Geloftefees: Donderdag, 16 Desember 2021 in Marysville, Victoria

22/11/2021
| Deur AfriForum Wêreldwyd
Jakrawut-Ouiseng.-Unsplash

Hiermee word u vriendelik uitgenooi na ʼn Geloftefees in Groter Melbourne, Victoria.

Ons Geloftefees is om die Gelofte gestand te doen.

 Program:

  • Kort verootmoedigingsdiens.
  • Aflegging van die Gelofte.
  • Kort Gelofterede: Dr Dirk Herman, Hoof Uitvoerene Beampte, Solidariteit.
  • Gesellige saamkuier  met braaivleis, melktert en koffie.

Deel op

Watter taal praat jy by die huis?
Naam en van
Hidden
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels