Paspoorte, verbod en oorskryding van visumtydperk in Suid-Afrika

24/07/2024
| Deur AfriForum Wêreldwyd
Paspoorte, verbod en oorskryding van visumtydperk in Suid-Afrika

Deur Breytenbachs Immigration Consultants

Breytenbachs ontvang gereeld oproepe van bekommerde Suid-Afrikaanse kliënte wat die verkeerde paspoort by grensbeheer gebruik het. In ander gevalle oorskry nie-Suid-Afrikaanse gades of kinders onwetend die tydperk van hul Suid-Afrikaanse besoekersvisum en staar dan ’n paspoortverbod in die gesig.

Vervolgens het Breytenbachs bietjie leiding aan Suid-Afrikaanse ekspats verskaf. As jy hierdie belangrike kwessies verstaan, kan dit ’n gladder reiservaring verseker en potensiële komplikasies vermy.

Breytenbachs ontvang gereeld vrae van kliënte wat onseker is oor watter paspoort om te gebruik wanneer hulle Suid-Afrika verlaat of binnekom.

Enige persoon wat die reg het om van ’n Suid-Afrikaanse paspoort gebruik te maak, moet hierdie reisdokument gebruik wanneer hulle na en van Suid-Afrika reis. Die Wet op Suid-Afrikaanse Burgerskap stipuleer hierdie reël duidelik.

Wanneer jy ’n ander land binnegaan, mag jy die paspoort gebruik waarvan jy dubbele burgerskap het. As jy byvoorbeeld dubbele burgerskap vir Suid-Afrika en die Verenigde Koninkryk het, kan jy die Verenigde Koninkryk binnegaan met jou Britse paspoort by die Britse grensbeheer.

Dit is baie belangrik om aan hierdie reël te voldoen, want jy mag beboet word, gemerk word en jou buitelandse paspoort kan gestempel word omdat jy nie die Suid-Afrikaanse immigrasiereëls nakom nie.

Indien jy onseker is of jou Suid-Afrikaanse burgerskapstatus steeds geldig is, kontak gerus ons kantore om jou te help met ’n proses om jou huidige Suid-Afrikaanse nasionaliteitstatus te bevestig. Jy kan ’n e-pos stuur aan info@bic-immigration.com of ons webwerf besoek by www.bic-immigration.com.

Baie mense onderskat die belangrikheid daarvan om aan Suid-Afrikaanse visumvoorwaardes te voldoen en oorskry onwetend hul visumtydperk.

Breytenbachs se SA Immigration-departement ontvang gereeld dringende oproepe van besoekers aan Suid-Afrika wat hulle visumtydperk oorskry het en nou ’n verbod op hulle paspoorte in die gesig staar.

Lande soos die Verenigde Koninkryk, Australië, Nieu-Seeland en Kanada is vir 90 dae van ’n visum vrygestel. Dit beteken dat burgers van hierdie lande ’n outomatiese 90-dae besoekersvisum sal ontvang wanneer hulle Suid-Afrika binnekom. Jy moet egter ’n retoerkaartjie hê. Mens kan hierdie visum vir nog 90 dae verleng, maar die verlengingsaansoek moet 60 dae voor die oorspronklike visum verval, ingedien word. Jy moet wag vir die endossement voordat jy Suid-Afrika verlaat. As jy beplan om langer as ses maande te bly, oorweeg dit om vir ’n langtermynbesoekersvisum aansoek te doen voordat jy reis.

In baie gevalle oorskry buitelandse burgers hul besoekersvisumtydperk in Suid-Afrika en eindig met ’n reisverbod wat ingestel word.

Die gevolge van ’n verbod op jou paspoort is dat jy eerstens nie na Suid-Afrika sal kan terugkeer totdat die betrokke owerhede die verbod opgehef het nie, en dit kan jou visumaansoeke na ander lande negatief beïnvloed. As jy ’n verbod het, moet jy by die Suid-Afrikaanse owerhede aansoek doen om ’n verbodopheffing.

Jy kan dit doen deur hul te kontak by overstayappeals@dha.gov.za.

As jy jou visumtydperk met tot 30 dae oorskry, sal jy vir 12 maande verbied word om Suid-Afrika te besoek. As jy dit met langer as 30 dae oorskry, sal dit tot ’n verbod van vyf jaar lei. As jy binne ’n siklus van 24 maande ’n tweede keer jou visumtydperk oorskry, sal jy vir twee jaar verbied word.

Voorsorg is altyd beter as nasorg. Breytenbachs beveel ten sterkste aan dat jy aan visumregulasies voldoen en om oorskryding van visumtydperk in enige land te vermy. As jy die visumtydperk in Suid-Afrika oorskry, kan dit jou vermoë om visums vir ander lande te bekom, beïnvloed.

Breytenbachs beveel ook sterk aan dat Suid-Afrikaners met dubbele burgerskap wat nie hul kinders as Suid-Afrikaanse burgers registreer nie, hulself moet vergewis van Suid-Afrikaanse besoekersvisumreëls, aangesien hierdie gevalle dikwels onopsetlik die visumtydperk oorskry.

Breytenbachs se SA Immigration-departement is FIPSA-geregistreerd en spog met baie jare se ondervinding in hierdie aangeleenthede. Hulle kundigheid verseker dat jy die beste moontlike leiding en ondersteuning ontvang. Indien jy hulp benodig met enige immigrasie-aangeleenthede, moenie huiwer om Breytenbachs te kontak vir professionele en betroubare hulp nie. Besoek asseblief ons webwerf by www.bic-immigration.com of stuur ’n e-pos aan info@bic-immigration.com.

Deel op

Hoe lank woon jy al in die buiteland?
Naam en van
+27(Suid-Afrika)
+93 (Afghanistan)
+355 (Albanië)
+213 (Algerië)
+376 (Andorra)
+244 (Angola)
+-267 (Antigua en Barbuda)
+54 (Argentinië)
+374 (Armenië)
+61 (Australië)
+43 (Oostenryk)
+994 (Azerbeidjan)
+-241 (Bahama-eilande)
+973 (Bahrein)
+880 (Bangladesh)
+-245 (Barbados)
+375 (Wit-Rusland)
+32 (België)
+501 (Belize)
+229 (Benin)
+975 (Bhutan)
+591 (Bolivia)
+387 (Bosnië en Herzegovina)
+267 (Botswana)
+55 (Brasilië)
+673 (Brunei)
+359 (Bulgarye)
+226 (Burkina Faso)
+257 (Burundi)
+238 (Kaap Verde)
+855 (Kambodja)
+237 (Kameroen)
+1 (Kanada)
+236 (Sentraal-Afrikaanse Republiek)
+235 (Tsjad)
+56 (Chili)
+86 (China)
+57 (Colombia)
+269 (Komore)
+243 (Demokratiese Republiek Kongo)
+242 (Republiek Kongo)
+506 (Costa Rica)
+385 (Kroasië)
+53 (Kuba)
+357 (Ciprus)
+420 (Tsjeggië)
+45 (Denemarke)
+253 (Djiboeti)
+-766 (Dominica)
+-808 (Dominikaanse Republiek)
+593 (Ecuador)
+20 (Egipte)
+503 (El Salvador)
+240 (Äquatoriaal-Guinee)
+291 (Eritrea)
+372 (Estland)
+268 (Eswatini)
+251 (Ethiopië)
+679 (Fidzi)
+358 (Finland)
+33 (Frankryk)
+241 (Gabon)
+220 (Gambië)
+995 (Georgië)
+49 (Duitsland)
+233 (Ghana)
+30 (Griekeland)
+-472 (Grenada)
+502 (Guatemala)
+224 (Guinee)
+245 (Guinee-Bissau)
+592 (Guyana)
+509 (Haïti)
+504 (Honduras)
+36 (Hongarye)
+354 (Ysland)
+91 (Indië)
+62 (Indonesië)
+98 (Iran)
+964 (Irak)
+353 (Ierland)
+972 (Israel)
+39 (Italië)
+-875 (Jamaika)
+81 (Japan)
+962 (Jordanië)
+7 (Kasakstan)
+254 (Kenia)
+686 (Kiribati)
+850 (Noord-Korea)
+82 (Suid-Korea)
+383 (Kosovo)
+965 (Koeweit)
+996 (Kirgisië)
+856 (Laos)
+371 (Letland)
+961 (Libanon)
+266 (Lesotho)
+231 (Liberia)
+218 (Libië)
+423 (Liechtenstein)
+370 (Litauen)
+352 (Luxemburg)
+261 (Madagaskar)
+265 (Malawi)
+60 (Maleisië)
+960 (Maledive)
+223 (Mali)
+356 (Malta)
+692 (Marshall-eilande)
+222 (Mauritanië)
+230 (Mauritius)
+52 (Mexiko)
+691 (Mikronesië)
+373 (Moldowa)
+377 (Monaco)
+976 (Mongolië)
+382 (Montenegro)
+212 (Marokko)
+258 (Mosambiek)
+95 (Mianmar)
+264 (Namibië)
+674 (Nauru)
+977 (Nepal)
+31 (Nederland)
+64 (Nieu-Seeland)
+505 (Nicaragua)
+227 (Niger)
+234 (Nigerië)
+389 (Noord-Masedonië)
+47 (Noorweë)
+968 (Oman)
+92 (Pakistan)
+680 (Palau)
+507 (Panama)
+675 (Papoea-Nieu-Guinee)
+595 (Paraguay)
+51 (Peru)
+63 (Filipyne)
+48 (Pole)
+351 (Portugal)
+974 (Katar)
+40 (Roemenië)
+7 (Rusland)
+250 (Rwanda)
+-868 (Saint Kitts en Nevis)
+-757 (Saint Lucia)
+-783 (Saint Vincent en die Grenadine)
+685 (Samoa)
+378 (San Marino)
+239 (Sao Tomé en Principe)
+966 (Saoedi-Arabië)
+221 (Senegal)
+381 (Serwië)
+248 (Seychelle)
+232 (Sierra Leone)
+65 (Singapoer)
+421 (Slowakye)
+386 (Slovenië)
+677 (Salomonseilande)
+252 (Somalië)
+27 (Suid-Afrika)
+211 (Suid-Sudan)
+34 (Spanje)
+94 (Sri Lanka)
+249 (Soedan)
+597 (Suriname)
+46 (Swede)
+41 (Switserland)
+963 (Sirië)
+886 (Taiwan)
+992 (Tadjikistan)
+255 (Tanzanië)
+66 (Thailand)
+670 (Timor-Leste)
+228 (Togo)
+676 (Tonga)
+-867 (Trinidad en Tobago)
+216 (Tunisië)
+90 (Turkye)
+993 (Turkmenistan)
+688 (Tuvalu)
+256 (Oeganda)
+380 (Oekraïne)
+971 (Verenigde Arabiese Emirate)
+44 (Verenigde Koninkryk)
+1 (Verenigde State)
+598 (Uruguay)
+998 (Oesbekistan)
+678 (Vanuatu)
+379 (Vatikaanstad)
+58 (Venezuela)
+84 (Viëtnam)
+967 (Jemen)
+260 (Zambië)
+263 (Zimbabwe)
(Suid-Afrika)
Afghanistan
Albanië
Algerië
Andorra
Angola
Antigua en Barbuda
Argentinië
Armenië
Australië
Oostenryk
Azerbeidjan
Bahama-eilande
Bahrein
Bangladesh
Barbados
Wit-Rusland
België
Belize
Benin
Bhutan
Bolivia
Bosnië en Herzegovina
Botswana
Brasilië
Brunei
Bulgarye
Burkina Faso
Burundi
Kaap Verde
Kambodja
Kameroen
Kanada
Sentraal-Afrikaanse Republiek
Tsjad
Chili
China
Colombia
Komore
Demokratiese Republiek Kongo
Republiek Kongo
Costa Rica
Kroasië
Kuba
Ciprus
Tsjeggië
Denemarke
Djiboeti
Dominica
Dominikaanse Republiek
Ecuador
Egipte
El Salvador
Äquatoriaal-Guinee
Eritrea
Estland
Eswatini
Ethiopië
Fidzi
Finland
Frankryk
Gabon
Gambië
Georgië
Duitsland
Ghana
Griekeland
Grenada
Guatemala
Guinee
Guinee-Bissau
Guyana
Haïti
Honduras
Hongarye
Ysland
Indië
Indonesië
Iran
Irak
Ierland
Israel
Italië
Jamaika
Japan
Jordanië
Kasakstan
Kenia
Kiribati
Noord-Korea
Suid-Korea
Kosovo
Koeweit
Kirgisië
Laos
Letland
Libanon
Lesotho
Liberia
Libië
Liechtenstein
Litauen
Luxemburg
Madagaskar
Malawi
Maleisië
Maledive
Mali
Malta
Marshall-eilande
Mauritanië
Mauritius
Mexiko
Mikronesië
Moldowa
Monaco
Mongolië
Montenegro
Marokko
Mosambiek
Mianmar
Namibië
Nauru
Nepal
Nederland
Nieu-Seeland
Nicaragua
Niger
Nigerië
Noord-Masedonië
Noorweë
Oman
Pakistan
Palau
Panama
Papoea-Nieu-Guinee
Paraguay
Peru
Filipyne
Pole
Portugal
Katar
Roemenië
Rusland
Rwanda
Saint Kitts en Nevis
Saint Lucia
Saint Vincent en die Grenadine
Samoa
San Marino
Sao Tomé en Principe
Saoedi-Arabië
Senegal
Serwië
Seychelle
Sierra Leone
Singapoer
Slowakye
Slovenië
Salomonseilande
Somalië
Suid-Afrika
Suid-Sudan
Spanje
Sri Lanka
Soedan
Suriname
Swede
Switserland
Sirië
Taiwan
Tadjikistan
Tanzanië
Thailand
Timor-Leste
Togo
Tonga
Trinidad en Tobago
Tunisië
Turkye
Turkmenistan
Tuvalu
Oeganda
Oekraïne
Verenigde Arabiese Emirate
Verenigde Koninkryk
Verenigde State
Uruguay
Oesbekistan
Vanuatu
Vatikaanstad
Venezuela
Viëtnam
Jemen
Zambië
Zimbabwe
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels