Is jy ’n Suid-Afrikaanse grootouer wie se kleinkind in ’n ander land gebore is?
Emigrasieterapeut dr. Sulette Ferreira doen navorsing oor die ervarings van Suid-Afrikaanse grootouers soos jy, wat die vreugdes en uitdagings ervaar van ’n kleinkind wat oorsee gebore is.
Jou insigte is van groot belang om die impak van afstand op gesinsbande te verstaan.
As jou kleinkind buite Suid-Afrika gebore is, sal sy dit waardeer as jy aan hierdie belangrike studie deelneem. Stuur ’n e-pos na sulette.ferreira@gmail.com om deel te neem en om meer uit te vind.
Kontak dr. Sulette Ferreira
sulette.ferreira@gmail.com
www.drsulette.com
Instagram
Facebook