube en Pinterest, bly jy nie net op hoogte van nuus nie, maar kan jy deelneem aan gesprekke oor sake wat vir jou saak maak. Met ’n aktiewe teenwoordigheid op sosiale media is dit maklik om deel van die gemeenskap te bly.

AfriForum Wêreldwyd het ook ’n nuusbrief genaamd Kollig waarop jy gratis kan inteken. Dié nuusbrief bevat onder meer berigte van die Afrikaanse mediahuis, Maroela Media, vars nuus oor feeste en buitelandse optredes deur bekende Afrikaanse kunstenaars, asook belangrike inligting oor burgerskap, paspoorte, belasting en vele meer. Jy kan ook meer lees oor AfriForum se projekte en aksies om gemeenskappe in Suid-Afrika te ondersteun.

Kundige advies vir ekspats

AfriForum Wêreldwyd bied gratis advies oor belangrike sake soos burgerskapaansoeke, immigrasiedokumentasie, en selfs finansiële kwessies. Hierdie dienste word ondersteun deur ’n netwerk van kundiges wat ervare is in ekspataangeleenthede. Ons het reeds navrae uit 51 lande hanteer – ’n bewys van die omvang van ons ondersteuning.

Die unieke Wêreldgids

Een van AfriForum Wêreldwyd se mees nuttige hulpmiddels is die Wêreldgids. Hierdie gids bevat meer as 40 kategorieë van ondernemings en diensverskaffers reg oor die wêreld. Of jy nou ’n Afrikaanssprekende tandarts in Australië soek, of ’n tutor in Europa, die Wêreldgids bied ’n eenvoudige manier om betroubare kontakte te vind.

Die Wêreldgids is ’n uitgebreide aanlyn gids wat jou verbind met diensverskaffers, ondernemings en selfs gemeenskapsorganisasies in jou nuwe tuiste. Van loodgieters en haarkappers tot onderwysers en kultuurbyeenkomste – hierdie gids help jou om in jou moedertaal dienste van gehalte te vind, maak nie saak waar jy woon nie.

Byeenkomste as leefruimte vir kultuur

AfriForum Wêreldwyd streef voortdurend daarna om Afrikaners op hoogte te hou van die beste byeenkomste in die buiteland.

AfriForum Wêreldwyd is trots om betrokke te wees by die bevordering van Afrikaanse musiek en kultuur oorsee. Ons sien die waarde van hierdie inisiatiewe in die behoud van Afrikaanse taal en kultuur en ondersteun konserte soos Afrikaans is Lekker, feeste en geleenthede wêreldwyd. Vir baie mense is hierdie geleenthede nie net vermaak nie, maar ’n kragtige manier om hul kulturele identiteit te behou, hul moedertaal te vier en bande met mede-Afrikaanssprekendes te versterk.

Afrikaans leef nie net in Suid-Afrika nie – dit leef in elke liedjie, in elke gesprek en in elke gemeenskap wat saamwerk om ons kultuur lewendig te hou.

Die “Kom huistoe”-veldtog

Vir diegene wat die besluit neem om terug te keer na Suid-Afrika, bied AfriForum Wêreldwyd onmisbare hulp. Ons “Kom huistoe”-veldtog, wat reeds in 2003 geloods is, bied gratis advies oor burgerskapaangeleenthede, immigrasiedokumentasie, finansies, bestuurderslisensies en selfs werkverskaffing. Hierdie veldtog maak die oorgang terug na Suid-Afrika baie minder stresvol en help om praktiese uitdagings aan te spreek.

Steun vir families wat agterbly

Wanneer ’n geliefde emigreer, is dit nie net hulle wat aanpassings moet maak nie – die familie wat agterbly, beleef ook uitdagings. Ons weet dat emigrasie nie net ’n lewensveranderende werklikheid vir die kind wat emigreer is nie, maar ook vir die mense wat agterbly. AfriForum bied ondersteuning deur artikels te plaas wat deur kundiges geskryf is, asook sosiale geleenthede waar families hul eie netwerk kan bou.

Ons help ook ouers om meer vertroud te raak met hulle kinders se nuwe werklikheid. Deur in te teken op die Kollig-nuusbrief kan ouers lees oor die kultuur, gewoontes en spesifieke uitdagings van die land waar hulle kinders woon. Om jou kind se nuwe werklikheid te verstaan, kan jou help om meer ondersteunend te wees en sinvolle gesprekke te voer.

AfriForum verwelkom internasionale lede, wat help om die organisasie se projekte en aksies vanuit die buiteland te ondersteun. Deur aan te sluit, dra jy by tot ’n wyer gemeenskap wat saamwerk om Afrikanererfenis, taal en kultuur te beskerm.

“Saam is ons sterker,” is nie net woorde nie – dit is ’n belofte aan alle Afrikaners regoor die wêreld. Deur hierdie netwerk te gebruik, kan jy jou bande met jou geboorteland behou, terwyl jy ook die ondersteuning ontvang wat jy nodig het in jou nuwe omgewing.

“Die tuiskomplek vir ons mense in die buiteland” is meer as net ’n slagspreuk. AfriForum Wêreldwyd is ’n dinamiese netwerk wat voortdurend strewe om kontak met elke Suid-Afrikaner te hou wat Suid-Afrika verlaat het. Of jy net wil saamkuier in Afrikaans, advies benodig, of wil deel wees van ’n netwerk wat jou verbind tot jou kultuur en taal, AfriForum Wêreldwyd is jou tuiste.

Ons sien uit daarna om dié tradisie voort te sit en wil ons mense na die beste van ons vermoë dien – ongeag waar jy jouself bevind. Ons verwelkom voorstelle en versoeke, stuur vir ons ’n e-pos na wereldwyd@afriforum.co.za.

Volg ons op

Waar in die wêreld woon jy?
Naam en van
+27(Suid-Afrika)
+93 (Afghanistan)
+355 (Albanië)
+213 (Algerië)
+376 (Andorra)
+244 (Angola)
+-267 (Antigua en Barbuda)
+54 (Argentinië)
+374 (Armenië)
+61 (Australië)
+43 (Oostenryk)
+994 (Azerbeidjan)
+-241 (Bahama-eilande)
+973 (Bahrein)
+880 (Bangladesh)
+-245 (Barbados)
+375 (Wit-Rusland)
+32 (België)
+501 (Belize)
+229 (Benin)
+975 (Bhutan)
+591 (Bolivia)
+387 (Bosnië en Herzegovina)
+267 (Botswana)
+55 (Brasilië)
+673 (Brunei)
+359 (Bulgarye)
+226 (Burkina Faso)
+257 (Burundi)
+238 (Kaap Verde)
+855 (Kambodja)
+237 (Kameroen)
+1 (Kanada)
+236 (Sentraal-Afrikaanse Republiek)
+235 (Tsjad)
+56 (Chili)
+86 (China)
+57 (Colombia)
+269 (Komore)
+243 (Demokratiese Republiek Kongo)
+242 (Republiek Kongo)
+506 (Costa Rica)
+385 (Kroasië)
+53 (Kuba)
+357 (Ciprus)
+420 (Tsjeggië)
+45 (Denemarke)
+253 (Djiboeti)
+-766 (Dominica)
+-808 (Dominikaanse Republiek)
+593 (Ecuador)
+20 (Egipte)
+503 (El Salvador)
+240 (Äquatoriaal-Guinee)
+291 (Eritrea)
+372 (Estland)
+268 (Eswatini)
+251 (Ethiopië)
+679 (Fidzi)
+358 (Finland)
+33 (Frankryk)
+241 (Gabon)
+220 (Gambië)
+995 (Georgië)
+49 (Duitsland)
+233 (Ghana)
+30 (Griekeland)
+-472 (Grenada)
+502 (Guatemala)
+224 (Guinee)
+245 (Guinee-Bissau)
+592 (Guyana)
+509 (Haïti)
+504 (Honduras)
+36 (Hongarye)
+354 (Ysland)
+91 (Indië)
+62 (Indonesië)
+98 (Iran)
+964 (Irak)
+353 (Ierland)
+972 (Israel)
+39 (Italië)
+-875 (Jamaika)
+81 (Japan)
+962 (Jordanië)
+7 (Kasakstan)
+254 (Kenia)
+686 (Kiribati)
+850 (Noord-Korea)
+82 (Suid-Korea)
+383 (Kosovo)
+965 (Koeweit)
+996 (Kirgisië)
+856 (Laos)
+371 (Letland)
+961 (Libanon)
+266 (Lesotho)
+231 (Liberia)
+218 (Libië)
+423 (Liechtenstein)
+370 (Litauen)
+352 (Luxemburg)
+261 (Madagaskar)
+265 (Malawi)
+60 (Maleisië)
+960 (Maledive)
+223 (Mali)
+356 (Malta)
+692 (Marshall-eilande)
+222 (Mauritanië)
+230 (Mauritius)
+52 (Mexiko)
+691 (Mikronesië)
+373 (Moldowa)
+377 (Monaco)
+976 (Mongolië)
+382 (Montenegro)
+212 (Marokko)
+258 (Mosambiek)
+95 (Mianmar)
+264 (Namibië)
+674 (Nauru)
+977 (Nepal)
+31 (Nederland)
+64 (Nieu-Seeland)
+505 (Nicaragua)
+227 (Niger)
+234 (Nigerië)
+389 (Noord-Masedonië)
+47 (Noorweë)
+968 (Oman)
+92 (Pakistan)
+680 (Palau)
+507 (Panama)
+675 (Papoea-Nieu-Guinee)
+595 (Paraguay)
+51 (Peru)
+63 (Filipyne)
+48 (Pole)
+351 (Portugal)
+974 (Katar)
+40 (Roemenië)
+7 (Rusland)
+250 (Rwanda)
+-868 (Saint Kitts en Nevis)
+-757 (Saint Lucia)
+-783 (Saint Vincent en die Grenadine)
+685 (Samoa)
+378 (San Marino)
+239 (Sao Tomé en Principe)
+966 (Saoedi-Arabië)
+221 (Senegal)
+381 (Serwië)
+248 (Seychelle)
+232 (Sierra Leone)
+65 (Singapoer)
+421 (Slowakye)
+386 (Slovenië)
+677 (Salomonseilande)
+252 (Somalië)
+27 (Suid-Afrika)
+211 (Suid-Sudan)
+34 (Spanje)
+94 (Sri Lanka)
+249 (Soedan)
+597 (Suriname)
+46 (Swede)
+41 (Switserland)
+963 (Sirië)
+886 (Taiwan)
+992 (Tadjikistan)
+255 (Tanzanië)
+66 (Thailand)
+670 (Timor-Leste)
+228 (Togo)
+676 (Tonga)
+-867 (Trinidad en Tobago)
+216 (Tunisië)
+90 (Turkye)
+993 (Turkmenistan)
+688 (Tuvalu)
+256 (Oeganda)
+380 (Oekraïne)
+971 (Verenigde Arabiese Emirate)
+44 (Verenigde Koninkryk)
+1 (Verenigde State)
+598 (Uruguay)
+998 (Oesbekistan)
+678 (Vanuatu)
+379 (Vatikaanstad)
+58 (Venezuela)
+84 (Viëtnam)
+967 (Jemen)
+260 (Zambië)
+263 (Zimbabwe)
(Suid-Afrika)
Afghanistan
Albanië
Algerië
Andorra
Angola
Antigua en Barbuda
Argentinië
Armenië
Australië
Oostenryk
Azerbeidjan
Bahama-eilande
Bahrein
Bangladesh
Barbados
Wit-Rusland
België
Belize
Benin
Bhutan
Bolivia
Bosnië en Herzegovina
Botswana
Brasilië
Brunei
Bulgarye
Burkina Faso
Burundi
Kaap Verde
Kambodja
Kameroen
Kanada
Sentraal-Afrikaanse Republiek
Tsjad
Chili
China
Colombia
Komore
Demokratiese Republiek Kongo
Republiek Kongo
Costa Rica
Kroasië
Kuba
Ciprus
Tsjeggië
Denemarke
Djiboeti
Dominica
Dominikaanse Republiek
Ecuador
Egipte
El Salvador
Äquatoriaal-Guinee
Eritrea
Estland
Eswatini
Ethiopië
Fidzi
Finland
Frankryk
Gabon
Gambië
Georgië
Duitsland
Ghana
Griekeland
Grenada
Guatemala
Guinee
Guinee-Bissau
Guyana
Haïti
Honduras
Hongarye
Ysland
Indië
Indonesië
Iran
Irak
Ierland
Israel
Italië
Jamaika
Japan
Jordanië
Kasakstan
Kenia
Kiribati
Noord-Korea
Suid-Korea
Kosovo
Koeweit
Kirgisië
Laos
Letland
Libanon
Lesotho
Liberia
Libië
Liechtenstein
Litauen
Luxemburg
Madagaskar
Malawi
Maleisië
Maledive
Mali
Malta
Marshall-eilande
Mauritanië
Mauritius
Mexiko
Mikronesië
Moldowa
Monaco
Mongolië
Montenegro
Marokko
Mosambiek
Mianmar
Namibië
Nauru
Nepal
Nederland
Nieu-Seeland
Nicaragua
Niger
Nigerië
Noord-Masedonië
Noorweë
Oman
Pakistan
Palau
Panama
Papoea-Nieu-Guinee
Paraguay
Peru
Filipyne
Pole
Portugal
Katar
Roemenië
Rusland
Rwanda
Saint Kitts en Nevis
Saint Lucia
Saint Vincent en die Grenadine
Samoa
San Marino
Sao Tomé en Principe
Saoedi-Arabië
Senegal
Serwië
Seychelle
Sierra Leone
Singapoer
Slowakye
Slovenië
Salomonseilande
Somalië
Suid-Afrika
Suid-Sudan
Spanje
Sri Lanka
Soedan
Suriname
Swede
Switserland
Sirië
Taiwan
Tadjikistan
Tanzanië
Thailand
Timor-Leste
Togo
Tonga
Trinidad en Tobago
Tunisië
Turkye
Turkmenistan
Tuvalu
Oeganda
Oekraïne
Verenigde Arabiese Emirate
Verenigde Koninkryk
Verenigde State
Uruguay
Oesbekistan
Vanuatu
Vatikaanstad
Venezuela
Viëtnam
Jemen
Zambië
Zimbabwe
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels