Uit en Tuis met Estia Sales

29/03/2018
| Deur AfriForum Wêreldwyd
Baresand-Island-waar-ons-die-skilpaaie-gesien-het-wat-hulle-eiers-kom-le.

Uit en Tuis is ’n rubriek waar ons met mense gesels wat in die buiteland woon of daar gewoon en gewerk het. Vandeesweek gesels ons met Estia Sales wat in Darwin in die noorde van Australië woon.

Julle het vir twee en ’n half jaar in Engeland gewoon voor julle na Darwin getrek het. Van waar in Suid-Afrika is julle en waarom het julle besluit om in die buiteland te gaan woon?

Ons het in Boksburg aan die Oosrand gebly. My man is gebore en het grootgeword in Mosambiek, maar was reeds meer as 30 jaar in Suid-Afrika. Die trek Engeland toe was weens my man se maatskappy wat herstruktureer het – ons opsies was óf Engeland óf aflegging. Die reisgeleenthede terwyl ons in Engeland was, was die grootste voordeel. Ons het Engeland plat gereis en ook Wallis, Skotland, Ierland, Nederland en Portugal besoek. My man het glad nie met die Engelse klimaat geakkordeer nie en vir my was die skoolhou in ’n staatskool baie stresvol. Ons het toe besluit om vir werk in Australië aansoek te doen. My man het ’n pos in Darwin gekry en hoewel Darwin nie ons eerste keuse was nie, kon ons nie die geleentheid vir ’n permanente werk wegwys nie.

Was dit ʼn groot aanpassing?

Dit was vir ons al drie ’n groot aanpassing om Engeland toe te trek. My seun was in graad 5 toe ons getrek het. Ons het alles verkoop en slegs met ons tasse en persoonlike items Engeland toe verhuis. Die heel moeilikste was om familie en vriende agter te laat. Die Engelse aanvaar en verwelkom immigrante, maar hulle is baie privaat en gereserveerd. Ek het gereeld na ’n drukkie van ’n vriendin, kollega of skoolkind gesmag!

Die aanpassing in Australië was vir ons baie makliker. Ons het nie familie en jarelange vriende agtergelaat nie, en my man en seun was uit hul velle oor al die warm weer en sonskyn. Darwin het ’n tropiese klimaat en daar is slegs ’n nat en droë seisoen – geen winter nie. Die humiditeit was vir my die grootste uitdaging, maar ’n mens raak daaraan gewoond en al die huise en geboue het boonop lugverkoeling. Die Aussies is baie warm en gasvry, en ons het dadelik tuis gevoel.

Vertel ons meer van jou gesin?

My man is ’n meganiese ingenieur en werk tans in die bosboubedryf. Hy geniet dit om meer tyd in die buitelug en minder in ’n kantoor te spandeer. My seun is in graad 9 en geniet skool. Hy was in ’n Engels-medium skool in Suid-Afrika  en die aanpassing was dus makliker. Ek is ’n hoërskool- wiskundeonderwyser. Ek het vir een kwartaal by ’n skool gewerk waar ek ongelukkig was, maar is nou reeds meer as ’n jaar by my huidige skool, wat ek baie geniet.

Praat julle nog Afrikaans?

My man was nooit vlot in Afrikaans nie. Ek en my seun praat elke dag Afrikaans, behalwe wanneer ek hom met skoolwerk help. Data en telefoonkostes is spotgoedkoop, so ek bel elke dag huis toe en praat gereeld met familie en vriende.

Hoe gereeld sien julle familie mekaar?

Terwyl ons in Engeland gewoon het, het ons in Suid-Afrika gaan vakansie hou en my ouers het ons kom besoek. My Pa is intussen oorlede, maar my ma het reeds twee keer kom kuier en dis heerlik om haar by ons te hê.

Is daar heelwat Suid-Afrikaners in Darwin en kom julle soms bymekaar?

Darwin het ’n baie groot Suid-Afrikaanse gemeenskap; ons was aangenaam verras!  Ons reël gereeld ’n piekniek of braai waar almal lekker saamkuier. Party Suid-Afrikaners verkies om nie in te skakel nie en om heeltemal in die plaaslike gemeenskap betrokke te raak. Elkeen ervaar die verandering op sy eie manier en ons respekteer mekaar se keuses.

Wat was die vreemdste om aan gewoond te raak?

In Engeland was dit beslis die klimaat, die nou straatjies, klein huise en die mense se gereserveerdheid.

In Darwin was dit die humiditeit en die feit dat mens nie vinnig in die kar kan spring en vir ’n naweek kan weggaan nie omdat dit ver van alles is. Die leefstyl is baie rustig en “laid back”, en veral ék moes leer om teen ’n stadiger pas te leef as in Johannesburg … ’n baie goeie ding!

Waarvan hou julle die meeste van jul lewe daar?

Definitief die rustige leefstyl, die gasvryheid van die Aussies, die pragtige tropiese natuurskoon en die blou-blou oseaan. Ons verwonder ons steeds aan die gebrek aan ernstige misdaad, die vryheid om enige tyd na enige plek te kan gaan, en die uitstekende openbare diens.

Kry julle kans om te reis?

Tot dusver het ons die Kakadu Nasionale Park en die Litchfield-park met asemrowende watervalle besoek, asook die warmwaterbronne in die klein dorpies Katherine en Mataranka. Ons beplan om gedurende die Julie-vakansie Cairns te gaan en die Groot Koraalrif te besoek. As ons finansies dit toelaat, wil ons in Desember met die Ghan, ’n luukse trein, deur die Outback tot in Adelaide te ry en tyd daar spandeer. Darwin is ook die ideale afspringplek om plekke soos Indonesië, Fidji, Singapoer en Viëtnam te besoek, so ons wil definitief daarvoor spaar.

Hoe vergelyk die lewenskoste met dié in Suid-Afrika?

Aanvanklik kan mens nie anders as om in rande te dink nie, maar dis totaal onprakties. Wanneer mens Australiese dollar verdien, is die lewenskoste relatief goedkoop. Ons het geleer om met minder wêreldse goed klaar te kom en kan meer gereeld te gaan fliek of uiteet as wat ons in Suid-Afrika gedoen het.

Was dit maklik om nuwe vriende te maak en by die gemeenskap in te skakel?

Ons het in ’n kort tyd goeie Suid-Afrikaanse en Australiese vriende gemaak. Ons het vinnig by ’n kerk ingeskakel en dit was ’n lekker manier om nuwe mense te ontmoet.

Wat is die grootste verskil van julle lewe in Suid-Afrika?

Ons lewensstyl is rustiger en ons voel veilig. My seun kan werklik enige tyd op sy fiets klim en strand toe gaan, by maats gaan kuier, jeugkerk toe gaan of gaan gim. My man werk gereeld weg van die huis af. Ek voel veilig tuis en kan enige tyd van die dag of nag kom en gaan.

Wat doen jy vir ontspanning?

Ek probeer om elke dag langs die see te gaan stap. Ek het meer tyd om te lees en die openbare biblioteek het ’n uitstekende verskeidenheid. Ek spaar dus op uitgawes en het meer boeke gelees hier as in die laaste tien jaar! Darwin bied elke naweek heerlike markte aan met pragtige klere en juwele, plaaslike groente en vrugte, die beste mango-smoothies en fantastiese straatkos. Niks lekkerder as ’n Saterdagoggend by die mark nie! In die droë seisoen besoek ek gereed die buitelugfilmteater.

Julle het so pas die  tropiese sikloon Marcus beleef. Is dit ’n algemene weerverskynsel daar?

Darwiniete is altyd op die moeson en ’n tropiese sikloon in die nat seisoen voorbereid. Alle huishoudings sorg dat hulle ’n sikloonpak met batterye, flits, kerse, water,  geblikte kos en dies meer gereed het. Die tropiese sikloon Marcus was die grootste in die afgelope dertig jaar. Darwin se bekendste sikloon was Tracey in 1974 wat die stad platgevee het. Sedertdien word geboue ontwerp met die sikloongevaar in gedagte. Marcus het ongelooflik baie skade aan die plantegroei aangerig en groot bome en elektriese pale het soos vuurhoutjies omgeval, maar geboue het verbasend min skade beleef en daar was nie ’n enkele besering of sterfte nie!

Het julle nog kontak met Suid-Afrika en sal julle ooit terugkom?

Ek is daagliks in kontak met my familie en baie gereeld met vriendinne. Ons het altyd gehoop om in Suid-Afrika te kom aftree, maar sedert ons Darwin toe getrek het, twyfel ons dat ons sal terugkeer. Ek luister elke dag na Suid-Afrikaanse radio en nuus, en ons is baie bly oor die positiewe verandering wat gebeur, maar vir nou is Darwin ons tuiste.

Deel op

Watter taal praat jy by die huis?
Naam en van
+27(Suid-Afrika)
+93 (Afghanistan)
+355 (Albanië)
+213 (Algerië)
+376 (Andorra)
+244 (Angola)
+-267 (Antigua en Barbuda)
+54 (Argentinië)
+374 (Armenië)
+61 (Australië)
+43 (Oostenryk)
+994 (Azerbeidjan)
+-241 (Bahama-eilande)
+973 (Bahrein)
+880 (Bangladesh)
+-245 (Barbados)
+375 (Wit-Rusland)
+32 (België)
+501 (Belize)
+229 (Benin)
+975 (Bhutan)
+591 (Bolivia)
+387 (Bosnië en Herzegovina)
+267 (Botswana)
+55 (Brasilië)
+673 (Brunei)
+359 (Bulgarye)
+226 (Burkina Faso)
+257 (Burundi)
+238 (Kaap Verde)
+855 (Kambodja)
+237 (Kameroen)
+1 (Kanada)
+236 (Sentraal-Afrikaanse Republiek)
+235 (Tsjad)
+56 (Chili)
+86 (China)
+57 (Colombia)
+269 (Komore)
+243 (Demokratiese Republiek Kongo)
+242 (Republiek Kongo)
+506 (Costa Rica)
+385 (Kroasië)
+53 (Kuba)
+357 (Ciprus)
+420 (Tsjeggië)
+45 (Denemarke)
+253 (Djiboeti)
+-766 (Dominica)
+-808 (Dominikaanse Republiek)
+593 (Ecuador)
+20 (Egipte)
+503 (El Salvador)
+240 (Äquatoriaal-Guinee)
+291 (Eritrea)
+372 (Estland)
+268 (Eswatini)
+251 (Ethiopië)
+679 (Fidzi)
+358 (Finland)
+33 (Frankryk)
+241 (Gabon)
+220 (Gambië)
+995 (Georgië)
+49 (Duitsland)
+233 (Ghana)
+30 (Griekeland)
+-472 (Grenada)
+502 (Guatemala)
+224 (Guinee)
+245 (Guinee-Bissau)
+592 (Guyana)
+509 (Haïti)
+504 (Honduras)
+36 (Hongarye)
+354 (Ysland)
+91 (Indië)
+62 (Indonesië)
+98 (Iran)
+964 (Irak)
+353 (Ierland)
+972 (Israel)
+39 (Italië)
+-875 (Jamaika)
+81 (Japan)
+962 (Jordanië)
+7 (Kasakstan)
+254 (Kenia)
+686 (Kiribati)
+850 (Noord-Korea)
+82 (Suid-Korea)
+383 (Kosovo)
+965 (Koeweit)
+996 (Kirgisië)
+856 (Laos)
+371 (Letland)
+961 (Libanon)
+266 (Lesotho)
+231 (Liberia)
+218 (Libië)
+423 (Liechtenstein)
+370 (Litauen)
+352 (Luxemburg)
+261 (Madagaskar)
+265 (Malawi)
+60 (Maleisië)
+960 (Maledive)
+223 (Mali)
+356 (Malta)
+692 (Marshall-eilande)
+222 (Mauritanië)
+230 (Mauritius)
+52 (Mexiko)
+691 (Mikronesië)
+373 (Moldowa)
+377 (Monaco)
+976 (Mongolië)
+382 (Montenegro)
+212 (Marokko)
+258 (Mosambiek)
+95 (Mianmar)
+264 (Namibië)
+674 (Nauru)
+977 (Nepal)
+31 (Nederland)
+64 (Nieu-Seeland)
+505 (Nicaragua)
+227 (Niger)
+234 (Nigerië)
+389 (Noord-Masedonië)
+47 (Noorweë)
+968 (Oman)
+92 (Pakistan)
+680 (Palau)
+507 (Panama)
+675 (Papoea-Nieu-Guinee)
+595 (Paraguay)
+51 (Peru)
+63 (Filipyne)
+48 (Pole)
+351 (Portugal)
+974 (Katar)
+40 (Roemenië)
+7 (Rusland)
+250 (Rwanda)
+-868 (Saint Kitts en Nevis)
+-757 (Saint Lucia)
+-783 (Saint Vincent en die Grenadine)
+685 (Samoa)
+378 (San Marino)
+239 (Sao Tomé en Principe)
+966 (Saoedi-Arabië)
+221 (Senegal)
+381 (Serwië)
+248 (Seychelle)
+232 (Sierra Leone)
+65 (Singapoer)
+421 (Slowakye)
+386 (Slovenië)
+677 (Salomonseilande)
+252 (Somalië)
+27 (Suid-Afrika)
+211 (Suid-Sudan)
+34 (Spanje)
+94 (Sri Lanka)
+249 (Soedan)
+597 (Suriname)
+46 (Swede)
+41 (Switserland)
+963 (Sirië)
+886 (Taiwan)
+992 (Tadjikistan)
+255 (Tanzanië)
+66 (Thailand)
+670 (Timor-Leste)
+228 (Togo)
+676 (Tonga)
+-867 (Trinidad en Tobago)
+216 (Tunisië)
+90 (Turkye)
+993 (Turkmenistan)
+688 (Tuvalu)
+256 (Oeganda)
+380 (Oekraïne)
+971 (Verenigde Arabiese Emirate)
+44 (Verenigde Koninkryk)
+1 (Verenigde State)
+598 (Uruguay)
+998 (Oesbekistan)
+678 (Vanuatu)
+379 (Vatikaanstad)
+58 (Venezuela)
+84 (Viëtnam)
+967 (Jemen)
+260 (Zambië)
+263 (Zimbabwe)
(Suid-Afrika)
Afghanistan
Albanië
Algerië
Andorra
Angola
Antigua en Barbuda
Argentinië
Armenië
Australië
Oostenryk
Azerbeidjan
Bahama-eilande
Bahrein
Bangladesh
Barbados
Wit-Rusland
België
Belize
Benin
Bhutan
Bolivia
Bosnië en Herzegovina
Botswana
Brasilië
Brunei
Bulgarye
Burkina Faso
Burundi
Kaap Verde
Kambodja
Kameroen
Kanada
Sentraal-Afrikaanse Republiek
Tsjad
Chili
China
Colombia
Komore
Demokratiese Republiek Kongo
Republiek Kongo
Costa Rica
Kroasië
Kuba
Ciprus
Tsjeggië
Denemarke
Djiboeti
Dominica
Dominikaanse Republiek
Ecuador
Egipte
El Salvador
Äquatoriaal-Guinee
Eritrea
Estland
Eswatini
Ethiopië
Fidzi
Finland
Frankryk
Gabon
Gambië
Georgië
Duitsland
Ghana
Griekeland
Grenada
Guatemala
Guinee
Guinee-Bissau
Guyana
Haïti
Honduras
Hongarye
Ysland
Indië
Indonesië
Iran
Irak
Ierland
Israel
Italië
Jamaika
Japan
Jordanië
Kasakstan
Kenia
Kiribati
Noord-Korea
Suid-Korea
Kosovo
Koeweit
Kirgisië
Laos
Letland
Libanon
Lesotho
Liberia
Libië
Liechtenstein
Litauen
Luxemburg
Madagaskar
Malawi
Maleisië
Maledive
Mali
Malta
Marshall-eilande
Mauritanië
Mauritius
Mexiko
Mikronesië
Moldowa
Monaco
Mongolië
Montenegro
Marokko
Mosambiek
Mianmar
Namibië
Nauru
Nepal
Nederland
Nieu-Seeland
Nicaragua
Niger
Nigerië
Noord-Masedonië
Noorweë
Oman
Pakistan
Palau
Panama
Papoea-Nieu-Guinee
Paraguay
Peru
Filipyne
Pole
Portugal
Katar
Roemenië
Rusland
Rwanda
Saint Kitts en Nevis
Saint Lucia
Saint Vincent en die Grenadine
Samoa
San Marino
Sao Tomé en Principe
Saoedi-Arabië
Senegal
Serwië
Seychelle
Sierra Leone
Singapoer
Slowakye
Slovenië
Salomonseilande
Somalië
Suid-Afrika
Suid-Sudan
Spanje
Sri Lanka
Soedan
Suriname
Swede
Switserland
Sirië
Taiwan
Tadjikistan
Tanzanië
Thailand
Timor-Leste
Togo
Tonga
Trinidad en Tobago
Tunisië
Turkye
Turkmenistan
Tuvalu
Oeganda
Oekraïne
Verenigde Arabiese Emirate
Verenigde Koninkryk
Verenigde State
Uruguay
Oesbekistan
Vanuatu
Vatikaanstad
Venezuela
Viëtnam
Jemen
Zambië
Zimbabwe
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels