Uit en tuis: ’n e-pos uit Nieu-Seeland

08/04/2025
| Deur AfriForum Wêreldwyd
Uit en tuis: ’n e-pos uit Nieu-Seeland

Uit en tuis is ’n rubriek waar ons gesels met mense wat in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het, maar weer terug is in Suid-Afrika. Ons hoor graag van enigiemand wat hul belewenisse wil deel.

Hierdie week gesels ons met Simoné van Heerden en André Maree wat in Nieu-Seeland woon.

Van waar in Suid-Afrika kom julle en hoekom het julle besluit om na Nieu-Seeland te verhuis?

Ek is van Meyerton, Gauteng, en André van Middelburg, Mpumalanga. My verhuising was onverwags, maar ek het die kans met albei hande aangegryp. André het ’n unieke werksgeleentheid gekry en moes besluit: bly of ry? Ná deeglike oorweging het Nieu-Seeland uitgeblink as die beter keuse.

Vertel ons van julle gesin.

Ons is net twee mense wat die lewe ten volle geniet. André het twee pragtige kinders wat nog op skool is in Suid-Afrika, waarna ons baie verlang. Dis vreeslik moeilik om so ver van hulle te wees, maar mens kyk maar na die groter prentjie want om in Nieu-Seeland te woon en al amper ’n burger van die land te wees, maak soveel deure vir hulle toekoms oop.

Het julle kultuurskok ervaar? Hoe het julle dit oorkom?

Ons dink almal ervaar ’n kultuurskok. Almal is anders. Anders in ’n goeie en slegte manier.

Die name van stede, areas en strate is volksvreemd. Dit vat ’n goeie paar probeerslae om dit uit te spreek op die korrekte manier. Die beste manier om dit te oorkom is om mense te vra hoe om dit uit te spreek en net aan te hou leer soos jy gaan.

Die Engelse “slang” is regtig ’n kultuurskok, en ons wenk is om dadelik uit te vra wat die betekenis daarvan is; soos byvoorbeeld: servo, is ’n vulstasie.

Praat julle nog Afrikaans?

Ons praat slegs Afrikaans in ons huis. 80% van ons vriendekring is Afrikaans en ons praat selfs so 40% Afrikaans by die werk, hoe gelukkig kan ons wees?

Hoe vergelyk ’n tipiese dag in Nieu-Seeland met jou lewe in Suid-Afrika?

Ek werk voltyds en het ’n tweede werk na-ure. Ek gryp elke kans om my drome te verwesenlik. André toer baie vir werk en het al die meeste van Nieu-Seeland gesien. Die lewe is besig, maar minder stresvol, en ek voel veilig om alleen huis toe te ry.

Wat mis julle die meeste van Suid-Afrika?

My familie, vriende en natuurlik Hartenbos! Ek mis ook goeie Suid-Afrikaanse rooiwyn en die reuk van hardehout wat brand vir ’n braai.

Ondersteun julle enige Suid-Afrikaanse ondernemings daar?

Ja, ons koop gereeld by SAFFA Shops! Dis heerlik om Robertson-speserye, Aromat en biltong te kry. André is ook mal oor groen Sweeto! Dit voel soos ’n nostalgiese stap deur die rakke.

Hoe verskil die kos in Nieu-Seeland van Suid-Afrika?

Hulle is maar suinig met speserye! Niks kom by jou ma se kos nie. Ons sal altyd die Feijoa onthou as ons eerste “Nieu Seeland”-vrug wat ons geproe het en die pasteie hier is ongelooflik!

Sal julle ooit terugkeer na Suid-Afrika?

Nie permanent nie, maar ons sal beslis gereeld vir familie en vriende kom kuier.

Wat het julle oor Nieu-Seeland ontdek wat julle nie geweet het nie?

Die geisers is fassinerend – warmwaterbronne wat strale kookwater in die lug uitstoot! Die reuk is vreemd, maar dit is iets om te beleef.

Enige laaste gedagtes?

As ’n geleentheid oor jou pad kom, gryp dit aan! Dit is nie altyd maklik nie, maar dit is die moeite werd. Jy leer jouself ken, verbeter jou vaardighede en bou ’n beter toekoms.

Lees ook: Uit en tuis: ’n e-pos uit Portugal

Woon jy in die buiteland, of het jy dalk onlangs teruggekeer uit die buiteland? Jy kan ook vir ons ’n Uit en tuis-rubriek skryf. Stuur ’n e-pos na wereldwyd@afriforum.co.za en ons stuur vir jou vrae om te beantwoord.

Deel op

Hoe lank woon jy al in die buiteland?
Naam en van
+27(Suid-Afrika)
+93 (Afghanistan)
+355 (Albanië)
+213 (Algerië)
+376 (Andorra)
+244 (Angola)
+-267 (Antigua en Barbuda)
+54 (Argentinië)
+374 (Armenië)
+61 (Australië)
+43 (Oostenryk)
+994 (Azerbeidjan)
+-241 (Bahama-eilande)
+973 (Bahrein)
+880 (Bangladesh)
+-245 (Barbados)
+375 (Wit-Rusland)
+32 (België)
+501 (Belize)
+229 (Benin)
+975 (Bhutan)
+591 (Bolivia)
+387 (Bosnië en Herzegovina)
+267 (Botswana)
+55 (Brasilië)
+673 (Brunei)
+359 (Bulgarye)
+226 (Burkina Faso)
+257 (Burundi)
+238 (Kaap Verde)
+855 (Kambodja)
+237 (Kameroen)
+1 (Kanada)
+236 (Sentraal-Afrikaanse Republiek)
+235 (Tsjad)
+56 (Chili)
+86 (China)
+57 (Colombia)
+269 (Komore)
+243 (Demokratiese Republiek Kongo)
+242 (Republiek Kongo)
+506 (Costa Rica)
+385 (Kroasië)
+53 (Kuba)
+357 (Ciprus)
+420 (Tsjeggië)
+45 (Denemarke)
+253 (Djiboeti)
+-766 (Dominica)
+-808 (Dominikaanse Republiek)
+593 (Ecuador)
+20 (Egipte)
+503 (El Salvador)
+240 (Äquatoriaal-Guinee)
+291 (Eritrea)
+372 (Estland)
+268 (Eswatini)
+251 (Ethiopië)
+679 (Fidzi)
+358 (Finland)
+33 (Frankryk)
+241 (Gabon)
+220 (Gambië)
+995 (Georgië)
+49 (Duitsland)
+233 (Ghana)
+30 (Griekeland)
+-472 (Grenada)
+502 (Guatemala)
+224 (Guinee)
+245 (Guinee-Bissau)
+592 (Guyana)
+509 (Haïti)
+504 (Honduras)
+36 (Hongarye)
+354 (Ysland)
+91 (Indië)
+62 (Indonesië)
+98 (Iran)
+964 (Irak)
+353 (Ierland)
+972 (Israel)
+39 (Italië)
+-875 (Jamaika)
+81 (Japan)
+962 (Jordanië)
+7 (Kasakstan)
+254 (Kenia)
+686 (Kiribati)
+850 (Noord-Korea)
+82 (Suid-Korea)
+383 (Kosovo)
+965 (Koeweit)
+996 (Kirgisië)
+856 (Laos)
+371 (Letland)
+961 (Libanon)
+266 (Lesotho)
+231 (Liberia)
+218 (Libië)
+423 (Liechtenstein)
+370 (Litauen)
+352 (Luxemburg)
+261 (Madagaskar)
+265 (Malawi)
+60 (Maleisië)
+960 (Maledive)
+223 (Mali)
+356 (Malta)
+692 (Marshall-eilande)
+222 (Mauritanië)
+230 (Mauritius)
+52 (Mexiko)
+691 (Mikronesië)
+373 (Moldowa)
+377 (Monaco)
+976 (Mongolië)
+382 (Montenegro)
+212 (Marokko)
+258 (Mosambiek)
+95 (Mianmar)
+264 (Namibië)
+674 (Nauru)
+977 (Nepal)
+31 (Nederland)
+64 (Nieu-Seeland)
+505 (Nicaragua)
+227 (Niger)
+234 (Nigerië)
+389 (Noord-Masedonië)
+47 (Noorweë)
+968 (Oman)
+92 (Pakistan)
+680 (Palau)
+507 (Panama)
+675 (Papoea-Nieu-Guinee)
+595 (Paraguay)
+51 (Peru)
+63 (Filipyne)
+48 (Pole)
+351 (Portugal)
+974 (Katar)
+40 (Roemenië)
+7 (Rusland)
+250 (Rwanda)
+-868 (Saint Kitts en Nevis)
+-757 (Saint Lucia)
+-783 (Saint Vincent en die Grenadine)
+685 (Samoa)
+378 (San Marino)
+239 (Sao Tomé en Principe)
+966 (Saoedi-Arabië)
+221 (Senegal)
+381 (Serwië)
+248 (Seychelle)
+232 (Sierra Leone)
+65 (Singapoer)
+421 (Slowakye)
+386 (Slovenië)
+677 (Salomonseilande)
+252 (Somalië)
+27 (Suid-Afrika)
+211 (Suid-Sudan)
+34 (Spanje)
+94 (Sri Lanka)
+249 (Soedan)
+597 (Suriname)
+46 (Swede)
+41 (Switserland)
+963 (Sirië)
+886 (Taiwan)
+992 (Tadjikistan)
+255 (Tanzanië)
+66 (Thailand)
+670 (Timor-Leste)
+228 (Togo)
+676 (Tonga)
+-867 (Trinidad en Tobago)
+216 (Tunisië)
+90 (Turkye)
+993 (Turkmenistan)
+688 (Tuvalu)
+256 (Oeganda)
+380 (Oekraïne)
+971 (Verenigde Arabiese Emirate)
+44 (Verenigde Koninkryk)
+1 (Verenigde State)
+598 (Uruguay)
+998 (Oesbekistan)
+678 (Vanuatu)
+379 (Vatikaanstad)
+58 (Venezuela)
+84 (Viëtnam)
+967 (Jemen)
+260 (Zambië)
+263 (Zimbabwe)
(Suid-Afrika)
Afghanistan
Albanië
Algerië
Andorra
Angola
Antigua en Barbuda
Argentinië
Armenië
Australië
Oostenryk
Azerbeidjan
Bahama-eilande
Bahrein
Bangladesh
Barbados
Wit-Rusland
België
Belize
Benin
Bhutan
Bolivia
Bosnië en Herzegovina
Botswana
Brasilië
Brunei
Bulgarye
Burkina Faso
Burundi
Kaap Verde
Kambodja
Kameroen
Kanada
Sentraal-Afrikaanse Republiek
Tsjad
Chili
China
Colombia
Komore
Demokratiese Republiek Kongo
Republiek Kongo
Costa Rica
Kroasië
Kuba
Ciprus
Tsjeggië
Denemarke
Djiboeti
Dominica
Dominikaanse Republiek
Ecuador
Egipte
El Salvador
Äquatoriaal-Guinee
Eritrea
Estland
Eswatini
Ethiopië
Fidzi
Finland
Frankryk
Gabon
Gambië
Georgië
Duitsland
Ghana
Griekeland
Grenada
Guatemala
Guinee
Guinee-Bissau
Guyana
Haïti
Honduras
Hongarye
Ysland
Indië
Indonesië
Iran
Irak
Ierland
Israel
Italië
Jamaika
Japan
Jordanië
Kasakstan
Kenia
Kiribati
Noord-Korea
Suid-Korea
Kosovo
Koeweit
Kirgisië
Laos
Letland
Libanon
Lesotho
Liberia
Libië
Liechtenstein
Litauen
Luxemburg
Madagaskar
Malawi
Maleisië
Maledive
Mali
Malta
Marshall-eilande
Mauritanië
Mauritius
Mexiko
Mikronesië
Moldowa
Monaco
Mongolië
Montenegro
Marokko
Mosambiek
Mianmar
Namibië
Nauru
Nepal
Nederland
Nieu-Seeland
Nicaragua
Niger
Nigerië
Noord-Masedonië
Noorweë
Oman
Pakistan
Palau
Panama
Papoea-Nieu-Guinee
Paraguay
Peru
Filipyne
Pole
Portugal
Katar
Roemenië
Rusland
Rwanda
Saint Kitts en Nevis
Saint Lucia
Saint Vincent en die Grenadine
Samoa
San Marino
Sao Tomé en Principe
Saoedi-Arabië
Senegal
Serwië
Seychelle
Sierra Leone
Singapoer
Slowakye
Slovenië
Salomonseilande
Somalië
Suid-Afrika
Suid-Sudan
Spanje
Sri Lanka
Soedan
Suriname
Swede
Switserland
Sirië
Taiwan
Tadjikistan
Tanzanië
Thailand
Timor-Leste
Togo
Tonga
Trinidad en Tobago
Tunisië
Turkye
Turkmenistan
Tuvalu
Oeganda
Oekraïne
Verenigde Arabiese Emirate
Verenigde Koninkryk
Verenigde State
Uruguay
Oesbekistan
Vanuatu
Vatikaanstad
Venezuela
Viëtnam
Jemen
Zambië
Zimbabwe
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels