’n Siel vol musiek breek die hemele oop met as die lied van engele gesing word – Ronel van Zyl

14/12/2016
| Deur Ronel van Zyl
n-siel-vol-musiek-breek-die-hemele-oop-met-die-lied-van-engele-gesing-word

Regentstraat se Kersliggies bestaan uit die mooiste engele. Vanjaar se vertoning vier die omgewing se geskiedenis en die verbintenis met Kersfees deur na die oorspronklike liggies van 1954 te verwys. Ek het Woensdagaand die 139-bus na Waterloo geneem en was gaande oor die liggies in die reën – Ronel van Zyl.

Die aarde is oud weens sy omgee-las,
maar met Kersfees is dit weer altyd nuut,
die juweel se hart brand glansend en mooi,
en die siel, vol musiek, breek die hemele oop
as die lied van die engele gesing word. 

Phillips Brooks (1835-1893)

Besoek Ronel van Zyl se blog hier.

 

 

Foto’s: Ronel van Zyl

 

Deel op

Watter taal praat jy by die huis?
Naam en van
Hidden
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels