Wêreldgids in fokus: Huisverbetering

28/10/2024
| Deur AfriForum Wêreldwyd
Wêreldgids in fokus: Huisverbetering

Hierdie week plaas ons die kollig op ondernemings wat op die Wêreldgids gelys is en in huisverbeterings spesialiseer. Of jy nou klein aanpassings wil maak of groot opknappings beplan, ons lys bied ’n verskeidenheid betroubare diensverskaffers regoor die wêreld wat jou kan help om jou huis in ’n droomhuis te omskep. Van loodgietersdienste tot verfwerk en strukturele veranderinge, die Wêreldgids is jou eenstopbron vir alles wat jy nodig het om jou huis te verbeter.

FloTech Plumbing (Nieu-Seeland)

Ons verstaan dat loodgieterkwessies stresvol en ontwrigtend kan wees in jou daaglikse lewe, en daarom is ons verbind tot die lewering van vinnige, betroubare en bekostigbare oplossings. Of jy roetineherstelwerk of ’n noodloodgieterdiens nodig het, ons is altyd gereed om te help. Lees meer.

Cape Reed International (Dubai)

In ’n wêreld waar ’n volhoubare lewenswyse noodsaakliker is as ooit tevore, is Cape Reed International ’n baken van innovasie en toewyding. Hierdie gerekende maatskappy ontwerp, verskaf en bou hoëgehalte-, volhoubare geboue regoor die wêreld, en het ’n passie om ekovriendelike strukture te skep. Lees meer.

Global Electrical (Nieu-Seeland)

Ons is gekwalifiseerde meester-elektrisiëns met 19 jaar werkervaring oor die wêreld heen, en ons is trots om te kan sê ons bied aan ons kliënte die beste diens teen die beste prys. Ons tree op met onwrikbare eerlikheid en integriteit, wat ons onderskei van ander maatskappye. Lees meer.

Declutter With Kiah (Australië)

Is jy moeg daarvoor om jou kaste oop te maak en oorweldig te voel deur die warboel? Maak jy dit eerder vinnig weer toe en wens daar was ’n oplossing? Wel, jy hoef nie so te lewe nie. Verbeel jou hoe dit sal voel as jy jou spens of kas oopmaak en ’n sug van verligting kan slaak omdat jy uiteindelik alles kan opspoor waarna jy op soek is. Lees meer.

Hotspot Welding Limited (Nieu-Seeland)

Ons is ’n span professionele kundiges wat daartoe verbind is om topgehalte dienste te lewer, wat sweiswerk op die terrein, vervaardiging van strukturele staal en algemene strukture insluit. Ons ervare sweisers en fabrikante gebruik die nuutste tegnologie en tegnieke om te verseker dat elke projek wat ons aanpak aan die hoogste veiligheid-, gehalte- en duursaamheidstandaarde voldoen. Lees meer.

Wayne’s Roofing (Nieu-Seeland)

Ek is Wayne, jou plaaslike dakspesialis met 15 jaar ondervinding in enige soort dakonderhoud en -herstelwerk. Ek waarborg my vakmanskap en gebruik die beste gehalte produkte vir die Nieu-Seelandse weerstoestande. Ons spoor lekplekke op en maak dit reg, installeer nuwe PVC-geute, en doen dakherstelwerk, spuitverfwerk, “water blasting” en mosbehandeling. Lees meer.

Adri’s Electrical (Australië)

Adri’s Electrical (lisensienommer 88662) is ’n geregistreerde elektriese kontrakteur wat alle soorte tuis- elektriese dienste soos installasies en instandhoudingswerk lewer, in en rondom die Redlands en suid-oos van Brisbane. Lees meer.

Wire Guys Services (Nieu-Seeland)

Wire Guys is ’n elektriese onderneming in privaat besit. Die eienaar, Johan, het meer as 20 jaar ondervinding in die elektriese bedryf, asook uitgebreide kennis en kundigheid. Ons is gebaseer in Hamilton en bied elektriese dienste en produkte in die hele Waikato-distrik. Lees meer.

Lees ook: Wêreldgids in fokus: Bemarking en kommunikasie


Huisverbeterings hoef nie ’n stresvolle ervaring te wees nie – met die regte hulp is dit moontlik om jou visie vir jou huis te verwesenlik. Gaan besoek die Wêreldgids en vind professionele diensverskaffers wat jou in Afrikaans kan bystaan, maak nie saak waar jy woon nie. Jou droomhuis is net ’n paar stappe weg, met die ondersteuning van die betroubare ondernemings wat op ons platform gelys is.

Foto: Getty Images/ Unsplash

Deel op

Hoe hou jy Afrikaans taalvaardighede vir jouself en/of kinders lewendig?
Naam en van
+27(Suid-Afrika)
+93 (Afghanistan)
+355 (Albanië)
+213 (Algerië)
+376 (Andorra)
+244 (Angola)
+-267 (Antigua en Barbuda)
+54 (Argentinië)
+374 (Armenië)
+61 (Australië)
+43 (Oostenryk)
+994 (Azerbeidjan)
+-241 (Bahama-eilande)
+973 (Bahrein)
+880 (Bangladesh)
+-245 (Barbados)
+375 (Wit-Rusland)
+32 (België)
+501 (Belize)
+229 (Benin)
+975 (Bhutan)
+591 (Bolivia)
+387 (Bosnië en Herzegovina)
+267 (Botswana)
+55 (Brasilië)
+673 (Brunei)
+359 (Bulgarye)
+226 (Burkina Faso)
+257 (Burundi)
+238 (Kaap Verde)
+855 (Kambodja)
+237 (Kameroen)
+1 (Kanada)
+236 (Sentraal-Afrikaanse Republiek)
+235 (Tsjad)
+56 (Chili)
+86 (China)
+57 (Colombia)
+269 (Komore)
+243 (Demokratiese Republiek Kongo)
+242 (Republiek Kongo)
+506 (Costa Rica)
+385 (Kroasië)
+53 (Kuba)
+357 (Ciprus)
+420 (Tsjeggië)
+45 (Denemarke)
+253 (Djiboeti)
+-766 (Dominica)
+-808 (Dominikaanse Republiek)
+593 (Ecuador)
+20 (Egipte)
+503 (El Salvador)
+240 (Äquatoriaal-Guinee)
+291 (Eritrea)
+372 (Estland)
+268 (Eswatini)
+251 (Ethiopië)
+679 (Fidzi)
+358 (Finland)
+33 (Frankryk)
+241 (Gabon)
+220 (Gambië)
+995 (Georgië)
+49 (Duitsland)
+233 (Ghana)
+30 (Griekeland)
+-472 (Grenada)
+502 (Guatemala)
+224 (Guinee)
+245 (Guinee-Bissau)
+592 (Guyana)
+509 (Haïti)
+504 (Honduras)
+36 (Hongarye)
+354 (Ysland)
+91 (Indië)
+62 (Indonesië)
+98 (Iran)
+964 (Irak)
+353 (Ierland)
+972 (Israel)
+39 (Italië)
+-875 (Jamaika)
+81 (Japan)
+962 (Jordanië)
+7 (Kasakstan)
+254 (Kenia)
+686 (Kiribati)
+850 (Noord-Korea)
+82 (Suid-Korea)
+383 (Kosovo)
+965 (Koeweit)
+996 (Kirgisië)
+856 (Laos)
+371 (Letland)
+961 (Libanon)
+266 (Lesotho)
+231 (Liberia)
+218 (Libië)
+423 (Liechtenstein)
+370 (Litauen)
+352 (Luxemburg)
+261 (Madagaskar)
+265 (Malawi)
+60 (Maleisië)
+960 (Maledive)
+223 (Mali)
+356 (Malta)
+692 (Marshall-eilande)
+222 (Mauritanië)
+230 (Mauritius)
+52 (Mexiko)
+691 (Mikronesië)
+373 (Moldowa)
+377 (Monaco)
+976 (Mongolië)
+382 (Montenegro)
+212 (Marokko)
+258 (Mosambiek)
+95 (Mianmar)
+264 (Namibië)
+674 (Nauru)
+977 (Nepal)
+31 (Nederland)
+64 (Nieu-Seeland)
+505 (Nicaragua)
+227 (Niger)
+234 (Nigerië)
+389 (Noord-Masedonië)
+47 (Noorweë)
+968 (Oman)
+92 (Pakistan)
+680 (Palau)
+507 (Panama)
+675 (Papoea-Nieu-Guinee)
+595 (Paraguay)
+51 (Peru)
+63 (Filipyne)
+48 (Pole)
+351 (Portugal)
+974 (Katar)
+40 (Roemenië)
+7 (Rusland)
+250 (Rwanda)
+-868 (Saint Kitts en Nevis)
+-757 (Saint Lucia)
+-783 (Saint Vincent en die Grenadine)
+685 (Samoa)
+378 (San Marino)
+239 (Sao Tomé en Principe)
+966 (Saoedi-Arabië)
+221 (Senegal)
+381 (Serwië)
+248 (Seychelle)
+232 (Sierra Leone)
+65 (Singapoer)
+421 (Slowakye)
+386 (Slovenië)
+677 (Salomonseilande)
+252 (Somalië)
+27 (Suid-Afrika)
+211 (Suid-Sudan)
+34 (Spanje)
+94 (Sri Lanka)
+249 (Soedan)
+597 (Suriname)
+46 (Swede)
+41 (Switserland)
+963 (Sirië)
+886 (Taiwan)
+992 (Tadjikistan)
+255 (Tanzanië)
+66 (Thailand)
+670 (Timor-Leste)
+228 (Togo)
+676 (Tonga)
+-867 (Trinidad en Tobago)
+216 (Tunisië)
+90 (Turkye)
+993 (Turkmenistan)
+688 (Tuvalu)
+256 (Oeganda)
+380 (Oekraïne)
+971 (Verenigde Arabiese Emirate)
+44 (Verenigde Koninkryk)
+1 (Verenigde State)
+598 (Uruguay)
+998 (Oesbekistan)
+678 (Vanuatu)
+379 (Vatikaanstad)
+58 (Venezuela)
+84 (Viëtnam)
+967 (Jemen)
+260 (Zambië)
+263 (Zimbabwe)
(Suid-Afrika)
Afghanistan
Albanië
Algerië
Andorra
Angola
Antigua en Barbuda
Argentinië
Armenië
Australië
Oostenryk
Azerbeidjan
Bahama-eilande
Bahrein
Bangladesh
Barbados
Wit-Rusland
België
Belize
Benin
Bhutan
Bolivia
Bosnië en Herzegovina
Botswana
Brasilië
Brunei
Bulgarye
Burkina Faso
Burundi
Kaap Verde
Kambodja
Kameroen
Kanada
Sentraal-Afrikaanse Republiek
Tsjad
Chili
China
Colombia
Komore
Demokratiese Republiek Kongo
Republiek Kongo
Costa Rica
Kroasië
Kuba
Ciprus
Tsjeggië
Denemarke
Djiboeti
Dominica
Dominikaanse Republiek
Ecuador
Egipte
El Salvador
Äquatoriaal-Guinee
Eritrea
Estland
Eswatini
Ethiopië
Fidzi
Finland
Frankryk
Gabon
Gambië
Georgië
Duitsland
Ghana
Griekeland
Grenada
Guatemala
Guinee
Guinee-Bissau
Guyana
Haïti
Honduras
Hongarye
Ysland
Indië
Indonesië
Iran
Irak
Ierland
Israel
Italië
Jamaika
Japan
Jordanië
Kasakstan
Kenia
Kiribati
Noord-Korea
Suid-Korea
Kosovo
Koeweit
Kirgisië
Laos
Letland
Libanon
Lesotho
Liberia
Libië
Liechtenstein
Litauen
Luxemburg
Madagaskar
Malawi
Maleisië
Maledive
Mali
Malta
Marshall-eilande
Mauritanië
Mauritius
Mexiko
Mikronesië
Moldowa
Monaco
Mongolië
Montenegro
Marokko
Mosambiek
Mianmar
Namibië
Nauru
Nepal
Nederland
Nieu-Seeland
Nicaragua
Niger
Nigerië
Noord-Masedonië
Noorweë
Oman
Pakistan
Palau
Panama
Papoea-Nieu-Guinee
Paraguay
Peru
Filipyne
Pole
Portugal
Katar
Roemenië
Rusland
Rwanda
Saint Kitts en Nevis
Saint Lucia
Saint Vincent en die Grenadine
Samoa
San Marino
Sao Tomé en Principe
Saoedi-Arabië
Senegal
Serwië
Seychelle
Sierra Leone
Singapoer
Slowakye
Slovenië
Salomonseilande
Somalië
Suid-Afrika
Suid-Sudan
Spanje
Sri Lanka
Soedan
Suriname
Swede
Switserland
Sirië
Taiwan
Tadjikistan
Tanzanië
Thailand
Timor-Leste
Togo
Tonga
Trinidad en Tobago
Tunisië
Turkye
Turkmenistan
Tuvalu
Oeganda
Oekraïne
Verenigde Arabiese Emirate
Verenigde Koninkryk
Verenigde State
Uruguay
Oesbekistan
Vanuatu
Vatikaanstad
Venezuela
Viëtnam
Jemen
Zambië
Zimbabwe
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels