Wat is die een ding wat jy wens jy in jou tas kon pak toe jy geëmigreer het?

23/10/2024
| Deur Sue-Ann de Wet
Wat is die een ding wat jy wens jy in jou tas kon pak toe jy geëmigreer het?

Wanneer iemand besluit om hul lewe op te pak en na ’n nuwe land te trek, is daar soveel dinge wat jy moet agterlaat – sommige waarvan jy dalk nie eers bewus is totdat jy reeds vertrek het nie. Die verlange na geliefdes, bekende gesigte en daaglikse geriewe kan onverwags intens wees. AfriForum Wêreldwyd het onlangs ons vriende op ons Facebook-blad gevra: “Wat is die een ding wat jy wens jy in jou tas kon pak toe jy geëmigreer het?”Die antwoorde wat ons ontvang het, het ons harte diep geraak.

Die verlange na familie en vriende 

Baie emigrante het genoem dat hul hartsverlange om geliefdes naby te hê, die moeilikste deel van hulle lewe in die buiteland is.

Kristie Townsend, een van ons vriende op Facebook, het gesê: “Ek wens ek kan my skoonma en skoonpa in my tas gepak het! Ek het my skoonma gesien met ons dogtertjie, Claire, se eerste verjaarsdag en dit het vir my en my man baie beteken.”

Helena Meyer sê: “Ek verlang so na my kinders, ek sal sommer met ’n leë tas gaan.”

Baie emigrante het genoem dat hul hartsverlange om geliefdes naby te hê, die moeilikste deel van hul nuwe lewe in die buiteland is. Hierdie verlange na familiebande en die gedeelde oomblikke, groot of klein, is iets wat in byna elke emigrant se ervaring weerspieël word.

Maar dit was nie net familie en vriende wat mense sou saambring nie.

Meer as net mense – dinge wat jou tuis laat voel

Maar dis nie net die mense nie. Vir sommige is dit die klein dinge wat hulle mis, soos Afrikaanse boeke, persoonlike items of selfs die weer!

  • Magdel Jansen van Vuuren het gesê sy wens sy het meer Afrikaanse boeke, haar proteadekor en al haar driepootswartpotjies ingepak.
  • Vir ander soos Lizel Koekemoer en Angelique Olivier is die verlange na hul honde net so groot soos na hul familie.
  • Mariska Swart het gesê sy wens sy het meer foto’s ingepak.
  • Carolien Pieterse het geskryf dat sy haar ma, skoonma en res van haar familie sou saambring, maar sy het ook haar loopbaan verloor as gevolg van ’n vaardigheidsevaluering wat sy nie gedoen het nie.
  • Carmen Hawkesley wens sy kon “al my mense” saambring, maar ook die berge, oop vlaktes, sonskyn en ’n bosveldvuurtjie.
  • Dan is daar die verrassende, maar tog betekenisvolle verlange na dinge soos Woolworths. Cathy Jacobs en Nadine Cronjé stem saam dat Woolies ’n groot gemis is, terwyl Heidemari Boswel met ’n glimlag sê: “Definitief ons familie, dit bly maar die moeilikste opoffering. Natuurlik ook King’s Meat se droëwors, biltong en sosaties!”
  • Jozet Müller wens sy kon haar wortels, mense en plekke inpak. Karlien Keen wens sy kon die weer inpak en Lenista van der Merwe wens sy kon haar huishulp inpak.

Die emigrasieproses bring nuwe uitdagings en oorweldigende emosies mee. Verlange na familie en bekende dinge is ’n diepgewortelde deel van elke emigrant se ervaring. Het jy ook dinge wat jy wens jy in jou tas kon pak toe jy geëmigreer het? Ons wil graag van jou hoor! Deel jou blog en foto’s met ons.

AfriForum Wêreldwyd – ’n gemeenskap wat jou verstaan

As jy deel van ons wêreldwye gemeenskap is, weet ons hoe belangrik dit is om kontak te behou met jou erfenis en familie. AfriForum Wêreldwyd is hier om jou te help om daardie bande sterk te hou, waar jy ook al is. Sluit aan by ons gemeenskap, deel jou storie en help ons bou aan ’n toekoms waar ons kultuur en tradisies bly voortleef, selfs oor grense heen.

Ons is saam sterker. Deel vandag jou ervaring en herinneringe met ons!

Foto’s: Getty Images/ Unsplash

Deel op

Wat is tans die grootste uitdagings om in die buiteland te woon en/of te werk?
Naam en van
+27(Suid-Afrika)
+93 (Afghanistan)
+355 (Albanië)
+213 (Algerië)
+376 (Andorra)
+244 (Angola)
+-267 (Antigua en Barbuda)
+54 (Argentinië)
+374 (Armenië)
+61 (Australië)
+43 (Oostenryk)
+994 (Azerbeidjan)
+-241 (Bahama-eilande)
+973 (Bahrein)
+880 (Bangladesh)
+-245 (Barbados)
+375 (Wit-Rusland)
+32 (België)
+501 (Belize)
+229 (Benin)
+975 (Bhutan)
+591 (Bolivia)
+387 (Bosnië en Herzegovina)
+267 (Botswana)
+55 (Brasilië)
+673 (Brunei)
+359 (Bulgarye)
+226 (Burkina Faso)
+257 (Burundi)
+238 (Kaap Verde)
+855 (Kambodja)
+237 (Kameroen)
+1 (Kanada)
+236 (Sentraal-Afrikaanse Republiek)
+235 (Tsjad)
+56 (Chili)
+86 (China)
+57 (Colombia)
+269 (Komore)
+243 (Demokratiese Republiek Kongo)
+242 (Republiek Kongo)
+506 (Costa Rica)
+385 (Kroasië)
+53 (Kuba)
+357 (Ciprus)
+420 (Tsjeggië)
+45 (Denemarke)
+253 (Djiboeti)
+-766 (Dominica)
+-808 (Dominikaanse Republiek)
+593 (Ecuador)
+20 (Egipte)
+503 (El Salvador)
+240 (Äquatoriaal-Guinee)
+291 (Eritrea)
+372 (Estland)
+268 (Eswatini)
+251 (Ethiopië)
+679 (Fidzi)
+358 (Finland)
+33 (Frankryk)
+241 (Gabon)
+220 (Gambië)
+995 (Georgië)
+49 (Duitsland)
+233 (Ghana)
+30 (Griekeland)
+-472 (Grenada)
+502 (Guatemala)
+224 (Guinee)
+245 (Guinee-Bissau)
+592 (Guyana)
+509 (Haïti)
+504 (Honduras)
+36 (Hongarye)
+354 (Ysland)
+91 (Indië)
+62 (Indonesië)
+98 (Iran)
+964 (Irak)
+353 (Ierland)
+972 (Israel)
+39 (Italië)
+-875 (Jamaika)
+81 (Japan)
+962 (Jordanië)
+7 (Kasakstan)
+254 (Kenia)
+686 (Kiribati)
+850 (Noord-Korea)
+82 (Suid-Korea)
+383 (Kosovo)
+965 (Koeweit)
+996 (Kirgisië)
+856 (Laos)
+371 (Letland)
+961 (Libanon)
+266 (Lesotho)
+231 (Liberia)
+218 (Libië)
+423 (Liechtenstein)
+370 (Litauen)
+352 (Luxemburg)
+261 (Madagaskar)
+265 (Malawi)
+60 (Maleisië)
+960 (Maledive)
+223 (Mali)
+356 (Malta)
+692 (Marshall-eilande)
+222 (Mauritanië)
+230 (Mauritius)
+52 (Mexiko)
+691 (Mikronesië)
+373 (Moldowa)
+377 (Monaco)
+976 (Mongolië)
+382 (Montenegro)
+212 (Marokko)
+258 (Mosambiek)
+95 (Mianmar)
+264 (Namibië)
+674 (Nauru)
+977 (Nepal)
+31 (Nederland)
+64 (Nieu-Seeland)
+505 (Nicaragua)
+227 (Niger)
+234 (Nigerië)
+389 (Noord-Masedonië)
+47 (Noorweë)
+968 (Oman)
+92 (Pakistan)
+680 (Palau)
+507 (Panama)
+675 (Papoea-Nieu-Guinee)
+595 (Paraguay)
+51 (Peru)
+63 (Filipyne)
+48 (Pole)
+351 (Portugal)
+974 (Katar)
+40 (Roemenië)
+7 (Rusland)
+250 (Rwanda)
+-868 (Saint Kitts en Nevis)
+-757 (Saint Lucia)
+-783 (Saint Vincent en die Grenadine)
+685 (Samoa)
+378 (San Marino)
+239 (Sao Tomé en Principe)
+966 (Saoedi-Arabië)
+221 (Senegal)
+381 (Serwië)
+248 (Seychelle)
+232 (Sierra Leone)
+65 (Singapoer)
+421 (Slowakye)
+386 (Slovenië)
+677 (Salomonseilande)
+252 (Somalië)
+27 (Suid-Afrika)
+211 (Suid-Sudan)
+34 (Spanje)
+94 (Sri Lanka)
+249 (Soedan)
+597 (Suriname)
+46 (Swede)
+41 (Switserland)
+963 (Sirië)
+886 (Taiwan)
+992 (Tadjikistan)
+255 (Tanzanië)
+66 (Thailand)
+670 (Timor-Leste)
+228 (Togo)
+676 (Tonga)
+-867 (Trinidad en Tobago)
+216 (Tunisië)
+90 (Turkye)
+993 (Turkmenistan)
+688 (Tuvalu)
+256 (Oeganda)
+380 (Oekraïne)
+971 (Verenigde Arabiese Emirate)
+44 (Verenigde Koninkryk)
+1 (Verenigde State)
+598 (Uruguay)
+998 (Oesbekistan)
+678 (Vanuatu)
+379 (Vatikaanstad)
+58 (Venezuela)
+84 (Viëtnam)
+967 (Jemen)
+260 (Zambië)
+263 (Zimbabwe)
(Suid-Afrika)
Afghanistan
Albanië
Algerië
Andorra
Angola
Antigua en Barbuda
Argentinië
Armenië
Australië
Oostenryk
Azerbeidjan
Bahama-eilande
Bahrein
Bangladesh
Barbados
Wit-Rusland
België
Belize
Benin
Bhutan
Bolivia
Bosnië en Herzegovina
Botswana
Brasilië
Brunei
Bulgarye
Burkina Faso
Burundi
Kaap Verde
Kambodja
Kameroen
Kanada
Sentraal-Afrikaanse Republiek
Tsjad
Chili
China
Colombia
Komore
Demokratiese Republiek Kongo
Republiek Kongo
Costa Rica
Kroasië
Kuba
Ciprus
Tsjeggië
Denemarke
Djiboeti
Dominica
Dominikaanse Republiek
Ecuador
Egipte
El Salvador
Äquatoriaal-Guinee
Eritrea
Estland
Eswatini
Ethiopië
Fidzi
Finland
Frankryk
Gabon
Gambië
Georgië
Duitsland
Ghana
Griekeland
Grenada
Guatemala
Guinee
Guinee-Bissau
Guyana
Haïti
Honduras
Hongarye
Ysland
Indië
Indonesië
Iran
Irak
Ierland
Israel
Italië
Jamaika
Japan
Jordanië
Kasakstan
Kenia
Kiribati
Noord-Korea
Suid-Korea
Kosovo
Koeweit
Kirgisië
Laos
Letland
Libanon
Lesotho
Liberia
Libië
Liechtenstein
Litauen
Luxemburg
Madagaskar
Malawi
Maleisië
Maledive
Mali
Malta
Marshall-eilande
Mauritanië
Mauritius
Mexiko
Mikronesië
Moldowa
Monaco
Mongolië
Montenegro
Marokko
Mosambiek
Mianmar
Namibië
Nauru
Nepal
Nederland
Nieu-Seeland
Nicaragua
Niger
Nigerië
Noord-Masedonië
Noorweë
Oman
Pakistan
Palau
Panama
Papoea-Nieu-Guinee
Paraguay
Peru
Filipyne
Pole
Portugal
Katar
Roemenië
Rusland
Rwanda
Saint Kitts en Nevis
Saint Lucia
Saint Vincent en die Grenadine
Samoa
San Marino
Sao Tomé en Principe
Saoedi-Arabië
Senegal
Serwië
Seychelle
Sierra Leone
Singapoer
Slowakye
Slovenië
Salomonseilande
Somalië
Suid-Afrika
Suid-Sudan
Spanje
Sri Lanka
Soedan
Suriname
Swede
Switserland
Sirië
Taiwan
Tadjikistan
Tanzanië
Thailand
Timor-Leste
Togo
Tonga
Trinidad en Tobago
Tunisië
Turkye
Turkmenistan
Tuvalu
Oeganda
Oekraïne
Verenigde Arabiese Emirate
Verenigde Koninkryk
Verenigde State
Uruguay
Oesbekistan
Vanuatu
Vatikaanstad
Venezuela
Viëtnam
Jemen
Zambië
Zimbabwe
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels