Twee jaar in Swede

15/03/2021
| Deur AfriForum Wêreldwyd
Lize-Marie

deur Lize-Mari Vermaak

“We leave something of ourselves behind when we leave a place . We stay there, even though we go away and there are things in us that we can find again only by going back there.” – Pascal Mercier

Om die vlag om my te vou, laat my net ‘n bietjie nader voel aan my land en my kultuur.

Ek verlang.

My hart pyn.

My keel brand.

Pappa. Mamma. Vriendin. Maatjie. Son. Bosveld. Strand. See. Sand. Groot vyf. Gauteng. Limpopo. Braaivleis. Biltong. Sparletta Creme Soda. NikNaks. Paaseiers. Glimlag. Oom. Tannie. Rooigrond. Kaalvoet. Hadida. Rooibos. Drukkie. Dankie. Asseblief. Mooiste. Pragtig. Liefie. Afrikaans. Proteas. Bliksem.

Ek weet ek maak nie sin nie, maar hierdie woorde verduidelik hoekom ek verskriklik verlang vandag…

Deel op

Hoe lank woon jy al in die buiteland?
Naam en van
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels