VERANDERINGE & BEPERKINGS AAN DIE INTERNASIONALE REIS VOORDELE WAT DEUR DIE RAAD VIR MEDIESE SKEMAS (RMS) VOORGESTEL WORD VIR ALLE MEDIESE SKEMAS

07/12/2018
| Deur AfriForum Wêreldwyd
holiday-2880261_1920

Die Raad vir Mediese Skemas (RMS) het op 28 September 2018, Omsendbrief 45 van 2018: Internasionale Reisvoordeel gepubliseer, waar hulle veranderinge en beperkings ingestel het wat verwantskap hou met die internasionale reisvoordele wat mediese skemas aan lede mag bied.

Aangesien dit ‘n riglyn vanaf die RMS is, moet Bestmed (en ander mediese skemas) binne 30-dae aan die bepalings van die omsendbrief voldoen. Alle beleide wat reeds in 2018 vir 2018 en 2019 uitgereik is, sal vereer word.

Hiermee die brief wat Bestmed aan hulle lede gestuur het. Die bepalings is egter van toepassing op ander mediese skemas.
VERANDERINGE & BEPERKINGS AAN DIE INTERNASIONALE REIS VOORDELE

Deel op

Nuutste artikels