Wêreldgids in fokus: Bak en spyseniering

02/09/2024
| Deur AfriForum Wêreldwyd
Wêreldgids in fokus: Bak en spyseniering

AfriForum Wêreldwyd se enig-in-sy-soort Wêreldgids is waar Suid-Afrikaanse ondernemings van regoor die wêreld bymekaarkom om ’n gemeenskap te vorm. Op dié manier raak hulle deel van hierdie wonderlike netwerkgeleentheid.

Die Wêreldgids maak die wêreld bietjie kleiner, maar jou netwerk groter. Ondernemings vanuit alle uithoeke van die aarde kan opgespoor word op die Wêreldgids. Selfs al gaan jy net op reis in die buiteland, is die Wêreldgids handig – inligting oor ambassades, gastehuise, restaurante en apteke is tot jou beskikking.

AfriForum Wêreldwyd se Wêreldgids bring jou nader aan tuisgebak en smaaklike geregte, waar jy ook al is. Die Wêreldgidsspog met 40 kategorieë van ondernemings en diensverskaffers regoor die wêreld. Hierdie maand fokus ons op ondernemings in die kategorie bak en spyseniering in ons netwerk wat jy kan ondersteun.

Gaan besoek die Wêreldgids en vind die perfekte plek of persoon om jou feesmaal of spesiale geleentheid onvergeetlik te maak.

Michelle se Kombuis 

Dit is elke dag heerlik om te bak en brou hier op ons plaas in die Ficksburg-distrik in die Oos-Vrystaat waar Michelle se Kombuis op 21 Februarie 2019 ontstaan het. Ons as boere het erge droogte op die plaas ervaar en ek moes ’n alternatiewe inkomste genereer om ons gesin by te staan. Min het ek geweet dat ons ná drie jaar soveel families van kos sou voorsien. Ons het ’n hele reeks geregte, van heerlike bobotie, lasagne, pasteie, poedings, soppe en glutenvrye geregte op ons spyskaart waaruit ons kliënte kan kies. Lees meer.

Chocnotes

Chocnotes, wat in 2017 gestig is, streef daarna om enige geleentheid onvergeetlik te maak. Ons reeks pasgemaakte produkte voeg daardie persoonlike stempel by en sal jou spesiale geleentheid soet maak.

Chocnotes is ’n klein onderneming met ’n groot hart. Ons waardeer AL ons kliënte en sal ons uiterste bes doen om voort te gaan om uitstekende kliëntediens te lewer terwyl ons produkte van uitstaande gehalte verskaf. Omdat ons ’n span mense het wat aan ons bestellings werk, het ons gewoonlik ’n vinnige omkeertyd op bestellings. Lees meer.

Fickle Foods

By FickleFoods, is ons passievol daaroor om die smaak van Suid-Afrika tot by jou voorstoep te bring. Ons reis het begin met ’n liefde vir boerewors en droëwors en ons het sedertdien ons reeks uitgebrei om beskuit in te sluit. Ons gebruik net die varsste bestanddele van die hoogste gehalte en al ons produkte is tuisgemaak met ons kulinêre kennis wat ons oor die jare opgebou het. Lees meer.

Crafty Cakes NC

Fondant- en botterroomsierkoeke vir alle geleenthede. Sjokoladebomme, koekiedooplepels, isomalt.

Crafty Cakes – wat binnekort gaan oorskakel na Crafty Cow Desserts, aangesien my nuwe onderneming my nageregtrok insluit! Bekendstelling: Ek sal ’n verskeidenheid van heerlike nageregte bedien: klassieke Amerikaanse pasteie en Suid-Afrikaanse nageregte en vir die eerste keer in Noord-Carolina – Nieu Seeland-styl vrugteroomys! Lees meer.

Lalies Foods

Lalies is geskep uit ’n begeerte om heerlike gesinsresepte met die wêreld te deel. Die resep kom uit Suid-Afrika en is oorgedra. Gewapen met ’n goeie resep en ’n passie om trots Kanadees te word, met behulp van die beste resepte wat Kanada kan bied, het Lalie gaan uitvind wat haar vriende, familie en klante wil hê wanneer dit kom by iets nuuts probeer. Lees meer.

Baked Gold

Baked Gold is sedert 2019 in bedryf en waar ons begin het met eenvoudige nageregbokse bied ons nou pasgemaakte koeke en kolwyntjies, voorsien eetgoed vir privaat en korporatiewe geleenthede, asook soet- en soutbokse wat die perfekte geskenk of piekniekkos is! Lees meer.

La Petite Patisserie

Ek is ’n gekwalifiseerde voedseldienstebestuurder en voedingskundige wat glo in deeglike opleiding in en beter begrip van voedsel vir elke mens. Ons het Suid-Afrika in 2018 vir Nederland verruil. Ek het besef dat opleiding oor voedsel baie gewilder is in Europa, want die publiek is altyd op soek na hoëgehalte-, voedsame en heerlike disse.

Ek het oor ’n paar jaar heen opleidingsmateriaal geskryf wat maklik verstaanbaar is. Ek sal resepte deel, asook studieklasse en idees vir gebak op my webtuiste plaas. Voedselbeginsels soos toegepaste voedselwetenskap vorm ’n groot deel van my kursus. Lees meer.

Grandma’s Recipes

Grandma’s Recipes is ’n kulinêre oase wat die essensie van tradisionele tuisgemaakte disse vasvang, en die warmte en geure van ouma se kombuis na die lewendige stad Dubai bring. Verskuil in die hart van hierdie kosmopolitiese metropool, is Grandma’s Recipes ’n nostalgiese reis ná die wêreld van eerbiedwaardige resepte wat van geslag tot geslag oorgedra is. Lees meer.


Op AfriForum Wêreldwyd se Wêreldgids word jy nie net deel van ’n sakenetwerk nie, maar dit is ook ’n waardevolle manier om ’n ondersteuningsbasis op te bou vir daardie dae wanneer die verlange te veel raak en almal net te ver weg is.

Help jou onderneming om te groei, gebruik hierdie skakel en maak seker jou onderneming word gelys op Wêreldwyd se Wêreldgids.

Dit is van onskatbare waarde om deel van ’n gemeenskap oor landgrense heen te wees!

Het jy dalk jou eie onderneming in die bak-en-spyseniersbedryf in die buiteland? Laat weet ons by wereldwyd@afriforum.co.za

Lees ook: Wêreldgids in fokus: Toerisme, reis en ontspanning

Deel op

Hoe lank woon jy al in die buiteland?
Naam en van
+27(Suid-Afrika)
+93 (Afghanistan)
+355 (Albanië)
+213 (Algerië)
+376 (Andorra)
+244 (Angola)
+-267 (Antigua en Barbuda)
+54 (Argentinië)
+374 (Armenië)
+61 (Australië)
+43 (Oostenryk)
+994 (Azerbeidjan)
+-241 (Bahama-eilande)
+973 (Bahrein)
+880 (Bangladesh)
+-245 (Barbados)
+375 (Wit-Rusland)
+32 (België)
+501 (Belize)
+229 (Benin)
+975 (Bhutan)
+591 (Bolivia)
+387 (Bosnië en Herzegovina)
+267 (Botswana)
+55 (Brasilië)
+673 (Brunei)
+359 (Bulgarye)
+226 (Burkina Faso)
+257 (Burundi)
+238 (Kaap Verde)
+855 (Kambodja)
+237 (Kameroen)
+1 (Kanada)
+236 (Sentraal-Afrikaanse Republiek)
+235 (Tsjad)
+56 (Chili)
+86 (China)
+57 (Colombia)
+269 (Komore)
+243 (Demokratiese Republiek Kongo)
+242 (Republiek Kongo)
+506 (Costa Rica)
+385 (Kroasië)
+53 (Kuba)
+357 (Ciprus)
+420 (Tsjeggië)
+45 (Denemarke)
+253 (Djiboeti)
+-766 (Dominica)
+-808 (Dominikaanse Republiek)
+593 (Ecuador)
+20 (Egipte)
+503 (El Salvador)
+240 (Äquatoriaal-Guinee)
+291 (Eritrea)
+372 (Estland)
+268 (Eswatini)
+251 (Ethiopië)
+679 (Fidzi)
+358 (Finland)
+33 (Frankryk)
+241 (Gabon)
+220 (Gambië)
+995 (Georgië)
+49 (Duitsland)
+233 (Ghana)
+30 (Griekeland)
+-472 (Grenada)
+502 (Guatemala)
+224 (Guinee)
+245 (Guinee-Bissau)
+592 (Guyana)
+509 (Haïti)
+504 (Honduras)
+36 (Hongarye)
+354 (Ysland)
+91 (Indië)
+62 (Indonesië)
+98 (Iran)
+964 (Irak)
+353 (Ierland)
+972 (Israel)
+39 (Italië)
+-875 (Jamaika)
+81 (Japan)
+962 (Jordanië)
+7 (Kasakstan)
+254 (Kenia)
+686 (Kiribati)
+850 (Noord-Korea)
+82 (Suid-Korea)
+383 (Kosovo)
+965 (Koeweit)
+996 (Kirgisië)
+856 (Laos)
+371 (Letland)
+961 (Libanon)
+266 (Lesotho)
+231 (Liberia)
+218 (Libië)
+423 (Liechtenstein)
+370 (Litauen)
+352 (Luxemburg)
+261 (Madagaskar)
+265 (Malawi)
+60 (Maleisië)
+960 (Maledive)
+223 (Mali)
+356 (Malta)
+692 (Marshall-eilande)
+222 (Mauritanië)
+230 (Mauritius)
+52 (Mexiko)
+691 (Mikronesië)
+373 (Moldowa)
+377 (Monaco)
+976 (Mongolië)
+382 (Montenegro)
+212 (Marokko)
+258 (Mosambiek)
+95 (Mianmar)
+264 (Namibië)
+674 (Nauru)
+977 (Nepal)
+31 (Nederland)
+64 (Nieu-Seeland)
+505 (Nicaragua)
+227 (Niger)
+234 (Nigerië)
+389 (Noord-Masedonië)
+47 (Noorweë)
+968 (Oman)
+92 (Pakistan)
+680 (Palau)
+507 (Panama)
+675 (Papoea-Nieu-Guinee)
+595 (Paraguay)
+51 (Peru)
+63 (Filipyne)
+48 (Pole)
+351 (Portugal)
+974 (Katar)
+40 (Roemenië)
+7 (Rusland)
+250 (Rwanda)
+-868 (Saint Kitts en Nevis)
+-757 (Saint Lucia)
+-783 (Saint Vincent en die Grenadine)
+685 (Samoa)
+378 (San Marino)
+239 (Sao Tomé en Principe)
+966 (Saoedi-Arabië)
+221 (Senegal)
+381 (Serwië)
+248 (Seychelle)
+232 (Sierra Leone)
+65 (Singapoer)
+421 (Slowakye)
+386 (Slovenië)
+677 (Salomonseilande)
+252 (Somalië)
+27 (Suid-Afrika)
+211 (Suid-Sudan)
+34 (Spanje)
+94 (Sri Lanka)
+249 (Soedan)
+597 (Suriname)
+46 (Swede)
+41 (Switserland)
+963 (Sirië)
+886 (Taiwan)
+992 (Tadjikistan)
+255 (Tanzanië)
+66 (Thailand)
+670 (Timor-Leste)
+228 (Togo)
+676 (Tonga)
+-867 (Trinidad en Tobago)
+216 (Tunisië)
+90 (Turkye)
+993 (Turkmenistan)
+688 (Tuvalu)
+256 (Oeganda)
+380 (Oekraïne)
+971 (Verenigde Arabiese Emirate)
+44 (Verenigde Koninkryk)
+1 (Verenigde State)
+598 (Uruguay)
+998 (Oesbekistan)
+678 (Vanuatu)
+379 (Vatikaanstad)
+58 (Venezuela)
+84 (Viëtnam)
+967 (Jemen)
+260 (Zambië)
+263 (Zimbabwe)
(Suid-Afrika)
Afghanistan
Albanië
Algerië
Andorra
Angola
Antigua en Barbuda
Argentinië
Armenië
Australië
Oostenryk
Azerbeidjan
Bahama-eilande
Bahrein
Bangladesh
Barbados
Wit-Rusland
België
Belize
Benin
Bhutan
Bolivia
Bosnië en Herzegovina
Botswana
Brasilië
Brunei
Bulgarye
Burkina Faso
Burundi
Kaap Verde
Kambodja
Kameroen
Kanada
Sentraal-Afrikaanse Republiek
Tsjad
Chili
China
Colombia
Komore
Demokratiese Republiek Kongo
Republiek Kongo
Costa Rica
Kroasië
Kuba
Ciprus
Tsjeggië
Denemarke
Djiboeti
Dominica
Dominikaanse Republiek
Ecuador
Egipte
El Salvador
Äquatoriaal-Guinee
Eritrea
Estland
Eswatini
Ethiopië
Fidzi
Finland
Frankryk
Gabon
Gambië
Georgië
Duitsland
Ghana
Griekeland
Grenada
Guatemala
Guinee
Guinee-Bissau
Guyana
Haïti
Honduras
Hongarye
Ysland
Indië
Indonesië
Iran
Irak
Ierland
Israel
Italië
Jamaika
Japan
Jordanië
Kasakstan
Kenia
Kiribati
Noord-Korea
Suid-Korea
Kosovo
Koeweit
Kirgisië
Laos
Letland
Libanon
Lesotho
Liberia
Libië
Liechtenstein
Litauen
Luxemburg
Madagaskar
Malawi
Maleisië
Maledive
Mali
Malta
Marshall-eilande
Mauritanië
Mauritius
Mexiko
Mikronesië
Moldowa
Monaco
Mongolië
Montenegro
Marokko
Mosambiek
Mianmar
Namibië
Nauru
Nepal
Nederland
Nieu-Seeland
Nicaragua
Niger
Nigerië
Noord-Masedonië
Noorweë
Oman
Pakistan
Palau
Panama
Papoea-Nieu-Guinee
Paraguay
Peru
Filipyne
Pole
Portugal
Katar
Roemenië
Rusland
Rwanda
Saint Kitts en Nevis
Saint Lucia
Saint Vincent en die Grenadine
Samoa
San Marino
Sao Tomé en Principe
Saoedi-Arabië
Senegal
Serwië
Seychelle
Sierra Leone
Singapoer
Slowakye
Slovenië
Salomonseilande
Somalië
Suid-Afrika
Suid-Sudan
Spanje
Sri Lanka
Soedan
Suriname
Swede
Switserland
Sirië
Taiwan
Tadjikistan
Tanzanië
Thailand
Timor-Leste
Togo
Tonga
Trinidad en Tobago
Tunisië
Turkye
Turkmenistan
Tuvalu
Oeganda
Oekraïne
Verenigde Arabiese Emirate
Verenigde Koninkryk
Verenigde State
Uruguay
Oesbekistan
Vanuatu
Vatikaanstad
Venezuela
Viëtnam
Jemen
Zambië
Zimbabwe
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels