Onderneming in die Kollig: Boekwurm.com.au

16/08/2021
| Deur AfriForum Wêreldwyd
Boekwurm1

Dit is moeilik om in ’n nuwe land aan te pas. Alles is anders, en om jou gunsteling Suid-Afrikaanse produkte op te spoor kan ’n taamlike avontuur wees. Gelukkig is Wêreldwyd hier om te help. Wêreldwyd se Wêreldgids is uniek. Hier kan jy ’n groep Suid-Afrikaanse ondernemings van oraloor die wêreld vind wat ’n netwerk van Suid-Afrikaners oorsee skep. Hierdie week se onderneming in die Kollig is Boekwurm.co.au in Australië.

Bring ‘n stukkie Suid-Afrika na julle boekrak toe! Koekeloer gerus – daar is ‘n wye verskeidenheid. Van ou gunstelinge, tot beginnerboekies, aktiwiteitsboeke, plus ‘n reeks kinderbybels vir die heel kleinste kabouters tot ervare self-lesers.

Kontak boekwurm.com.au

E-pos adres: hallo@boekwurm.com.au

Klik hier om Boekwurm.co.au op Facebook te besoek.

Klik hier om Boekwurm.co.au op Wêreldwyd se Wêreldgids te besoek.

Deel op

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Hoe lank woon jy al in die buiteland?
Naam en van
This field is hidden when viewing the form

Nuutste artikels