Suid-Afrikaanse regering se onteieningsplanne in Nederland bespreek

20/07/2018
| Deur Alana Bailey
5630fb29579a4a729de426fb30849da6

Die stigting South African Monitor het in Junie 2018 ’n colloquium met die tema “Onteiening sonder vergoeding: ’n vergelyking van politiek en eiendomsregte in Zimbabwe en Suid-Afrika” in Den Haag, Nederland aangebied.

Die sprekers by die geleentheid was dr. Ardmore Tshuma van die Universiteit van Kent en dr. Heinrich Matthee, wat onder meer aan die Universiteit van Amsterdam verbonde is.

Dr. Tshuma verdiep hom in navorsing oor armoede, maatskaplike geregtigheid, korporatiewe maatskaplike verantwoordelikheid, sosio-ekonomiese ongelykhede, herverdelende en herstellende geregtigheid.  As deel van sy studie vir sy meestersgraad wat hy in 2004 aan die Stadsuniversiteit van Londen behaal het, het hy Zimbabwiese grondhervorming bestudeer en tot die gevolgtrekking gekom dat dit ’n rampspoedige program was.

Sy persoonlike ervaring het ook sy belangstelling in dié onderwerp aangewakker.  Sy oupa was naamlik een van die eerste swart kommersiële boere in die 1930s in die destydse Rhodesië.  Die plaas is steeds in familiebesit en hoewel dit nie deel van die Zimbabwiese grondgrype was nie, het die inwoners van die hervestigingsprojekte op naburige onteiende plase ook alles op hierdie plaas vernietig.  Dit sluit infrastruktuur en wildlewe in wat oor generasies deur die familie daar gevestig is.

Dr. Tshuma vertel:  “Dit het my woedend gemaak, omdat ek weet hoe hard my grootouers gewerk het om te kry wat hulle gehad het.  Ek voel daarom verplig om Afrikane in te lig oor rampspoedige beleid soos hierdie wat Afrika aanhou kniehalter.”

In sy aanbieding getiteld “Lesse van Zimbabwe: ’n multidissiplinêre ontleding van die gevolge van grondonteiening” het hy dit onomwonde gestel dat onteiening sonder vergoeding ’n vorm van diefstal is.  Dit druis teen die beginsel dat almal gelyk voor die reg is, in.  Dit skend die fundamentele reg tot eienaarskap wat deur die meeste internasionale konvensies erken en gewaarborg word.

Hy het die tragiese gevolge van die program in Zimbabwe uiteengesit.  Voor die grondgrype begin het, was dié land ’n voedselverskaffer vir vele ander lande.  Sowat ’n derde van die Zimbabwiese werksmag was in die diens van boere.  Die landboubedryf was selfversorgend en het geen staatsubsidies ontvang of benodig nie.

Nadat die Mugabe-regering die grondhervormingsprogram suiwer om politieke redes versnel het, is meer as 4 000 boere onteien.  In totaal is 28 wit boere en 78 swart plaasbestuurders en -werkers vermoor.  Vir hierdie slagoffers was daar nog geen geregtigheid nie.  Verder is onder meer 25 000 trekkers en 300 000 hektaar se besproeiingspyplyne vernietig.  Meer as drie miljoen beeste is voor die voet geslag – insluitend peperduur stamboekvee, om nie eens van die uitwissing van die land se wild te praat nie.  Die proses was, in dr. Tshuma se woorde, ’n onbeheerbare “free for all”.  Die groot “wenners” in die proses was Mugabe en sy vertrouelinge wat na die tyd meer as 40% van die onteiende plase besit het.  Intussen het die werkloosheidsyfer tot 95% gestyg en beskik Zimbabwe oor die ekonomie wat die vinnigste gekrimp het van enige land wat nie in ’n amptelike staat van oorlog verkeer het nie.

Dr. Tshuma neem nou met kommer waar dat die patroon wat hy bo beskryf, hom in Suid-Afrika begin herhaal.  Die heersende party verkeer onder druk by die stembus en kan geen oplossings vind daarvoor deur sterk, positiewe leierskap te toon nie.  Gevolglik word ’n versnelde grondhervormingsproses aangekondig wat op ’n politieke besluit berus, en nie op ekonomiese of maatskaplike gronde nie.  Dr. Tshuma spreek die hoop uit dat die ANC betyds sal besin voordat dit, soos in die geval van Zimbabwe, dekades gaan verg om die skade wat aangerig is, ongedaan te maak.

Hy het sy referaat afgesluit met die vraag aan alle mede-Afrikane: “Watter soort Afrika wil ons vir ons kinders nalaat?”

Dr. Heinrich Matthee se bydrae het gehandel oor “Onteiening sonder vergoeding in Suid-Afrika: gevolge vir die internasionale sakebedryf, burgerregte en die politieke ekonomie”.

Eers het hy die agteruitgang van die Suid-Afrikaanse ekonomie sedert 1994 geskets.  Waar vervaardiging destyds 23% van die bruto binnelandse produk uitgemaak het, het dit in 2017 tot slegs 11% gedaal.  Werkloosheid word op 27% tot 36% bereken, afhangend van die definisie wat gebruik word daarvoor, en die kredietgraderingsagentskappe S&P Global en Fitch het Suid-Afrika na rommelstatus afgegradeer.  Nog net Moody’s hou dit een graad bo dié status.  Kwessies soos die voortdurend stygende koste van die staatsdiens, korrupsie en die haglike stand van sake by staatsbestuurde ondernemings soos Eskom en SAL wat die direkte gevolg van politieke inmenging, kaderontplooiing en tenderpreneurskap is, is algemene kennis.

Die internasionale reaksie op hierdie stand van sake is uiteraard negatief.  Die 2016-Besigheidsklimaatpeiling van besighede van die Europese Unie toon dat transformasie volgens hulle die mees negatiewe faktor in dié sektor is.

Die 2017-2018 Globale Mededingingsindeks van die Wêreld Ekonomiese Forum dui aan hoe Suid-Afrika se stand tuimel op terreine soos die waarneming van vermorste staatsspandering, die teenwoordigheid van georganiseerde misdaadsindikate, besigheidspandering weens misdaad en geweld, betroubaarheid van die polisie en openbare vertroue in politici.

Die ANC se besigheidsbeleid toon ’n patroon van toenemende staatsinmenging en die wegkalwe van privaat eiendomsregte.  Dit word onder meer in die sekuriteits-, mynbou- en energiesektore sigbaar.  Eiendom wat vir grondhervorming geoormerk was, bly toenemend die eiendom van die eenparty-dominante staat met slegs huurregte wat daarop toegestaan word.  So word afhanklikheid van die staat vergroot.  Dit geld ook nie net vir landbougrond nie, maar veral ook stedelike eiendom.

Dr. Matthee het die gebeure beskryf wat die huidige gronddebat voorafgegaan het.  Die ANC bestaan uit vele faksies en diep verskanste netwerke van begunstigdes.  Die party het in die plaaslike verkiesings van 2016 beheer van sleutel metropolitaanse gebiede afgestaan.  Dit kom verder onder toenemende druk van die EFF en diensleweringsbetogings neem steeds toe.  Die bestaande wigte en teenwigte is onvoldoende om ’n gesonde magsbalans in die land te verseker en die staat se sekuriteitsdienste word toenemend gebruik om die presidensiële regering te beskerm.  Weens die swak ekonomie is daar al minder staatshulpbronne om die netwerke van begunstigdes en ander behoeftes tevrede te stel.  Die vae belofte van “radikale ekonomiese transformasie” word dus nou voorgehou om die ontevredenes in aanloop tot 2019 se nasionale verkiesing te paai.  Intussen raak die kompetisie tussen die faksies al feller.

Teen hierdie agtergrond het ’n diep verdeelde ANC tydens dié party se nasionale kongres van Desember 2017 onteiening sonder vergoeding as beleid aanvaar.  Op 27 February 2018 het die ANC, EFF en ander partye met ’n meerderheid ten gunste van ’n proses besluit wat die aanpassing van die Grondwet behels ten einde onteiening sonder vergoeding grondwetlik moontlik te maak.  In Mei 2018 is tydens ’n nasionale grondberaad bevestig dat die aanpassing van die Grondwet dalk nie eens nodig sal wees nie, aangesien Artikel 25 van die Grondwet dalk reeds ruimte vir sodanige onteiening skep.

As risiko-analis wat die Europese en Suid-Afrikaanse sakewêreld ken, het dr. Matthee gewaarsku dat betekenisvolle kapitaalakkumulasie nie kan plaasvind sonder die sekuriteit wat eiendomsregte bied nie.  Onteiening sonder vergoeding sal lei tot ’n sterker ANC-greep op die nuwe huurders van grond en tot begunstigingspolitiek.  Dit beteken dat die welvarendes, armes én kwesbare middelklas almal uitgelewer sal wees aan die giere van die predatoriese elite.

Onsekerheid oor die proses wat gaan volg en die veiligheid van bates sal investering strem en ’n rimpel-effek in die ekonomie tot gevolg hê, wat onmeetbare skade kan aanrig.

Met hierdie waarskuwing het die byeenkoms te einde geloop.  Die aanhoorders was opnuut onder die indruk van die noodsaak daarvan om ’n proses van onteiening sonder vergoeding op alle moontlike wettige wyses teen te staan.

* Hierdie artikel het oorspronklik op Maroela Media se webblad verskyn en word met Maroela Media se toestemming op Wêreldwyd gedeel.

Deel op

Wat is tans die grootste uitdagings om in die buiteland te woon en/of te werk?
Naam en van
+27(Suid-Afrika)
+93 (Afghanistan)
+355 (Albanië)
+213 (Algerië)
+376 (Andorra)
+244 (Angola)
+-267 (Antigua en Barbuda)
+54 (Argentinië)
+374 (Armenië)
+61 (Australië)
+43 (Oostenryk)
+994 (Azerbeidjan)
+-241 (Bahama-eilande)
+973 (Bahrein)
+880 (Bangladesh)
+-245 (Barbados)
+375 (Wit-Rusland)
+32 (België)
+501 (Belize)
+229 (Benin)
+975 (Bhutan)
+591 (Bolivia)
+387 (Bosnië en Herzegovina)
+267 (Botswana)
+55 (Brasilië)
+673 (Brunei)
+359 (Bulgarye)
+226 (Burkina Faso)
+257 (Burundi)
+238 (Kaap Verde)
+855 (Kambodja)
+237 (Kameroen)
+1 (Kanada)
+236 (Sentraal-Afrikaanse Republiek)
+235 (Tsjad)
+56 (Chili)
+86 (China)
+57 (Colombia)
+269 (Komore)
+243 (Demokratiese Republiek Kongo)
+242 (Republiek Kongo)
+506 (Costa Rica)
+385 (Kroasië)
+53 (Kuba)
+357 (Ciprus)
+420 (Tsjeggië)
+45 (Denemarke)
+253 (Djiboeti)
+-766 (Dominica)
+-808 (Dominikaanse Republiek)
+593 (Ecuador)
+20 (Egipte)
+503 (El Salvador)
+240 (Äquatoriaal-Guinee)
+291 (Eritrea)
+372 (Estland)
+268 (Eswatini)
+251 (Ethiopië)
+679 (Fidzi)
+358 (Finland)
+33 (Frankryk)
+241 (Gabon)
+220 (Gambië)
+995 (Georgië)
+49 (Duitsland)
+233 (Ghana)
+30 (Griekeland)
+-472 (Grenada)
+502 (Guatemala)
+224 (Guinee)
+245 (Guinee-Bissau)
+592 (Guyana)
+509 (Haïti)
+504 (Honduras)
+36 (Hongarye)
+354 (Ysland)
+91 (Indië)
+62 (Indonesië)
+98 (Iran)
+964 (Irak)
+353 (Ierland)
+972 (Israel)
+39 (Italië)
+-875 (Jamaika)
+81 (Japan)
+962 (Jordanië)
+7 (Kasakstan)
+254 (Kenia)
+686 (Kiribati)
+850 (Noord-Korea)
+82 (Suid-Korea)
+383 (Kosovo)
+965 (Koeweit)
+996 (Kirgisië)
+856 (Laos)
+371 (Letland)
+961 (Libanon)
+266 (Lesotho)
+231 (Liberia)
+218 (Libië)
+423 (Liechtenstein)
+370 (Litauen)
+352 (Luxemburg)
+261 (Madagaskar)
+265 (Malawi)
+60 (Maleisië)
+960 (Maledive)
+223 (Mali)
+356 (Malta)
+692 (Marshall-eilande)
+222 (Mauritanië)
+230 (Mauritius)
+52 (Mexiko)
+691 (Mikronesië)
+373 (Moldowa)
+377 (Monaco)
+976 (Mongolië)
+382 (Montenegro)
+212 (Marokko)
+258 (Mosambiek)
+95 (Mianmar)
+264 (Namibië)
+674 (Nauru)
+977 (Nepal)
+31 (Nederland)
+64 (Nieu-Seeland)
+505 (Nicaragua)
+227 (Niger)
+234 (Nigerië)
+389 (Noord-Masedonië)
+47 (Noorweë)
+968 (Oman)
+92 (Pakistan)
+680 (Palau)
+507 (Panama)
+675 (Papoea-Nieu-Guinee)
+595 (Paraguay)
+51 (Peru)
+63 (Filipyne)
+48 (Pole)
+351 (Portugal)
+974 (Katar)
+40 (Roemenië)
+7 (Rusland)
+250 (Rwanda)
+-868 (Saint Kitts en Nevis)
+-757 (Saint Lucia)
+-783 (Saint Vincent en die Grenadine)
+685 (Samoa)
+378 (San Marino)
+239 (Sao Tomé en Principe)
+966 (Saoedi-Arabië)
+221 (Senegal)
+381 (Serwië)
+248 (Seychelle)
+232 (Sierra Leone)
+65 (Singapoer)
+421 (Slowakye)
+386 (Slovenië)
+677 (Salomonseilande)
+252 (Somalië)
+27 (Suid-Afrika)
+211 (Suid-Sudan)
+34 (Spanje)
+94 (Sri Lanka)
+249 (Soedan)
+597 (Suriname)
+46 (Swede)
+41 (Switserland)
+963 (Sirië)
+886 (Taiwan)
+992 (Tadjikistan)
+255 (Tanzanië)
+66 (Thailand)
+670 (Timor-Leste)
+228 (Togo)
+676 (Tonga)
+-867 (Trinidad en Tobago)
+216 (Tunisië)
+90 (Turkye)
+993 (Turkmenistan)
+688 (Tuvalu)
+256 (Oeganda)
+380 (Oekraïne)
+971 (Verenigde Arabiese Emirate)
+44 (Verenigde Koninkryk)
+1 (Verenigde State)
+598 (Uruguay)
+998 (Oesbekistan)
+678 (Vanuatu)
+379 (Vatikaanstad)
+58 (Venezuela)
+84 (Viëtnam)
+967 (Jemen)
+260 (Zambië)
+263 (Zimbabwe)
(Suid-Afrika)
Afghanistan
Albanië
Algerië
Andorra
Angola
Antigua en Barbuda
Argentinië
Armenië
Australië
Oostenryk
Azerbeidjan
Bahama-eilande
Bahrein
Bangladesh
Barbados
Wit-Rusland
België
Belize
Benin
Bhutan
Bolivia
Bosnië en Herzegovina
Botswana
Brasilië
Brunei
Bulgarye
Burkina Faso
Burundi
Kaap Verde
Kambodja
Kameroen
Kanada
Sentraal-Afrikaanse Republiek
Tsjad
Chili
China
Colombia
Komore
Demokratiese Republiek Kongo
Republiek Kongo
Costa Rica
Kroasië
Kuba
Ciprus
Tsjeggië
Denemarke
Djiboeti
Dominica
Dominikaanse Republiek
Ecuador
Egipte
El Salvador
Äquatoriaal-Guinee
Eritrea
Estland
Eswatini
Ethiopië
Fidzi
Finland
Frankryk
Gabon
Gambië
Georgië
Duitsland
Ghana
Griekeland
Grenada
Guatemala
Guinee
Guinee-Bissau
Guyana
Haïti
Honduras
Hongarye
Ysland
Indië
Indonesië
Iran
Irak
Ierland
Israel
Italië
Jamaika
Japan
Jordanië
Kasakstan
Kenia
Kiribati
Noord-Korea
Suid-Korea
Kosovo
Koeweit
Kirgisië
Laos
Letland
Libanon
Lesotho
Liberia
Libië
Liechtenstein
Litauen
Luxemburg
Madagaskar
Malawi
Maleisië
Maledive
Mali
Malta
Marshall-eilande
Mauritanië
Mauritius
Mexiko
Mikronesië
Moldowa
Monaco
Mongolië
Montenegro
Marokko
Mosambiek
Mianmar
Namibië
Nauru
Nepal
Nederland
Nieu-Seeland
Nicaragua
Niger
Nigerië
Noord-Masedonië
Noorweë
Oman
Pakistan
Palau
Panama
Papoea-Nieu-Guinee
Paraguay
Peru
Filipyne
Pole
Portugal
Katar
Roemenië
Rusland
Rwanda
Saint Kitts en Nevis
Saint Lucia
Saint Vincent en die Grenadine
Samoa
San Marino
Sao Tomé en Principe
Saoedi-Arabië
Senegal
Serwië
Seychelle
Sierra Leone
Singapoer
Slowakye
Slovenië
Salomonseilande
Somalië
Suid-Afrika
Suid-Sudan
Spanje
Sri Lanka
Soedan
Suriname
Swede
Switserland
Sirië
Taiwan
Tadjikistan
Tanzanië
Thailand
Timor-Leste
Togo
Tonga
Trinidad en Tobago
Tunisië
Turkye
Turkmenistan
Tuvalu
Oeganda
Oekraïne
Verenigde Arabiese Emirate
Verenigde Koninkryk
Verenigde State
Uruguay
Oesbekistan
Vanuatu
Vatikaanstad
Venezuela
Viëtnam
Jemen
Zambië
Zimbabwe
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels