Woordeboek van die Afrikaanse Taal – Borg ‘n Woord

22/02/2017
| Deur Sue-Ann de Wet
karenzoidwat650

Borg ’n woord teen R100 per woord of koop ’n woord teen R5 000, dan behoort daardie woord net aan jou.

  • Jy ontvang ’n sertifikaat met jou naam en woord
  • Een deelnemer kan R25 000 wen in ’n prystrekking geborg deur Sanlam
  • Hoe meer woorde jy borg, hoe groter is jou wenkans
  • Jy kry gratis toegang tot die Aanlyn WAT vir ses maande as jy ’n woord borg of vir vyf jaar as jy ’n woord koop

Klik hier vir meer inligting.

Deel op

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Watter taal praat jy by die huis?
Naam en van
This field is hidden when viewing the form

Nuutste artikels