Wat om te doen as kuberboelies jou afknou

21/02/2019
| Deur Leandie
gades-photography-761379-unsplash

Kuberafknouery word gedefinieer as optrede waardeur iemand (die slagoffer) op elektroniese media soos blitsboodskappe, e-posse of sosiale media geteister, verneder, gedreig of in ’n verleentheid gestel word. Kinders gebruik selfone, tablette en die internet om vir mekaar lelike boodskappe te stuur, gemene kommentaar op mekaar se foto’s te lewer, haatgroepe te stig en foto’s van iemand op te laai sonder daardie persoon se toestemming. Dit kan die slagoffer ontsteld en skaam laat voel.

HOE OM SULKE VOORVALLE TE HANTEER

Vertel vir iemand. Soos met enige vorm van afknouery is dit belangrik dat jy nie in stilte swaarkry nie. Vertel dadelik vir iemand, selfs al is dit dalk moeilik. Maak seker jy vertel dit vir ’n volwassene wat jy regtig vertrou, byvoorbeeld ’n onderwyser of jou ouers. Hulle sal jou help om te besluit wat om te doen.

Rapporteer die persoon of groep. Kuberafknouery is nooit aanvaarbaar nie, en jy sal die inhoud (soos foto’s, boodskappe en groepe) moet bekend maak aan iemand wat jy vertrou sowel as aan die sosialemediawebtuiste. Alle sosiale netwerke, soos Facebook, Twitter en Instagram, het knoppies waar jy misbruik kan aanmeld. Speletjies soos Xbox gee ook advies op hul webtuistes. Jy kan die afknouery gewoonlik anoniem aanmeld sodat jou naam nie bekend gemaak word nie. Jou boelie sal dus nie weet dit is jy wat hom/haar gerapporteer het nie.

Blokkeer die persoon of groep. Die meeste sosialemediawebtuistes gee jou ook die opsie om iemand te blokkeer. Dit beteken daardie persoon of groep kan nie meer met jou kontak maak nie en ook nie jou persoonlike inhoud sien nie.

Bewaar die bewyse. Dit is baie belangrik dat jy boodskappe of gesprekke wat jy ontvang bewaar sodat jy bewyse van die kuberafknouery het.

Moenie antwoord of ’n boodskap terugstuur nie. Dit kan baie aanloklik wees om boodskappe vir die kuberboelie te stuur, maar dit is belangrik dat jy nie self ook ’n kuberboelie word nie. Die boelie wil gewoonlik ’n reaksie uitlok. As jy op die boodskappe reageer, sal dit die situasie net vererger. Blokkeer en rapporteer liewer die boelie as om net so laag soos hy/sy te daal.

Bly positief. Dit voel dalk of jy glad nie beheer oor die situasie het nie, maar jy kan beheer neem. Volg die stappe hierbo en gesels binne en buite skoolverband met mense wat jy vertrou. Hulle gee vir jou om en sal jou help om die kuberafknouery hok te slaan. Bly positief; jy is nie alleen nie en die situasie sal verbeter.

TOPWENKE OM VEILIG TE WEES OP DIE INTERNET

Hanteer jou wagwoord soos jou tandeborsel – moet dit nie deel nie! Verander jou wagwoord gereeld, en moenie dieselfde wagwoord vir al jou rekeninge, soos Facebook, Twitter en Instagram, gebruik nie. Klik op

Dink mooi oor wat jy publiseer. Moet niks op jou rekening of profiel deel wat jy nie wil hê jou ouma moet sien nie. Dink altyd twee keer dink voordat jy iets op die internet deel. Onthou, jou onderwysers en moontlike toekomstige werkgewers kan uitvind wat jy op die internet of aanlyn met ander deel.

Dink mooi met wie jy iets deel. As jy iemand as jou vriend aanvaar op sosiale netwerke, het hulle toegang tot die inligting en foto’s wat jy deel. Maak dus seker jy ken en vertrou die mense wat jy as vriende aanvaar, en dat hulle tevrede sal wees om te sien wat jy deel. Kyk gerus na die privaatheidstellings waar jy kan kies wie watter inligting mag sien. Jy kan byvoorbeeld jou profiel só stel dat dit privaat is of dat net sekere mense sekere inligting kan sien.

Google jou naam. Al erken ons dit nie, het ons almal dit al gedoen. Om jou sosialemediagebruikersnaam en jou volle naam op Google in te tik, is regtig ’n goeie manier om jou privaatheidstellings te toets. So kan jy sien wat vreemdelinge, universiteitsowerhede of moontlike toekomstige werkgewers op die internet oor jou kan sien.

ONDERSTEUN JOU KIND WAT AFGEKNOU WORD

Luister na jou kind. Moenie oordeel nie. Die kind moet weet dit is die regte ding om jou stem te laat hoor.

Stel jou kind gerus. Afknouery kan jou kind skaam en bang laat voel en bekommerd maak oor hoe jy as ouer gaan reageer wanneer jy daarvan hoor. Probeer kalm bly en stel jou kind gerus. Gaan saam met jou kind deur die bostaande inligting en vra hoe jy kan help. Dit is belangrik dat die kind voel hy/sy het beheer oor die situasie. Kinders se verbeeldings is geneig om op hol te gaan en dan vorm hulle sulke duidelike beelde van die ergste wat kan gebeur dat hulle te bang is om daaroor te praat. Dat hy/sy met jou daaroor gesels, is klaar ’n groot stap.

Skakel jou kind se skool. Maak seker hulle is bewus van die voorval.

Laat jou kind toe om steeds aanlyn te verkeer. Kinders en jongmense maak daagliks van tegnologie gebruik om met hul vriende te kommunikeer en inligting te soek. As jy jou kind verbied om aanlyn te verkeer, sal hy/sy nie in die toekoms sommer weer met jou praat nie. Moedig hom/haar liewer aan om na jou toe te kom as iets ongemaklik voel.

WAT ONDERWYSERS MOET DOEN AS LEERDERS SLAGOFFERS VAN KUBERAFKNOUERY IS

Bedank en prys die leerder dat hy/sy met jou oor die situasie kom gesels het en dapper genoeg is om sy/haar stem te laat hoor oor afknouery.

Vra vir die leerder om vir jou die inhoud aanlyn te wys en help hom/haar om stappe 1 tot 6 (hoe om sulke voorvalle te hanteer) te volg as dit nie reeds gedoen is nie.

Vra die leerder hoe jy kan help. Dit is belangrik dat die leerder voel hy/sy is in beheer. Miskien wil hy/sy nie hê jy moet dadelik met die boelie praat nie.

Hou die leerder se ouers op hoogte van wat gebeur sodat hulle by die huis ook ’n ogie oor hom/haar kan hou.

Volg die skool se teenboelieprosedures en maak aant

Deel op

Watter taal praat jy by die huis?
Naam en van
+27(Suid-Afrika)
+93 (Afghanistan)
+355 (Albanië)
+213 (Algerië)
+376 (Andorra)
+244 (Angola)
+-267 (Antigua en Barbuda)
+54 (Argentinië)
+374 (Armenië)
+61 (Australië)
+43 (Oostenryk)
+994 (Azerbeidjan)
+-241 (Bahama-eilande)
+973 (Bahrein)
+880 (Bangladesh)
+-245 (Barbados)
+375 (Wit-Rusland)
+32 (België)
+501 (Belize)
+229 (Benin)
+975 (Bhutan)
+591 (Bolivia)
+387 (Bosnië en Herzegovina)
+267 (Botswana)
+55 (Brasilië)
+673 (Brunei)
+359 (Bulgarye)
+226 (Burkina Faso)
+257 (Burundi)
+238 (Kaap Verde)
+855 (Kambodja)
+237 (Kameroen)
+1 (Kanada)
+236 (Sentraal-Afrikaanse Republiek)
+235 (Tsjad)
+56 (Chili)
+86 (China)
+57 (Colombia)
+269 (Komore)
+243 (Demokratiese Republiek Kongo)
+242 (Republiek Kongo)
+506 (Costa Rica)
+385 (Kroasië)
+53 (Kuba)
+357 (Ciprus)
+420 (Tsjeggië)
+45 (Denemarke)
+253 (Djiboeti)
+-766 (Dominica)
+-808 (Dominikaanse Republiek)
+593 (Ecuador)
+20 (Egipte)
+503 (El Salvador)
+240 (Äquatoriaal-Guinee)
+291 (Eritrea)
+372 (Estland)
+268 (Eswatini)
+251 (Ethiopië)
+679 (Fidzi)
+358 (Finland)
+33 (Frankryk)
+241 (Gabon)
+220 (Gambië)
+995 (Georgië)
+49 (Duitsland)
+233 (Ghana)
+30 (Griekeland)
+-472 (Grenada)
+502 (Guatemala)
+224 (Guinee)
+245 (Guinee-Bissau)
+592 (Guyana)
+509 (Haïti)
+504 (Honduras)
+36 (Hongarye)
+354 (Ysland)
+91 (Indië)
+62 (Indonesië)
+98 (Iran)
+964 (Irak)
+353 (Ierland)
+972 (Israel)
+39 (Italië)
+-875 (Jamaika)
+81 (Japan)
+962 (Jordanië)
+7 (Kasakstan)
+254 (Kenia)
+686 (Kiribati)
+850 (Noord-Korea)
+82 (Suid-Korea)
+383 (Kosovo)
+965 (Koeweit)
+996 (Kirgisië)
+856 (Laos)
+371 (Letland)
+961 (Libanon)
+266 (Lesotho)
+231 (Liberia)
+218 (Libië)
+423 (Liechtenstein)
+370 (Litauen)
+352 (Luxemburg)
+261 (Madagaskar)
+265 (Malawi)
+60 (Maleisië)
+960 (Maledive)
+223 (Mali)
+356 (Malta)
+692 (Marshall-eilande)
+222 (Mauritanië)
+230 (Mauritius)
+52 (Mexiko)
+691 (Mikronesië)
+373 (Moldowa)
+377 (Monaco)
+976 (Mongolië)
+382 (Montenegro)
+212 (Marokko)
+258 (Mosambiek)
+95 (Mianmar)
+264 (Namibië)
+674 (Nauru)
+977 (Nepal)
+31 (Nederland)
+64 (Nieu-Seeland)
+505 (Nicaragua)
+227 (Niger)
+234 (Nigerië)
+389 (Noord-Masedonië)
+47 (Noorweë)
+968 (Oman)
+92 (Pakistan)
+680 (Palau)
+507 (Panama)
+675 (Papoea-Nieu-Guinee)
+595 (Paraguay)
+51 (Peru)
+63 (Filipyne)
+48 (Pole)
+351 (Portugal)
+974 (Katar)
+40 (Roemenië)
+7 (Rusland)
+250 (Rwanda)
+-868 (Saint Kitts en Nevis)
+-757 (Saint Lucia)
+-783 (Saint Vincent en die Grenadine)
+685 (Samoa)
+378 (San Marino)
+239 (Sao Tomé en Principe)
+966 (Saoedi-Arabië)
+221 (Senegal)
+381 (Serwië)
+248 (Seychelle)
+232 (Sierra Leone)
+65 (Singapoer)
+421 (Slowakye)
+386 (Slovenië)
+677 (Salomonseilande)
+252 (Somalië)
+27 (Suid-Afrika)
+211 (Suid-Sudan)
+34 (Spanje)
+94 (Sri Lanka)
+249 (Soedan)
+597 (Suriname)
+46 (Swede)
+41 (Switserland)
+963 (Sirië)
+886 (Taiwan)
+992 (Tadjikistan)
+255 (Tanzanië)
+66 (Thailand)
+670 (Timor-Leste)
+228 (Togo)
+676 (Tonga)
+-867 (Trinidad en Tobago)
+216 (Tunisië)
+90 (Turkye)
+993 (Turkmenistan)
+688 (Tuvalu)
+256 (Oeganda)
+380 (Oekraïne)
+971 (Verenigde Arabiese Emirate)
+44 (Verenigde Koninkryk)
+1 (Verenigde State)
+598 (Uruguay)
+998 (Oesbekistan)
+678 (Vanuatu)
+379 (Vatikaanstad)
+58 (Venezuela)
+84 (Viëtnam)
+967 (Jemen)
+260 (Zambië)
+263 (Zimbabwe)
(Suid-Afrika)
Afghanistan
Albanië
Algerië
Andorra
Angola
Antigua en Barbuda
Argentinië
Armenië
Australië
Oostenryk
Azerbeidjan
Bahama-eilande
Bahrein
Bangladesh
Barbados
Wit-Rusland
België
Belize
Benin
Bhutan
Bolivia
Bosnië en Herzegovina
Botswana
Brasilië
Brunei
Bulgarye
Burkina Faso
Burundi
Kaap Verde
Kambodja
Kameroen
Kanada
Sentraal-Afrikaanse Republiek
Tsjad
Chili
China
Colombia
Komore
Demokratiese Republiek Kongo
Republiek Kongo
Costa Rica
Kroasië
Kuba
Ciprus
Tsjeggië
Denemarke
Djiboeti
Dominica
Dominikaanse Republiek
Ecuador
Egipte
El Salvador
Äquatoriaal-Guinee
Eritrea
Estland
Eswatini
Ethiopië
Fidzi
Finland
Frankryk
Gabon
Gambië
Georgië
Duitsland
Ghana
Griekeland
Grenada
Guatemala
Guinee
Guinee-Bissau
Guyana
Haïti
Honduras
Hongarye
Ysland
Indië
Indonesië
Iran
Irak
Ierland
Israel
Italië
Jamaika
Japan
Jordanië
Kasakstan
Kenia
Kiribati
Noord-Korea
Suid-Korea
Kosovo
Koeweit
Kirgisië
Laos
Letland
Libanon
Lesotho
Liberia
Libië
Liechtenstein
Litauen
Luxemburg
Madagaskar
Malawi
Maleisië
Maledive
Mali
Malta
Marshall-eilande
Mauritanië
Mauritius
Mexiko
Mikronesië
Moldowa
Monaco
Mongolië
Montenegro
Marokko
Mosambiek
Mianmar
Namibië
Nauru
Nepal
Nederland
Nieu-Seeland
Nicaragua
Niger
Nigerië
Noord-Masedonië
Noorweë
Oman
Pakistan
Palau
Panama
Papoea-Nieu-Guinee
Paraguay
Peru
Filipyne
Pole
Portugal
Katar
Roemenië
Rusland
Rwanda
Saint Kitts en Nevis
Saint Lucia
Saint Vincent en die Grenadine
Samoa
San Marino
Sao Tomé en Principe
Saoedi-Arabië
Senegal
Serwië
Seychelle
Sierra Leone
Singapoer
Slowakye
Slovenië
Salomonseilande
Somalië
Suid-Afrika
Suid-Sudan
Spanje
Sri Lanka
Soedan
Suriname
Swede
Switserland
Sirië
Taiwan
Tadjikistan
Tanzanië
Thailand
Timor-Leste
Togo
Tonga
Trinidad en Tobago
Tunisië
Turkye
Turkmenistan
Tuvalu
Oeganda
Oekraïne
Verenigde Arabiese Emirate
Verenigde Koninkryk
Verenigde State
Uruguay
Oesbekistan
Vanuatu
Vatikaanstad
Venezuela
Viëtnam
Jemen
Zambië
Zimbabwe
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels