Afrikaanse musiektoer skop dié naweek af in Dubai en Europa
Deur Marthinus Koekemoer Afrikaners in Dubai en vyf stede in Europa kan uitsien na heerlike Afrikaanse musiek wanneer Afrikaans is Lekker oor…

Deur Marthinus Koekemoer Afrikaners in Dubai en vyf stede in Europa kan uitsien na heerlike Afrikaanse musiek wanneer Afrikaans is Lekker oor…
In 2025 is die honderdste jaar van Afrikaans as amptelike taal landswyd gevier. Die verrigtinge het vele vorme aangeneem, van die Solidariteit Beweging se instellings wat van Pretoria tot by die Taalmonument met nege reuse letters wat “Afrikaans” spel, getoer het, tot skole en aftreeoorde se inwoners wat hulle gunsteling Afrikaanse spreekwoorde uitgebeeld het. Dan was daar ook die Afrikaans 100-reëlingskomitee se makieties en nog meer funksies en byeenkomste. Hulde is gebring aan mense wat ’n bydrae tot die taal gelewer het en die veelkleurige Afrikaans 100-kenteken is oral opgemerk.
Deur Megan Swart Vakansiegangers aan boord die MSC Opera het die afgelope naweek hul taal voluit gevier by die unieke…
Deur Megan Swart Die unieke Afrikaanse taal-en-kultuurfees, beter bekend as AfriFees, het vir die eerste keer internasionale waters betree. Hierdie…
Vir die eerste keer ooit maak die gewilde Bokjol-ervaring sy verskyning in Skotland wanneer Bokjol 2026 op 3 Julie 2026…
Belfast maak gereed vir ’n unieke viering van Suid-Afrikaanse kultuur, musiek en sport wanneer Bokjol 2026 op 4 Julie 2026…
Die gewilde Afrikaans is Lekker-konsertreeks keer in Augustus 2026 terug na Australië en Nieu-Seeland, en vanjaar se toer beloof om…
’n Toer na Nieu-Seeland en Australië saam met Eloff, aangebied deur SA Events SA Events bring vanjaar ’n uitsonderlike musikale…
Afrikaans is Lekker 2026: Kanada – ’n viering van musiek, taal en kultuur Die gewilde Afrikaans is Lekker-konsertreeks keer in…
Afrikaans is Lekker het oor die jare heen ontwikkel tot ’n internasionale viering van Afrikaanse musiek en kultuur wat diep…
End of content
End of content
