Plaasmoorde – die trauma én opstaan deur slagoffers se oë  

02/08/2018
| Deur AfriForum Wêreldwyd
photo-1517770413964-df8ca61194a6-1

In 2014 het die joernalis en skrywer Carla van der Spuy ’n uitmergelende en gewaagde opdragwerk aangepak. Toe die uitgewer haar kontak om die verhale van tien boere en hul families wat deur plaasaanvalle geraak is, te dokumenteer, het sy nie teruggestaan vir die uitdaging nie. Met haar deernis en diepgewortelde begrip vir mense slaag sy daarin om elkeen van dié slagoffers se woede, pyn, vergifnis én genesing aan die kaak te stel in Plaasmoorde: Slagoffers vertel self. Plaasmoorde is uitgegee deur Bargain Books en is nou beskikbaar by Kraal Uitgewers teen R100. Dit is ook beskikbaar in Engels as Farm murders: Victims tell their stories. Klik hier vir meer inligting.

Deel op

Hoe lank woon jy al in die buiteland?
Naam en van
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels