Verhuis jy? Kry jou besittings in een stuk anderkant uit

17/08/2018
| Deur AfriForum Wêreldwyd
photo-1493946740644-2d8a1f1a6aff

Talle Suid-Afrikaners wat na die buiteland verhuis het, wag al maande lank vir hulle meubels om op te daag. Dit veroorsaak stres en word ’n nimmereindigende uitdaging om jou trek op te spoor en met die regte agente in aanraking te kom.

Hoe kies jy ’n internasionale vervoermaatskappy?

Die probleem met meeste internasionale vervoermaatskappye is dat die verskillende rolle tydens die verskeping uitgekontrakteer word of dat hulle nie ’n voetspoor het in die land waarheen jy jou trek stuur nie. Dit is eerstens belangrik om te verstaan wie die verskillende rolspelers is wat vir jou trek verantwoordelik is.

  • Geadresseerde of versender – Vir ’n kommersiële vrag is die versender en geadresseerde twee verskillende partye, maar in die geval van ’n verhuising is jy sowel die versender as die geadresseerde wat die vrag moet ontvang.
  • Vervoermaatskappy – Die rol van die vervoermaatskappy is om jou met die verskeepproses te help. Dit behels die organisering van die vervoer van jou trek vanaf jou huis via die pakhuis na die uiteindelike bestemming. Dit is die vervoermaatskappy se verantwoordelikheid om jou in kennis te stel van enige dokumente wat jy benodig. Hulle moet jou ook laat weet as daar veranderinge plaasvind en skakel ook met ander partye wat by die trek gemoeid is. Die doel van die vervoermaatskappy is om te verseker dat jy slegs een kontakpunt vir al jou navrae oor jou trek het.
  • Aflewerings – Die vragmotors wat jou trek van die hawe na die pakhuis of die uiteindelike bestemming vervoer, kan ook ’n afsonderlike maatskappy wees en nie noodwendig die vervoermaatskappy wat jy aanvanklik aangestel het nie.
  • LCL-konsolideerders – Wanneer jy ’n trek oorsee stuur, het jy die keuse tussen ’n FCL- (full container load) of LCL- (less than container load) opsie. FCL beteken dat jy van ’n volle skeepvraghouer uitsluitlik vir jou eie vrag gebruik maak, terwyl LCL verwys na die opsie om ’n skeepvraghouer met ander mense te deel om sodoende kostes te bespaar. Die rol van konsolideerders is om jou vraag saam ander vragte in te deel en te verseker dat jou kostes so laag as moontlik gehou word.
  • Verskepingsmaatskappy – Die skip wat jou vrag vervoer se rol is bloot om die skeepvraghouers op en af te laai. Daar moet met die verskepingsmaatskappy bevestig word of daar ruimte op die skip is.
  • Agente – Omdat elke land sy eie reëls en regulasies het wat doeane, invoerbeheermaatreëls en belasting betref, is daar agente wat dikwels met dié administrasie help.
  • Doeane-owerhede – Die doeane-owerhede is die party wat bevestig dat die nodige dokumentasie elke vrag vergesel en wat die mag het om goedere se toegang tot die land goed- of afkeur.

Nou dat die rolspelers uiteengesit is, is dit verstaanbaar dat inligting of kommunikasie maklik deur die krake kan val. Die probleem is dat vervoermaatskappye dikwels met agente werk om hulle in sekere lande te verteenwoordig. Wanneer daar probleme opduik, is dit heel moontlik omdat jou vervoermaatskappy en die agente nie voldoende met mekaar gekommunikeer nie. Uitgekontrakteerde agente kan ook kanse vat deur bykomende fooie te vra om administrasie af te handel. Dit is daarom baie belangrik dat jy ’n geloofwaardige vervoermaatskappy gebruik.

Kies só ’n vervoermaatskappy om jou vrag te hanteer:
  • Vind uit of die vervoermaatskappy van ander agente gebruik maak en of hulle ’n voetspoor het in die land waarheen jou trek op pad is. Dit is veel makliker om probleme uit te sorteer indien die vervoermaatskappy jou enigste kontakpunt is.
  • Maak seker dat die maatskappy minstens 10 jaar ervaring in die vervoer van internasionale vragte het.
  • Beskik die vervoermaatskappy oor OMNI-lidmaatskap, of is die maatskappy ’n geregistreerde internasionale vervoermaatskappy?
  • Is die vervoermaatskappy ’n FIDI-lid (die grootste onafhanklike alliansie van internasionale vervoermaatskappye)?
  • Kyk of daar goeie aanlyn resensies van die maatskappy is. Jy kan ook op gepaste Facebook-groepe navraag doen by ander buitelanders wat al van hul dienste gebruik gemaak het.
  • Vra die vervoermaatskappy of hul verwysings het van ander kliënte wat jy kan kontak.
  • Maak seker dat die maatskappy versekering vir jou trekinhoud bied.
  • Doen jou huiswerk en maak seker dat hulle oor ’n ISO 9002-sertifikaat beskik.
Handige wenke om verrassings te voorkom:
  1. Vra vooraf vir ’n alomvattende kwotasie wat die volgende insluit: alle hawe-, terminaal-, stoor-, pakhuis- en doeanekostes; die hantering van dokumentasie, die fisiese vragvervoerkostes en afleweringskostes van die hawe na jou huis.
  2. Doen die verpakking van jou skeepvraghouer self om kostes te bespaar.
  3. Wanneer jou goedere gelaai word, versoek dat hulle daar en dan al jou meubels meet en weeg sodat jy presies weet waarvoor jy gefaktureer gaan word. Dit voorkom enige foute wat gemaak kan word as hulle dit self by die pakhuis sou meet en weeg, en dan het jy geen bewyse tot die teendeel nie.
  4. Gaan die versekeringsdokumente na en maak seker jy is bewus van watter skade gedek word en watter nie.
  5. Wag tot sewe weke voordat jy vlieg om jou vliegkaartjie te boek. Dit is die goedkoopste tyd om vliegkaartjies te bespreek. Sondae is ook die beste dag van die week om te vlieg.

Om al jou besittings in iemand anders se hande oor te laat, verg groot vertroue. Die beste versekering is om met ander mense te gesels wat reeds deur die proses is. Om die goedkoopste te betaal, is nie altyd die beste opsie nie, en hoewel seevervoer veel goedkoper as lugvervoer is, is dit geen verskoning om langer op jou trek te wag as wat daar aan jou beloof is nie.

Deel op

Waar in die wêreld woon jy?
Naam en van
+27(Suid-Afrika)
+93 (Afghanistan)
+355 (Albanië)
+213 (Algerië)
+376 (Andorra)
+244 (Angola)
+-267 (Antigua en Barbuda)
+54 (Argentinië)
+374 (Armenië)
+61 (Australië)
+43 (Oostenryk)
+994 (Azerbeidjan)
+-241 (Bahama-eilande)
+973 (Bahrein)
+880 (Bangladesh)
+-245 (Barbados)
+375 (Wit-Rusland)
+32 (België)
+501 (Belize)
+229 (Benin)
+975 (Bhutan)
+591 (Bolivia)
+387 (Bosnië en Herzegovina)
+267 (Botswana)
+55 (Brasilië)
+673 (Brunei)
+359 (Bulgarye)
+226 (Burkina Faso)
+257 (Burundi)
+238 (Kaap Verde)
+855 (Kambodja)
+237 (Kameroen)
+1 (Kanada)
+236 (Sentraal-Afrikaanse Republiek)
+235 (Tsjad)
+56 (Chili)
+86 (China)
+57 (Colombia)
+269 (Komore)
+243 (Demokratiese Republiek Kongo)
+242 (Republiek Kongo)
+506 (Costa Rica)
+385 (Kroasië)
+53 (Kuba)
+357 (Ciprus)
+420 (Tsjeggië)
+45 (Denemarke)
+253 (Djiboeti)
+-766 (Dominica)
+-808 (Dominikaanse Republiek)
+593 (Ecuador)
+20 (Egipte)
+503 (El Salvador)
+240 (Äquatoriaal-Guinee)
+291 (Eritrea)
+372 (Estland)
+268 (Eswatini)
+251 (Ethiopië)
+679 (Fidzi)
+358 (Finland)
+33 (Frankryk)
+241 (Gabon)
+220 (Gambië)
+995 (Georgië)
+49 (Duitsland)
+233 (Ghana)
+30 (Griekeland)
+-472 (Grenada)
+502 (Guatemala)
+224 (Guinee)
+245 (Guinee-Bissau)
+592 (Guyana)
+509 (Haïti)
+504 (Honduras)
+36 (Hongarye)
+354 (Ysland)
+91 (Indië)
+62 (Indonesië)
+98 (Iran)
+964 (Irak)
+353 (Ierland)
+972 (Israel)
+39 (Italië)
+-875 (Jamaika)
+81 (Japan)
+962 (Jordanië)
+7 (Kasakstan)
+254 (Kenia)
+686 (Kiribati)
+850 (Noord-Korea)
+82 (Suid-Korea)
+383 (Kosovo)
+965 (Koeweit)
+996 (Kirgisië)
+856 (Laos)
+371 (Letland)
+961 (Libanon)
+266 (Lesotho)
+231 (Liberia)
+218 (Libië)
+423 (Liechtenstein)
+370 (Litauen)
+352 (Luxemburg)
+261 (Madagaskar)
+265 (Malawi)
+60 (Maleisië)
+960 (Maledive)
+223 (Mali)
+356 (Malta)
+692 (Marshall-eilande)
+222 (Mauritanië)
+230 (Mauritius)
+52 (Mexiko)
+691 (Mikronesië)
+373 (Moldowa)
+377 (Monaco)
+976 (Mongolië)
+382 (Montenegro)
+212 (Marokko)
+258 (Mosambiek)
+95 (Mianmar)
+264 (Namibië)
+674 (Nauru)
+977 (Nepal)
+31 (Nederland)
+64 (Nieu-Seeland)
+505 (Nicaragua)
+227 (Niger)
+234 (Nigerië)
+389 (Noord-Masedonië)
+47 (Noorweë)
+968 (Oman)
+92 (Pakistan)
+680 (Palau)
+507 (Panama)
+675 (Papoea-Nieu-Guinee)
+595 (Paraguay)
+51 (Peru)
+63 (Filipyne)
+48 (Pole)
+351 (Portugal)
+974 (Katar)
+40 (Roemenië)
+7 (Rusland)
+250 (Rwanda)
+-868 (Saint Kitts en Nevis)
+-757 (Saint Lucia)
+-783 (Saint Vincent en die Grenadine)
+685 (Samoa)
+378 (San Marino)
+239 (Sao Tomé en Principe)
+966 (Saoedi-Arabië)
+221 (Senegal)
+381 (Serwië)
+248 (Seychelle)
+232 (Sierra Leone)
+65 (Singapoer)
+421 (Slowakye)
+386 (Slovenië)
+677 (Salomonseilande)
+252 (Somalië)
+27 (Suid-Afrika)
+211 (Suid-Sudan)
+34 (Spanje)
+94 (Sri Lanka)
+249 (Soedan)
+597 (Suriname)
+46 (Swede)
+41 (Switserland)
+963 (Sirië)
+886 (Taiwan)
+992 (Tadjikistan)
+255 (Tanzanië)
+66 (Thailand)
+670 (Timor-Leste)
+228 (Togo)
+676 (Tonga)
+-867 (Trinidad en Tobago)
+216 (Tunisië)
+90 (Turkye)
+993 (Turkmenistan)
+688 (Tuvalu)
+256 (Oeganda)
+380 (Oekraïne)
+971 (Verenigde Arabiese Emirate)
+44 (Verenigde Koninkryk)
+1 (Verenigde State)
+598 (Uruguay)
+998 (Oesbekistan)
+678 (Vanuatu)
+379 (Vatikaanstad)
+58 (Venezuela)
+84 (Viëtnam)
+967 (Jemen)
+260 (Zambië)
+263 (Zimbabwe)
(Suid-Afrika)
Afghanistan
Albanië
Algerië
Andorra
Angola
Antigua en Barbuda
Argentinië
Armenië
Australië
Oostenryk
Azerbeidjan
Bahama-eilande
Bahrein
Bangladesh
Barbados
Wit-Rusland
België
Belize
Benin
Bhutan
Bolivia
Bosnië en Herzegovina
Botswana
Brasilië
Brunei
Bulgarye
Burkina Faso
Burundi
Kaap Verde
Kambodja
Kameroen
Kanada
Sentraal-Afrikaanse Republiek
Tsjad
Chili
China
Colombia
Komore
Demokratiese Republiek Kongo
Republiek Kongo
Costa Rica
Kroasië
Kuba
Ciprus
Tsjeggië
Denemarke
Djiboeti
Dominica
Dominikaanse Republiek
Ecuador
Egipte
El Salvador
Äquatoriaal-Guinee
Eritrea
Estland
Eswatini
Ethiopië
Fidzi
Finland
Frankryk
Gabon
Gambië
Georgië
Duitsland
Ghana
Griekeland
Grenada
Guatemala
Guinee
Guinee-Bissau
Guyana
Haïti
Honduras
Hongarye
Ysland
Indië
Indonesië
Iran
Irak
Ierland
Israel
Italië
Jamaika
Japan
Jordanië
Kasakstan
Kenia
Kiribati
Noord-Korea
Suid-Korea
Kosovo
Koeweit
Kirgisië
Laos
Letland
Libanon
Lesotho
Liberia
Libië
Liechtenstein
Litauen
Luxemburg
Madagaskar
Malawi
Maleisië
Maledive
Mali
Malta
Marshall-eilande
Mauritanië
Mauritius
Mexiko
Mikronesië
Moldowa
Monaco
Mongolië
Montenegro
Marokko
Mosambiek
Mianmar
Namibië
Nauru
Nepal
Nederland
Nieu-Seeland
Nicaragua
Niger
Nigerië
Noord-Masedonië
Noorweë
Oman
Pakistan
Palau
Panama
Papoea-Nieu-Guinee
Paraguay
Peru
Filipyne
Pole
Portugal
Katar
Roemenië
Rusland
Rwanda
Saint Kitts en Nevis
Saint Lucia
Saint Vincent en die Grenadine
Samoa
San Marino
Sao Tomé en Principe
Saoedi-Arabië
Senegal
Serwië
Seychelle
Sierra Leone
Singapoer
Slowakye
Slovenië
Salomonseilande
Somalië
Suid-Afrika
Suid-Sudan
Spanje
Sri Lanka
Soedan
Suriname
Swede
Switserland
Sirië
Taiwan
Tadjikistan
Tanzanië
Thailand
Timor-Leste
Togo
Tonga
Trinidad en Tobago
Tunisië
Turkye
Turkmenistan
Tuvalu
Oeganda
Oekraïne
Verenigde Arabiese Emirate
Verenigde Koninkryk
Verenigde State
Uruguay
Oesbekistan
Vanuatu
Vatikaanstad
Venezuela
Viëtnam
Jemen
Zambië
Zimbabwe
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels