Rentevrye of laerentelenings aan trusts – Wysigingswet op belastingwetgewing

25/01/2017
| Deur Sue-Ann de Wet
rentevrye-of-laerentelenings-aan-trusts-wysigingswet-op-belastingwetgewing

Die hersiene konsepwysigingswetsontwerp op belastingwetgewing, 2016 is onlangs deur die parlement goedgekeur en op 11 Januarie 2017 deur die president bekragtig.

In soverre trusts geraak word, kan die bepalings van afdeling 7C soos volg opgesom word:

  • Dié bepalings is van toepassing op ’n lening, voorskot of krediet wat deur ’n natuurlike persoon

of

  • op aandrang van daardie persoon deur enige maatskappy in verhouding tot wie dié persoon ’n verbonde persoon is (d.w.s. enige persoon wat individueel of saam met ’n verbonde persoon in verhouding tot homself direk of indirek ten minste 20% van die maatskappy se ekwiteitsaandelekapitaal of stemreg hou), gemaak word
  • aan ’n trust
  • in verhouding tot wie dié persoon of maatskappy (of enigander persoon wat ’n verbonde persoon is, d.w.s. ’n bevoordeelde van ’n trust, enige familielid van só ’n bevoordeelde, enigander bevoordeelde van só ’n trust) ’n verbonde persoon is, en
  • geen rente deur die trust aangegaan word ten opsigte van die lening, voorskot of krediet nie,

of

  • rente aangegaan word, maar teen ’n laer koers as die amptelike rentekoers (soos bedoel word in paragraaf 1 van afdeling 7 van die Inkomstebelastingwet – tans 8%).

Die bogenoemde bepalings is van toepassing op die volgende resultate:

  • Skenkings:  ’n Bedrag gelyk aan die verskil tussen die bedrag wat deur die trust in die belastingaanslagjaar aangegaan is en die bedrag wat deur die trust aangegaan sou word teen die amptelike rentekoers hierbo genoem, sal as skenking gesien word wat op die laaste dag van aanslagjaar aan die trust gemaak word deur die persoon wat die lening aan die trust gemaak het.Voorbeeld: Mnr. X staan ’n lening aan sy trust toe teen ’n bedrag van R12 000 000, wat deur die trust gebruik is om aandele te koop. He hef rente van 5%. Die amptelike rentekoers is 8%.

Die skenkingsbedrag sal dus wees: R10 000 000 x (8%-5%) = R 360 000.

Die skenkingsbelasting word soos volg bereken:
Skenking van R360 000, minus die jaarlikse vrystelling van R100 000 = R260 000.

Skenkingsbelasting @ 20% = R52 000.

Hierdie afdeling word van krag met ingang Maart 2017 en sal van toepassing wees op enige bedrag wat deur ’n trust verskuldig is in terme van ’n lening, voorskot of krediet wat voor, op of na hierdie datum voorsien is.

OPSOMMING

  • Die opneem van hier voorstel is ’n direkte gevolg van die bedoelings van Nasionale Tesourie om die gebruik van trusts as ’n manier om op boedelbelasting te spaar;
  • Die netto resultaat is dat die verskil tussen die rente wat op ’n lening aan ’n trust gehef word en in die vooruitsig gestel word, en die amptelike koers (tans 8%) belas sal word as ’n skenking in die hande van die persoon wat dié lening toestaan.

Die tipiese scenario’s  wat met trusts verband hou en wat deur die voorgestelde wetsveranderinge geraak sal word (sodra dit gepromulgeer word) sluit in:

a. Waar ’n persoon ’n bate aan ’n trust verkoop met ’n rentevrye lening of gehef teen ’n       koers laer as die amptelike koers wat deur die SAID voorgeskryf word (tans 8%);
en/of

b. Waar die trustees van ’n trust ’n uitkering aan trustbevoordeeldes maak en die bevoordeeldes dié bedrag aan die trust terugleen.

Die bepalings behoort nie van toepassing te wees nie op gevalle waar die trustakte bepaal dat trustees, in hul diskresie, besluit om uitkerings vanuit ’n leenrekening namens ’n bevoordeelde te krediteer nie, waarvan die betaling in die uitsluitlike diskresie van die trustees onderhewig sal wees. In hierdie gevalle kom dit nie neer op ’n lening soos deur die Wet bedoel nie, omdat daar geen leningskontrak tussen die bevoordeelde en die trustee is nie.

Bladsy 11 van die Declaratory Memorandum dui baie duidelik aan dat enige uitkering wat deur die trustees aan ’n bevoordeelde gemaak kan word wat onherroeplik berus by ’n bevoordeelde en wat gebruik of geadministreer word tot voordeel van die bevoordeelde, sonder om die bedrag aan die bevoordeelde uit te keer of betaal, nie sal kwalifiseer as ’n lening of krediet wat deur dié bevoordeelde aan die trust voorsien is nie, op voorwaarde dat óf die trustakte bepalings bevat wat trustees verhoed om die bedrag aan die bevoordeelde uit te keer (bv. waar die bevoordeelde slegs op ’n sekere ouderdom op ’n uitkering geregtig is), óf die trustees die uitsluitlike diskresie in terme van die trust het om oor die tyd en omvang van enige uitkering van so ’n gevestigde bedrag aan ’n bevoordeelde te besluit.

Daar word ook duidelik aangedui dat, sou die bevoordeelde enigsins kon sê of die bedrag wat gevestig is wel uitgekeer moet word en wanneer, of hy/sy ’n ooreenkoms met die trustees aangaan in terme waarvan die bedrag in die trust behou mag word, hierdie as ’n lening of krediet aan die trust deur die bevoordeelde beskou sal word, soos bedoel in afdeling 7C.

  • Die jaarlikse skenkingsbelastingvrystelling van R100 000 is van toepassing op die skenking wat in die afdeling in die vooruitsig gestel word.
  • Die Declaratory Memorandum bevat ook ’n voorbeeld wat verduidelik wat as ’n indirekte lening aan ’n trust gesien kan word en steeds onderworpe is aan die bepalings van afdeling 7C. Die voorbeeld verwys na ’n beplanner wat ’n lening aan ’n besigheidsvennoot – wat nie ’n verbonde persoon in verhouding tot die trust is nie – wil toestaan, onderhewig aan die reëling dat die besigheidsvennoot op sy beurt ’n rentevrye lening aan die trust toestaan en die eis vir die terugbetaling deur die trust aan die beplanner oordra as sekuriteit vir betaling van die bedrag. Só ’n lening sal as ’n indirekte lening deur die beplanner aan die trust beskou word.
  • Hoewel dié nuwe bepalings boedelbeplanning deur middel van trust sal beïnvloed, beteken dit hoegenaamd nie die einde van trust soos ons dit ken nie. Versigtige beplanning behoort dit steeds moontlik te maak om ’n trust as ’n meer as bruikbare boedelbeplanningsmiddel te gebruik.
  • Indien die trust belasbare inkomste verdien, mag dit die moeite werd wees – weer eens onderhewig aan omliggende faktore – om die rente op die lening te betaal omdat die trust in staat sal wees om die rente vir belastingdoeleindes af te trek.

Kontak Fanus Jonck (tax@jonck.net ) vir belasting- en trustraad.

Deel op

Hoe hou jy Afrikaans taalvaardighede vir jouself en/of kinders lewendig?
Naam en van
+27(Suid-Afrika)
+93 (Afghanistan)
+355 (Albanië)
+213 (Algerië)
+376 (Andorra)
+244 (Angola)
+-267 (Antigua en Barbuda)
+54 (Argentinië)
+374 (Armenië)
+61 (Australië)
+43 (Oostenryk)
+994 (Azerbeidjan)
+-241 (Bahama-eilande)
+973 (Bahrein)
+880 (Bangladesh)
+-245 (Barbados)
+375 (Wit-Rusland)
+32 (België)
+501 (Belize)
+229 (Benin)
+975 (Bhutan)
+591 (Bolivia)
+387 (Bosnië en Herzegovina)
+267 (Botswana)
+55 (Brasilië)
+673 (Brunei)
+359 (Bulgarye)
+226 (Burkina Faso)
+257 (Burundi)
+238 (Kaap Verde)
+855 (Kambodja)
+237 (Kameroen)
+1 (Kanada)
+236 (Sentraal-Afrikaanse Republiek)
+235 (Tsjad)
+56 (Chili)
+86 (China)
+57 (Colombia)
+269 (Komore)
+243 (Demokratiese Republiek Kongo)
+242 (Republiek Kongo)
+506 (Costa Rica)
+385 (Kroasië)
+53 (Kuba)
+357 (Ciprus)
+420 (Tsjeggië)
+45 (Denemarke)
+253 (Djiboeti)
+-766 (Dominica)
+-808 (Dominikaanse Republiek)
+593 (Ecuador)
+20 (Egipte)
+503 (El Salvador)
+240 (Äquatoriaal-Guinee)
+291 (Eritrea)
+372 (Estland)
+268 (Eswatini)
+251 (Ethiopië)
+679 (Fidzi)
+358 (Finland)
+33 (Frankryk)
+241 (Gabon)
+220 (Gambië)
+995 (Georgië)
+49 (Duitsland)
+233 (Ghana)
+30 (Griekeland)
+-472 (Grenada)
+502 (Guatemala)
+224 (Guinee)
+245 (Guinee-Bissau)
+592 (Guyana)
+509 (Haïti)
+504 (Honduras)
+36 (Hongarye)
+354 (Ysland)
+91 (Indië)
+62 (Indonesië)
+98 (Iran)
+964 (Irak)
+353 (Ierland)
+972 (Israel)
+39 (Italië)
+-875 (Jamaika)
+81 (Japan)
+962 (Jordanië)
+7 (Kasakstan)
+254 (Kenia)
+686 (Kiribati)
+850 (Noord-Korea)
+82 (Suid-Korea)
+383 (Kosovo)
+965 (Koeweit)
+996 (Kirgisië)
+856 (Laos)
+371 (Letland)
+961 (Libanon)
+266 (Lesotho)
+231 (Liberia)
+218 (Libië)
+423 (Liechtenstein)
+370 (Litauen)
+352 (Luxemburg)
+261 (Madagaskar)
+265 (Malawi)
+60 (Maleisië)
+960 (Maledive)
+223 (Mali)
+356 (Malta)
+692 (Marshall-eilande)
+222 (Mauritanië)
+230 (Mauritius)
+52 (Mexiko)
+691 (Mikronesië)
+373 (Moldowa)
+377 (Monaco)
+976 (Mongolië)
+382 (Montenegro)
+212 (Marokko)
+258 (Mosambiek)
+95 (Mianmar)
+264 (Namibië)
+674 (Nauru)
+977 (Nepal)
+31 (Nederland)
+64 (Nieu-Seeland)
+505 (Nicaragua)
+227 (Niger)
+234 (Nigerië)
+389 (Noord-Masedonië)
+47 (Noorweë)
+968 (Oman)
+92 (Pakistan)
+680 (Palau)
+507 (Panama)
+675 (Papoea-Nieu-Guinee)
+595 (Paraguay)
+51 (Peru)
+63 (Filipyne)
+48 (Pole)
+351 (Portugal)
+974 (Katar)
+40 (Roemenië)
+7 (Rusland)
+250 (Rwanda)
+-868 (Saint Kitts en Nevis)
+-757 (Saint Lucia)
+-783 (Saint Vincent en die Grenadine)
+685 (Samoa)
+378 (San Marino)
+239 (Sao Tomé en Principe)
+966 (Saoedi-Arabië)
+221 (Senegal)
+381 (Serwië)
+248 (Seychelle)
+232 (Sierra Leone)
+65 (Singapoer)
+421 (Slowakye)
+386 (Slovenië)
+677 (Salomonseilande)
+252 (Somalië)
+27 (Suid-Afrika)
+211 (Suid-Sudan)
+34 (Spanje)
+94 (Sri Lanka)
+249 (Soedan)
+597 (Suriname)
+46 (Swede)
+41 (Switserland)
+963 (Sirië)
+886 (Taiwan)
+992 (Tadjikistan)
+255 (Tanzanië)
+66 (Thailand)
+670 (Timor-Leste)
+228 (Togo)
+676 (Tonga)
+-867 (Trinidad en Tobago)
+216 (Tunisië)
+90 (Turkye)
+993 (Turkmenistan)
+688 (Tuvalu)
+256 (Oeganda)
+380 (Oekraïne)
+971 (Verenigde Arabiese Emirate)
+44 (Verenigde Koninkryk)
+1 (Verenigde State)
+598 (Uruguay)
+998 (Oesbekistan)
+678 (Vanuatu)
+379 (Vatikaanstad)
+58 (Venezuela)
+84 (Viëtnam)
+967 (Jemen)
+260 (Zambië)
+263 (Zimbabwe)
(Suid-Afrika)
Afghanistan
Albanië
Algerië
Andorra
Angola
Antigua en Barbuda
Argentinië
Armenië
Australië
Oostenryk
Azerbeidjan
Bahama-eilande
Bahrein
Bangladesh
Barbados
Wit-Rusland
België
Belize
Benin
Bhutan
Bolivia
Bosnië en Herzegovina
Botswana
Brasilië
Brunei
Bulgarye
Burkina Faso
Burundi
Kaap Verde
Kambodja
Kameroen
Kanada
Sentraal-Afrikaanse Republiek
Tsjad
Chili
China
Colombia
Komore
Demokratiese Republiek Kongo
Republiek Kongo
Costa Rica
Kroasië
Kuba
Ciprus
Tsjeggië
Denemarke
Djiboeti
Dominica
Dominikaanse Republiek
Ecuador
Egipte
El Salvador
Äquatoriaal-Guinee
Eritrea
Estland
Eswatini
Ethiopië
Fidzi
Finland
Frankryk
Gabon
Gambië
Georgië
Duitsland
Ghana
Griekeland
Grenada
Guatemala
Guinee
Guinee-Bissau
Guyana
Haïti
Honduras
Hongarye
Ysland
Indië
Indonesië
Iran
Irak
Ierland
Israel
Italië
Jamaika
Japan
Jordanië
Kasakstan
Kenia
Kiribati
Noord-Korea
Suid-Korea
Kosovo
Koeweit
Kirgisië
Laos
Letland
Libanon
Lesotho
Liberia
Libië
Liechtenstein
Litauen
Luxemburg
Madagaskar
Malawi
Maleisië
Maledive
Mali
Malta
Marshall-eilande
Mauritanië
Mauritius
Mexiko
Mikronesië
Moldowa
Monaco
Mongolië
Montenegro
Marokko
Mosambiek
Mianmar
Namibië
Nauru
Nepal
Nederland
Nieu-Seeland
Nicaragua
Niger
Nigerië
Noord-Masedonië
Noorweë
Oman
Pakistan
Palau
Panama
Papoea-Nieu-Guinee
Paraguay
Peru
Filipyne
Pole
Portugal
Katar
Roemenië
Rusland
Rwanda
Saint Kitts en Nevis
Saint Lucia
Saint Vincent en die Grenadine
Samoa
San Marino
Sao Tomé en Principe
Saoedi-Arabië
Senegal
Serwië
Seychelle
Sierra Leone
Singapoer
Slowakye
Slovenië
Salomonseilande
Somalië
Suid-Afrika
Suid-Sudan
Spanje
Sri Lanka
Soedan
Suriname
Swede
Switserland
Sirië
Taiwan
Tadjikistan
Tanzanië
Thailand
Timor-Leste
Togo
Tonga
Trinidad en Tobago
Tunisië
Turkye
Turkmenistan
Tuvalu
Oeganda
Oekraïne
Verenigde Arabiese Emirate
Verenigde Koninkryk
Verenigde State
Uruguay
Oesbekistan
Vanuatu
Vatikaanstad
Venezuela
Viëtnam
Jemen
Zambië
Zimbabwe
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels