Optog vir Suid-Afrika in Perth

12/04/2018
| Deur AfriForum Wêreldwyd
29008774_15233220780_r

Meer as 3 000 mense het onlangs aan ’n optog in Perth deelgeneem om hulle ondersteuning te wys vir die Australiese regering se pogings om Suid-Afrikaanse boere by te staan. Meer as 2 000 mense het ook ’n soortgelyke geleentheid in Brisbane bygewoon.

Hierdie is die skrywe wat aan Andrew Hastie (lid van die parlement) oorhandig is en aan Peter Dutton, Australiese minister van binnelandse sake, gelewer moet word:

LETTER OF SUPPORT FOR THE PLIGHT OF SOUTH AFRICANS

Marika Heyl Hoffmann het die volgende boodskap op Facebook geplaas: “Proud to support South Africans in Perth today. Wish my South African family could’ve felt the vibe and heard Andries Botha’s beautiful prayer for you guys! Thank you Arno Nel for organising, but also for your heartfelt story.”

Australië neem standpunt in teen plaasmoorde en grondonteiening in Suid-Afrika. Het jy? Onderteken die versoekskrif hier: www.wereldwyd.co.za/onteiening
Deel met jou familie en vriende.

 

Deel op

Nuutste artikels