Kompetisie: Eg Suid-Afrikaanse produk

26/01/2017
| Deur Sue-Ann de Wet
Wereldwyd-Kompetiesie-1024x768

Hierdie eg Suid-Afrikaanse produk sal enige Suid-Afrikaner in die buiteland huis toe laat verlang. Raai watter gunsteling Suid-Afrikaanse produk in die foto verskyn en staan ʼn kans om ʼn Takealot geskenkbewys ter waarde van R500 te wen. Stuur asseblief antwoorde aan wereldwyd@afriforum.co.za.

Deel op

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Watter taal praat jy by die huis?
Naam en van
This field is hidden when viewing the form

Nuutste artikels