SELFISOLASIE: Aanlyn aansoeke nou moontlik

26/08/2020
| Deur Sue-Ann de Wet
photo-1486312338219-ce68d2c6f44d

Dien jou aanlyn aansoek hier in as jy nog nie terugvoer gekry het oor jou e-posaansoek nie:

As jy die dag van jou aankoms of die dag daarna na ’n ander provinsie vlieg, moet jy inligting oor jou vlug, vervoer en goedgekeurde hotelverblyf by jou reisplan insluit.

Indien jy reeds in staatsisolasie is, moet jy vanaf Dag 5 ’n COVID-19-toets laat doen om toestemming te kry om in selfisolasie te gaan.

Gerepatrieerdes moet daarop let dat toestemming om in selfisolasie te gaan nie gewaarborg is nie en dat dit moet voldoen aan die vereistes wat in die regulasies uiteengesit is. Toestemming is nog onderhewig aan die betrokke amptenare se diskresie. As toestemming vir selfisolasie geweier word, sal jy op die staat se koste in ’n staatsfasiliteit moet bly.

Deel op

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Hoe hou jy Afrikaans taalvaardighede vir jouself en/of kinders lewendig?
Naam en van
This field is hidden when viewing the form

Nuutste artikels