Solidariteit Beweging-afvaardiging vergader in Withuis met Trump-administrasie

25/02/2025
| Deur AfriForum Wêreldwyd
Solidariteit Beweging-afvaardiging vergader in Withuis met Trump-administrasie

Vra vir verskerpte druk op ANC-leiers in belang van Afrikaners en Suid-Afrika

’n Afvaardiging van die Solidariteit Beweging, AfriForum en Solidariteit het vandag in die Withuis in Washington DC met senior verteenwoordigers van president Donald Trump se administrasie vergader ter bevordering van die belange van Afrikaners en Suid-Afrika.

Die afvaardiging het tydens dié vergadering sy dank teenoor die Trump-administrasie uitgespreek nadat Trump die kollig op die menseregteskending van Afrikaners, en die ANC se roekelose beleidsrigtings en swak regering van die land geplaas het. Die Beweging is ook dankbaar vir die VSA se bereidwilligheid om bystand aan Afrikaners te bied. “Ons neem graag die hand van vriendskap wat die VSA-regering na Afrikaners uitsteek,” het Flip Buys, voorsitter van die Beweging, aan die verteenwoordigers van die VSA-regering gesê.

Die Solidariteit Beweging het ook ’n memorandum, getiteld die Washington Memorandum, tydens die vergadering aan die Trump-administrasie oorhandig. In dié memorandum word aangedui dat die belange van Suid-Afrika se inwoners, insluitend Afrikaners, ten beste bevorder kan word deur verskerpte druk op ANC-leiers, eerder as druk op die land. Hierdie druk moet onder meer poog om eiendomsreg te beskerm, diskriminasie teen Afrikaners te staak deur omvattende rassewetgewing en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela) te keer, kulturele ruimte aan Afrikaners te bied deur ’n kultuurakkoord met Afrikaners te sluit, en toe te sien dat ANC-leiers hul noue bande met terreurgroepe, soos Hamas, en Iran beëindig. Verskeie ondersteunende dokumente en navorsingsverslae is saam met die memorandum aan die Trump-administrasie oorhandig.

Die VSA word ook in die memorandum versoek om die humanitêre bystand wat die VSA aan Afrikaners bied, beskikbaar te stel om die kulturele infrastruktuur te help bou wat Afrikaners nodig het om voorspoedig in Suid-Afrika te bly.

Die Solidariteit Beweging se afvaardiging na die Withuis is gelei deur die voorsitter van die Solidariteit Beweging, Flip Buys, en het Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, en Jaco Kleynhans, hoof van internasionale skakeling by die Solidariteit Beweging, ingesluit.

Suid-Afrika se deelname aan die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika (Agoa) is ook bespreek. Volgens Buys is Suid-Afrika se voortgesette deelname aan Agoa in belang van al die gewone mense, ondernemings en boere in die land en daarom word die VSA versoek om nie Suid-Afrika te straf deur Suid-Afrika se deelname aan Agoa op te sê nie, maar om eerder druk te plaas op ANC-leiers wat verantwoordelik is vir Suid-Afrika se onverantwoordelike beleidsrigtings. “Diegene wat Agoa wil red deur probleme in Suid-Afrika as ‘disinformasie’ af te maak, sal ongelukkig nie daarin slaag om Agoa te red nie. Die Solidariteit Beweging is lojaal teenoor die land, en besef dat Agoa slegs gered kan word deur met druk op ANC-leiers toe te sien dat Suid-Afrika voldoen aan die vereistes wat Agoa stel. Deelnemende lande moet eiendomsreg en menseregte respekteer en nie direk teen die VSA se belange optree nie,” het Buys gesê.

Volgens Kriel het ANC-leiers in die regering minagtend opgetree teenoor AfriForum en die Solidariteit Beweging se opbouende pogings om die ondertekening van die Bela-wet, wat Afrikaanse skole en gevolglik die kulturele voortbestaan van Afrikaners en Afrikaanssprekendes bedreig, en die Onteieningswet te verhoed. “Sou die ANC-leiers weier om hierdie wette, diskriminerende rassewette en Suid-Afrika se roekelose buitelandse beleid te hersien, sal hulle net hulself kan blameer indien die VSA teen hulle as individue optree. “Dit is veral ANC-leiers wat hulle aan menseregteskendings en die skending van eiendomsreg skuldig maak. Diegene in die land wat korrupsie pleeg, oproepe tot geweld teen Afrikaners maak of bande met terreurorganisasies het, kan swaar gestraf word.”

Kriel het namens AfriForum se privaatvervolgingseenheid name van leiersfigure, wat volgens die Zondo-kommissie met bedrog en korrupsie verbind word, aan die Trump-administrasie oorhandig. Die VSA het spesiale wetgewing, soos die Magnitsky-wetgewing, vir korrupte politieke leiers wat reeds gebruik is om byvoorbeeld teen die Zimbabwiese regeringsleiers op te tree.

Hermann het tydens die vergadering in die Withuis ook ’n verslag namens Solidariteit aan die Trump-administrasie oorhandig waarin die wye omvang van diskriminerende rassewetgewing in Suid-Afrika uitgewys word. Volgens Hermann is Suid-Afrika die mees rasgereguleerde land ter wêreld. Dit misken nie net Afrikaners en ander minderhede se menseregte nie, maar vererger die land se probleme soos rekordhoë werkloosheidsyfers. Dit skrik beleggers af, benadeel ekonomiese groei en vernietig werksgeleenthede. Suid-Afrika moet beleggersvriendelik gemaak word en daarvoor moet rassewetgewing uitfaseer word. Daarom vra die Solidariteit Beweging dat die Suid-Afrikaanse regering ter wille van Suid-Afrika en al sy mense hierdie uitgediende rassewetgewing moet uitfaseer. Die regering kan nie meer rassewette regverdig deur na die verlede te verwys nie, omdat die uitkoms ná dekades van rassewette wys dat dit nie werk nie, maar net armoede vererger omdat dit werkskeppers en belastingbetalers landuit dryf.

“Die huidige diplomatieke krisis is deur die ANC veroorsaak. Dit is nie net ’n klein diplomatieke misverstand nie. Die Solidariteit Beweging is nie in die VSA om te paai nie, maar om antwoorde vir Suid-Afrika te kry deur die waarheid aan die lig te bring. Die uitkoms waarvoor ons sal werk, is tot voordeel van die land ten spyte van die ANC. Druk vir harde beleidsveranderings sal juis goed vir die land wees,” het Hermann bygevoeg.

Besoek https://washingtonmemorandum.co.za/ vir meer inligting.

  • Fotobyskrif: V.l.n.r. Jaco Kleynhans (hoof van internasionale skakeling by die Solidariteit Beweging), Flip Buys (voorsitter van die Solidariteit Beweging), dr. Dirk Hermann (bestuurshoof van Solidariteit) en Kallie Kriel (uitvoerende hoof van AfriForum).

Deel op

Watter taal praat jy by die huis?
Naam en van
+27(Suid-Afrika)
+93 (Afghanistan)
+355 (Albanië)
+213 (Algerië)
+376 (Andorra)
+244 (Angola)
+-267 (Antigua en Barbuda)
+54 (Argentinië)
+374 (Armenië)
+61 (Australië)
+43 (Oostenryk)
+994 (Azerbeidjan)
+-241 (Bahama-eilande)
+973 (Bahrein)
+880 (Bangladesh)
+-245 (Barbados)
+375 (Wit-Rusland)
+32 (België)
+501 (Belize)
+229 (Benin)
+975 (Bhutan)
+591 (Bolivia)
+387 (Bosnië en Herzegovina)
+267 (Botswana)
+55 (Brasilië)
+673 (Brunei)
+359 (Bulgarye)
+226 (Burkina Faso)
+257 (Burundi)
+238 (Kaap Verde)
+855 (Kambodja)
+237 (Kameroen)
+1 (Kanada)
+236 (Sentraal-Afrikaanse Republiek)
+235 (Tsjad)
+56 (Chili)
+86 (China)
+57 (Colombia)
+269 (Komore)
+243 (Demokratiese Republiek Kongo)
+242 (Republiek Kongo)
+506 (Costa Rica)
+385 (Kroasië)
+53 (Kuba)
+357 (Ciprus)
+420 (Tsjeggië)
+45 (Denemarke)
+253 (Djiboeti)
+-766 (Dominica)
+-808 (Dominikaanse Republiek)
+593 (Ecuador)
+20 (Egipte)
+503 (El Salvador)
+240 (Äquatoriaal-Guinee)
+291 (Eritrea)
+372 (Estland)
+268 (Eswatini)
+251 (Ethiopië)
+679 (Fidzi)
+358 (Finland)
+33 (Frankryk)
+241 (Gabon)
+220 (Gambië)
+995 (Georgië)
+49 (Duitsland)
+233 (Ghana)
+30 (Griekeland)
+-472 (Grenada)
+502 (Guatemala)
+224 (Guinee)
+245 (Guinee-Bissau)
+592 (Guyana)
+509 (Haïti)
+504 (Honduras)
+36 (Hongarye)
+354 (Ysland)
+91 (Indië)
+62 (Indonesië)
+98 (Iran)
+964 (Irak)
+353 (Ierland)
+972 (Israel)
+39 (Italië)
+-875 (Jamaika)
+81 (Japan)
+962 (Jordanië)
+7 (Kasakstan)
+254 (Kenia)
+686 (Kiribati)
+850 (Noord-Korea)
+82 (Suid-Korea)
+383 (Kosovo)
+965 (Koeweit)
+996 (Kirgisië)
+856 (Laos)
+371 (Letland)
+961 (Libanon)
+266 (Lesotho)
+231 (Liberia)
+218 (Libië)
+423 (Liechtenstein)
+370 (Litauen)
+352 (Luxemburg)
+261 (Madagaskar)
+265 (Malawi)
+60 (Maleisië)
+960 (Maledive)
+223 (Mali)
+356 (Malta)
+692 (Marshall-eilande)
+222 (Mauritanië)
+230 (Mauritius)
+52 (Mexiko)
+691 (Mikronesië)
+373 (Moldowa)
+377 (Monaco)
+976 (Mongolië)
+382 (Montenegro)
+212 (Marokko)
+258 (Mosambiek)
+95 (Mianmar)
+264 (Namibië)
+674 (Nauru)
+977 (Nepal)
+31 (Nederland)
+64 (Nieu-Seeland)
+505 (Nicaragua)
+227 (Niger)
+234 (Nigerië)
+389 (Noord-Masedonië)
+47 (Noorweë)
+968 (Oman)
+92 (Pakistan)
+680 (Palau)
+507 (Panama)
+675 (Papoea-Nieu-Guinee)
+595 (Paraguay)
+51 (Peru)
+63 (Filipyne)
+48 (Pole)
+351 (Portugal)
+974 (Katar)
+40 (Roemenië)
+7 (Rusland)
+250 (Rwanda)
+-868 (Saint Kitts en Nevis)
+-757 (Saint Lucia)
+-783 (Saint Vincent en die Grenadine)
+685 (Samoa)
+378 (San Marino)
+239 (Sao Tomé en Principe)
+966 (Saoedi-Arabië)
+221 (Senegal)
+381 (Serwië)
+248 (Seychelle)
+232 (Sierra Leone)
+65 (Singapoer)
+421 (Slowakye)
+386 (Slovenië)
+677 (Salomonseilande)
+252 (Somalië)
+27 (Suid-Afrika)
+211 (Suid-Sudan)
+34 (Spanje)
+94 (Sri Lanka)
+249 (Soedan)
+597 (Suriname)
+46 (Swede)
+41 (Switserland)
+963 (Sirië)
+886 (Taiwan)
+992 (Tadjikistan)
+255 (Tanzanië)
+66 (Thailand)
+670 (Timor-Leste)
+228 (Togo)
+676 (Tonga)
+-867 (Trinidad en Tobago)
+216 (Tunisië)
+90 (Turkye)
+993 (Turkmenistan)
+688 (Tuvalu)
+256 (Oeganda)
+380 (Oekraïne)
+971 (Verenigde Arabiese Emirate)
+44 (Verenigde Koninkryk)
+1 (Verenigde State)
+598 (Uruguay)
+998 (Oesbekistan)
+678 (Vanuatu)
+379 (Vatikaanstad)
+58 (Venezuela)
+84 (Viëtnam)
+967 (Jemen)
+260 (Zambië)
+263 (Zimbabwe)
(Suid-Afrika)
Afghanistan
Albanië
Algerië
Andorra
Angola
Antigua en Barbuda
Argentinië
Armenië
Australië
Oostenryk
Azerbeidjan
Bahama-eilande
Bahrein
Bangladesh
Barbados
Wit-Rusland
België
Belize
Benin
Bhutan
Bolivia
Bosnië en Herzegovina
Botswana
Brasilië
Brunei
Bulgarye
Burkina Faso
Burundi
Kaap Verde
Kambodja
Kameroen
Kanada
Sentraal-Afrikaanse Republiek
Tsjad
Chili
China
Colombia
Komore
Demokratiese Republiek Kongo
Republiek Kongo
Costa Rica
Kroasië
Kuba
Ciprus
Tsjeggië
Denemarke
Djiboeti
Dominica
Dominikaanse Republiek
Ecuador
Egipte
El Salvador
Äquatoriaal-Guinee
Eritrea
Estland
Eswatini
Ethiopië
Fidzi
Finland
Frankryk
Gabon
Gambië
Georgië
Duitsland
Ghana
Griekeland
Grenada
Guatemala
Guinee
Guinee-Bissau
Guyana
Haïti
Honduras
Hongarye
Ysland
Indië
Indonesië
Iran
Irak
Ierland
Israel
Italië
Jamaika
Japan
Jordanië
Kasakstan
Kenia
Kiribati
Noord-Korea
Suid-Korea
Kosovo
Koeweit
Kirgisië
Laos
Letland
Libanon
Lesotho
Liberia
Libië
Liechtenstein
Litauen
Luxemburg
Madagaskar
Malawi
Maleisië
Maledive
Mali
Malta
Marshall-eilande
Mauritanië
Mauritius
Mexiko
Mikronesië
Moldowa
Monaco
Mongolië
Montenegro
Marokko
Mosambiek
Mianmar
Namibië
Nauru
Nepal
Nederland
Nieu-Seeland
Nicaragua
Niger
Nigerië
Noord-Masedonië
Noorweë
Oman
Pakistan
Palau
Panama
Papoea-Nieu-Guinee
Paraguay
Peru
Filipyne
Pole
Portugal
Katar
Roemenië
Rusland
Rwanda
Saint Kitts en Nevis
Saint Lucia
Saint Vincent en die Grenadine
Samoa
San Marino
Sao Tomé en Principe
Saoedi-Arabië
Senegal
Serwië
Seychelle
Sierra Leone
Singapoer
Slowakye
Slovenië
Salomonseilande
Somalië
Suid-Afrika
Suid-Sudan
Spanje
Sri Lanka
Soedan
Suriname
Swede
Switserland
Sirië
Taiwan
Tadjikistan
Tanzanië
Thailand
Timor-Leste
Togo
Tonga
Trinidad en Tobago
Tunisië
Turkye
Turkmenistan
Tuvalu
Oeganda
Oekraïne
Verenigde Arabiese Emirate
Verenigde Koninkryk
Verenigde State
Uruguay
Oesbekistan
Vanuatu
Vatikaanstad
Venezuela
Viëtnam
Jemen
Zambië
Zimbabwe
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels