Wêreldgids in fokus: Toerisme, reis en ontspanning

31/07/2024
| Deur AfriForum Wêreldwyd
Wêreldgids in fokus: Toerisme, reis en ontspanning

AfriForum Wêreldwyd se enig-in-sy-soort Wêreldgids is waar Suid-Afrikaanse ondernemings van regoor die wêreld bymekaarkom om ’n gemeenskap te vorm. Op dié manier raak hulle deel van hierdie wonderlike netwerkgeleentheid.

Die Wêreldgids maak die wêreld bietjie kleiner, maar jou netwerk groter. Ondernemings vanuit alle uithoeke van die aarde kan opgespoor word op die Wêreldgids. Selfs al gaan jy net op reis in die buiteland, is die Wêreldgids handig – inligting oor ambassades, gastehuise, restaurante en apteke is tot jou beskikking.

Die Wêreldgids spog met 40 kategorieë van ondernemings en diensverskaffers regoor die wêreld. Hierdie maand fokus ons op ondernemings in die kategorie: toerisme, reis en ontspanning in ons netwerk wat jy kan ondersteun.

Brookfield Maze

Laat Tania en Francois jou gashere wees vir die dag.

Beweeg deur ons tradisionele heiningdoolhof, speel wegkruipertjie in ons groot tuine en raak betrokke by prettige gesinspeletjies voordat jy na die restaurant gaan vir middagete. Kom vir die dag of bly selfs vir die naweek om te ontspan in ons plattelandse oase. Lees meer.

Nuova Vita by Comomeer

Bekende Comomeer Argegno Airbnb in die historiese sentrum, 200 m van die meer. Geniet somerdae op die balkon.

Die leefarea verwelkom jou met ’n gemaklike slaapbank, ’n eetkamer en ’n oopplankombuis wat naatloos vloei na die balkon deur dubbeldeure wat ’n klein uitsig op die Comomeer bied. Lees meer.

Toerbroers

Toerbroers bied nagenoeg 100 toere per jaar na plaaslike en internasionale bestemmings aan waar avonturiers en natuurliefhebbers saam met hulle eksotiese eilande, boskampe en bestemmings kan besoek waar hulle self leeus, olifante, buffels, renosters, bokke en baie meer sal kan sien. Lees meer.

Scenic Air Safaris

Ons bied sedert 2009 luukse privaat huurvlugte en luukse oorgrenslugsafari’s regoor Oos- en suidelike Afrika.

Die rede waarom ons as virtuose en baanbrekers in die luuksevliegsafaribedryf beskou word, is ons geesdrif vir die ontdekking van Afrika en alles wat met lugvaart te doen het, gekoppel aan ’n lewenslange skep van verbeeldingryke en verantwoordelike lewensveranderende reiservarings. Nog ’n rede is dat ons ’n eersteklas spesialislugvaartoplossingsverskaffer in Oos- en suidelike Afrika is. Lees meer.

Sakatia Lodge Madagascar

Hoe jy jou vakansie wil deurbring, hang van jouself af. Of jy dus wil afskakel van jou normale roetine en net wil ontspan, en of jy iets van die uniekheid van Madagaskar wil beleef, ons kan help. Sakatia Lodge is die perfekte tuiste vanwaar jy jou ontdekkingsreis kan begin of heerlik kan ontspan. Ons is ’n klein familielodge/duiksentrum op ’n afgeleë eiland naby Nose Be, Madagaskar, genaamd Nosy Sakatia. Lees meer.

Jenman African Safaris

Jenman African Safaris is ’n familietoeroperateur gebaseer in Kaapstad, Suid-Afrika, met operasionele kantore by die Victoria-watervalle asook in Madagaskar en Tanzanië.

Ons spesialiseer in klein groepe met vaste vertrektye, doelgemaakte safari’s met privaat gidse, selfry- en lodgesafari’s met uitstekende kundigheid en onmiddellike ondersteuning vir alle gaste. Lees meer.

The Hive at Little Eeden

The Hive at Little Eeden – Café & Venue bied Australiese gasvryheid met ’n plattelandse atmosfeer! Bring die kinders en die honde saam. The Hive at Little Eeden – Café & Venue is ongeveer 70 km buite Perth in Mooliabeenee. Hier kan jy wakker word met die geluide van die bos en plaasdiere. Jy kan elke oggend ontwaak met die klank van hane wat kraai. Diereliefhebbers kan ’n eenstopkampervaring hier kom geniet – jonk en oud. Lees meer.

For Rangers Travel & Adventures

Twee jaar gelede, het ons verander wat dit beteken om ’n reisonderneming te wees deur dit ons doel te maak om ons wins in positiewe impak te verander. All For Rangers Adventures is doelgemaakte, goed beplande safarireisplanne gebaseer op wat jou opgewonde maak, laat ontspan en inspireer. “Jy” is presies waaroor jou avontuur moet gaan en ons kundigheid en passie stel ons in staat om opwindende safari-avonture te ontwerp en bestuur wat jy vir altyd sal onthou. Lees meer.


Op AfriForum Wêreldwyd se Wêreldgids word jy nie net deel van ’n sakenetwerk nie, maar dit is ook ’n waardevolle manier om ’n ondersteuningsbasis op te bou vir daardie dae wanneer die verlange te veel raak en almal net te ver weg is.

Help jou onderneming om te groei, gebruik hierdie skakel en maak seker jou onderneming word gelys op Wêreldwyd se Wêreldgids.

Dit is van onskatbare waarde om deel van ’n gemeenskap oor landgrense heen te wees!

Laat weet ons by wereldwyd@afriforum.co.za.

Het jy dalk jou eie onderneming in die sektor: toerisme, reis en ontspanning in die buiteland? Laat weet ons by wereldwyd@afriforum.co.za

Lees ook: Wêreldgids in fokus: Fotografie

Deel op

Hoe hou jy Afrikaans taalvaardighede vir jouself en/of kinders lewendig?
Naam en van
+27(Suid-Afrika)
+93 (Afghanistan)
+355 (Albanië)
+213 (Algerië)
+376 (Andorra)
+244 (Angola)
+-267 (Antigua en Barbuda)
+54 (Argentinië)
+374 (Armenië)
+61 (Australië)
+43 (Oostenryk)
+994 (Azerbeidjan)
+-241 (Bahama-eilande)
+973 (Bahrein)
+880 (Bangladesh)
+-245 (Barbados)
+375 (Wit-Rusland)
+32 (België)
+501 (Belize)
+229 (Benin)
+975 (Bhutan)
+591 (Bolivia)
+387 (Bosnië en Herzegovina)
+267 (Botswana)
+55 (Brasilië)
+673 (Brunei)
+359 (Bulgarye)
+226 (Burkina Faso)
+257 (Burundi)
+238 (Kaap Verde)
+855 (Kambodja)
+237 (Kameroen)
+1 (Kanada)
+236 (Sentraal-Afrikaanse Republiek)
+235 (Tsjad)
+56 (Chili)
+86 (China)
+57 (Colombia)
+269 (Komore)
+243 (Demokratiese Republiek Kongo)
+242 (Republiek Kongo)
+506 (Costa Rica)
+385 (Kroasië)
+53 (Kuba)
+357 (Ciprus)
+420 (Tsjeggië)
+45 (Denemarke)
+253 (Djiboeti)
+-766 (Dominica)
+-808 (Dominikaanse Republiek)
+593 (Ecuador)
+20 (Egipte)
+503 (El Salvador)
+240 (Äquatoriaal-Guinee)
+291 (Eritrea)
+372 (Estland)
+268 (Eswatini)
+251 (Ethiopië)
+679 (Fidzi)
+358 (Finland)
+33 (Frankryk)
+241 (Gabon)
+220 (Gambië)
+995 (Georgië)
+49 (Duitsland)
+233 (Ghana)
+30 (Griekeland)
+-472 (Grenada)
+502 (Guatemala)
+224 (Guinee)
+245 (Guinee-Bissau)
+592 (Guyana)
+509 (Haïti)
+504 (Honduras)
+36 (Hongarye)
+354 (Ysland)
+91 (Indië)
+62 (Indonesië)
+98 (Iran)
+964 (Irak)
+353 (Ierland)
+972 (Israel)
+39 (Italië)
+-875 (Jamaika)
+81 (Japan)
+962 (Jordanië)
+7 (Kasakstan)
+254 (Kenia)
+686 (Kiribati)
+850 (Noord-Korea)
+82 (Suid-Korea)
+383 (Kosovo)
+965 (Koeweit)
+996 (Kirgisië)
+856 (Laos)
+371 (Letland)
+961 (Libanon)
+266 (Lesotho)
+231 (Liberia)
+218 (Libië)
+423 (Liechtenstein)
+370 (Litauen)
+352 (Luxemburg)
+261 (Madagaskar)
+265 (Malawi)
+60 (Maleisië)
+960 (Maledive)
+223 (Mali)
+356 (Malta)
+692 (Marshall-eilande)
+222 (Mauritanië)
+230 (Mauritius)
+52 (Mexiko)
+691 (Mikronesië)
+373 (Moldowa)
+377 (Monaco)
+976 (Mongolië)
+382 (Montenegro)
+212 (Marokko)
+258 (Mosambiek)
+95 (Mianmar)
+264 (Namibië)
+674 (Nauru)
+977 (Nepal)
+31 (Nederland)
+64 (Nieu-Seeland)
+505 (Nicaragua)
+227 (Niger)
+234 (Nigerië)
+389 (Noord-Masedonië)
+47 (Noorweë)
+968 (Oman)
+92 (Pakistan)
+680 (Palau)
+507 (Panama)
+675 (Papoea-Nieu-Guinee)
+595 (Paraguay)
+51 (Peru)
+63 (Filipyne)
+48 (Pole)
+351 (Portugal)
+974 (Katar)
+40 (Roemenië)
+7 (Rusland)
+250 (Rwanda)
+-868 (Saint Kitts en Nevis)
+-757 (Saint Lucia)
+-783 (Saint Vincent en die Grenadine)
+685 (Samoa)
+378 (San Marino)
+239 (Sao Tomé en Principe)
+966 (Saoedi-Arabië)
+221 (Senegal)
+381 (Serwië)
+248 (Seychelle)
+232 (Sierra Leone)
+65 (Singapoer)
+421 (Slowakye)
+386 (Slovenië)
+677 (Salomonseilande)
+252 (Somalië)
+27 (Suid-Afrika)
+211 (Suid-Sudan)
+34 (Spanje)
+94 (Sri Lanka)
+249 (Soedan)
+597 (Suriname)
+46 (Swede)
+41 (Switserland)
+963 (Sirië)
+886 (Taiwan)
+992 (Tadjikistan)
+255 (Tanzanië)
+66 (Thailand)
+670 (Timor-Leste)
+228 (Togo)
+676 (Tonga)
+-867 (Trinidad en Tobago)
+216 (Tunisië)
+90 (Turkye)
+993 (Turkmenistan)
+688 (Tuvalu)
+256 (Oeganda)
+380 (Oekraïne)
+971 (Verenigde Arabiese Emirate)
+44 (Verenigde Koninkryk)
+1 (Verenigde State)
+598 (Uruguay)
+998 (Oesbekistan)
+678 (Vanuatu)
+379 (Vatikaanstad)
+58 (Venezuela)
+84 (Viëtnam)
+967 (Jemen)
+260 (Zambië)
+263 (Zimbabwe)
(Suid-Afrika)
Afghanistan
Albanië
Algerië
Andorra
Angola
Antigua en Barbuda
Argentinië
Armenië
Australië
Oostenryk
Azerbeidjan
Bahama-eilande
Bahrein
Bangladesh
Barbados
Wit-Rusland
België
Belize
Benin
Bhutan
Bolivia
Bosnië en Herzegovina
Botswana
Brasilië
Brunei
Bulgarye
Burkina Faso
Burundi
Kaap Verde
Kambodja
Kameroen
Kanada
Sentraal-Afrikaanse Republiek
Tsjad
Chili
China
Colombia
Komore
Demokratiese Republiek Kongo
Republiek Kongo
Costa Rica
Kroasië
Kuba
Ciprus
Tsjeggië
Denemarke
Djiboeti
Dominica
Dominikaanse Republiek
Ecuador
Egipte
El Salvador
Äquatoriaal-Guinee
Eritrea
Estland
Eswatini
Ethiopië
Fidzi
Finland
Frankryk
Gabon
Gambië
Georgië
Duitsland
Ghana
Griekeland
Grenada
Guatemala
Guinee
Guinee-Bissau
Guyana
Haïti
Honduras
Hongarye
Ysland
Indië
Indonesië
Iran
Irak
Ierland
Israel
Italië
Jamaika
Japan
Jordanië
Kasakstan
Kenia
Kiribati
Noord-Korea
Suid-Korea
Kosovo
Koeweit
Kirgisië
Laos
Letland
Libanon
Lesotho
Liberia
Libië
Liechtenstein
Litauen
Luxemburg
Madagaskar
Malawi
Maleisië
Maledive
Mali
Malta
Marshall-eilande
Mauritanië
Mauritius
Mexiko
Mikronesië
Moldowa
Monaco
Mongolië
Montenegro
Marokko
Mosambiek
Mianmar
Namibië
Nauru
Nepal
Nederland
Nieu-Seeland
Nicaragua
Niger
Nigerië
Noord-Masedonië
Noorweë
Oman
Pakistan
Palau
Panama
Papoea-Nieu-Guinee
Paraguay
Peru
Filipyne
Pole
Portugal
Katar
Roemenië
Rusland
Rwanda
Saint Kitts en Nevis
Saint Lucia
Saint Vincent en die Grenadine
Samoa
San Marino
Sao Tomé en Principe
Saoedi-Arabië
Senegal
Serwië
Seychelle
Sierra Leone
Singapoer
Slowakye
Slovenië
Salomonseilande
Somalië
Suid-Afrika
Suid-Sudan
Spanje
Sri Lanka
Soedan
Suriname
Swede
Switserland
Sirië
Taiwan
Tadjikistan
Tanzanië
Thailand
Timor-Leste
Togo
Tonga
Trinidad en Tobago
Tunisië
Turkye
Turkmenistan
Tuvalu
Oeganda
Oekraïne
Verenigde Arabiese Emirate
Verenigde Koninkryk
Verenigde State
Uruguay
Oesbekistan
Vanuatu
Vatikaanstad
Venezuela
Viëtnam
Jemen
Zambië
Zimbabwe
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels