AfriForum se waarskuwings oor onteiening sonder vergoeding bevestig deur Mashatile se kommentaar in parlement
Die ANC bly toegewyd tot sy doelwit om onteiening sonder vergoeding te bewaarheid en ondersteun hierdie beleid ten sterkste –…

Die ANC bly toegewyd tot sy doelwit om onteiening sonder vergoeding te bewaarheid en ondersteun hierdie beleid ten sterkste –…
AfriForum het vandag die Paul Kruger-standbeeld in die Pretoriase middestad besoek om die skade te bepaal wat gisternag aangerig is…
Die burgerregteorganisasie AfriForum en die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai) het vandag tydens ’n mediakonferensie aangekondig dat dié organisasies die stryd…
Volgens die burgerregteorganisasie AfriForum is die gedetailleerde verslag wat deur die Amerikaanse staatsdepartement se buro vir Demokrasie, Menseregte en Arbeid…
Plaasaanvalle moet as prioriteitsmisdade hanteer word – AfriForum AfriForum doen ’n beroep op die nuwe, waarnemende minister van Polisie, Firoz…
AfriForum se 177 buurt- en plaaswagte het die afgelope naweek voortgegaan om hul samewerking met wetstoepassers op voetsoolvlak te versterk….
Bela is ’n rooi lyn wat nié oortree mag word nie. Dít was die eenvoudige, maar duidelike boodskap wat ’n…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se direksie het eenparig besluit om die DA en VF+ amptelik te versoek om hulle deelname aan…
Dit is duidelik dat die internasionale samelewing toenemend bewus word van die uitdagings waarmee minderhede soos Afrikaners in Suid-Afrika gekonfronteer…
Verliese van minstens R36,5 miljard is aangeteken in die meer as 136 600 brande wat vanaf 2020 tot 2022 in Suid-Afrika…
End of content
End of content
