Wanneer musiek die verlange verwoord
Vir baie ekspats leef daar twee wêrelde gelyk in een hart – die lewe wat jy nou bou, en die…

Vir baie ekspats leef daar twee wêrelde gelyk in een hart – die lewe wat jy nou bou, en die…
Uit en tuis is ’n rubriek waar ons gesels met mense wat tans oorsee woon, of wat vroeër daar gebly…
‟Uit en tuis” is ’n rubriek waar ons gesels met mense wat tans oorsee woon, of wat vroeër daar gebly en gewerk het. Hierdie week gesels ons met Louis de Klerk en sy vrou Louna wat in Australië woon.
Hallo, Louis en Louna. Dit is heerlik om met julle te gesels!
Van waar in Suid-Afrika is julle oorspronklik en hoekom het julle besluit om na Australië te emigreer?
Ons het in die Paarl gewoon. Ek (Louis) het in Wellington grootgeword en Louna in die Paarl. Ons het mekaar ses jaar gelede ontmoet en ’n paar maande later getrou. Ons albei was slagoffers van die Covid-resessie en het ons werk in daardie tyd verloor. Louna kon nie werk kry as onderwyser nie, en ek kon nie vaste werk kry nie en moes op kontrakwerk staatmaak. Ons het bitter swaar gekry en moes begin kyk na ander opsies om vir onsself en ons kinders te voorsien.
Wanneer jy oorsee woon, raak die klein, alledaagse ervarings dikwels meer betekenisvol – ’n bekende taal, ’n vriendelike gesig, of…
Elke onderneming het ’n storie – een van moed, drome en ’n bietjie Suid-Afrikaanse vasberadenheid. Wanneer mense hul tasse pak…
Die gewilde Afrikaans is Lekker-konsertreeks keer in Augustus 2026 terug na Australië en Nieu-Seeland, en vanjaar se toer beloof om…
Elke onderneming het ’n storie – een van moed, drome en ’n bietjie Suid-Afrikaanse vasberadenheid. Wanneer mense hul tasse pak…
’n Toer na Nieu-Seeland en Australië saam met Eloff, aangebied deur SA Events SA Events bring vanjaar ’n uitsonderlike musikale…
Deur Sue-Ann de Wet Op 7 Februarie 2003 land Marius le Grange in Perth met twee tasse, ’n winter-slaapsak en…
Elke onderneming het ’n storie – een van moed, drome en ’n bietjie vasberadenheid. Wanneer mense hul tasse pak en…
End of content
End of content
