AfriForum beklemtoon nadelige gevolge van toenemende rassefokus in wetgewing by VN se Forum vir Sake en Menseregte

26/11/2024
| Deur AfriForum Wêreldwyd
AfriForum beklemtoon nadelige gevolge van toenemende rassefokus in wetgewing by VN se Forum vir Sake en Menseregte

Die burgerregteorganisasie AfriForum neem tans deel aan die dertiende sitting van die Verenigde Nasies (VN) se Forum vir Sake en Menseregte wat van 25 tot 27 November in Genève, Switserland, plaasvind. Hierdie forum bied ’n unieke platform vir ’n wye verskeidenheid belanghebbendes om tendense en uitdagings te bespreek wat die implementering en bevordering van die VN se Leidende Beginsels vir Sake en Menseregte aanbetref. Hierdie beginsels word beskou as dié gesaghebbende globale raamwerk vir state en ondernemings wat daarop gerig is om nadelige gevolge van sakeaktiwiteite op menseregte te voorkom. Die huidige sessie fokus op hoe die “slim mengsel van maatreëls”, met ander woorde die samewerking tussen nasionale en internasionale belanghebbendes, en vrywillige en verpligte maatreëls, hierdie raamwerk kan bevorder.

Volgens Alana Bailey, AfriForum se afgevaardigde na die forum se sitting, moet ’n gebalanseerde verhouding tussen nasionale en internasionale belange, sowel as tussen die vrywillige en verpligte maatreëls ingestel word om nadelige impakte op menseregte as gevolg van sakeaktiwiteite te voorkom en die beskerming van menseregte te verseker, terwyl ekonomiese groei steeds bevorder word.

AfriForum het ’n verslag ingedien wat gebaseer is op navorsing wat dit onderneem het oor toenemende rasgefokusde wetgewing in Suid-Afrika. Ten spyte van die land se grondwetlike verbintenis tot nierassigheid en gelykheid, is gevind dat rasgefokusde wetgewing in getal en intensiteit toeneem. ’n Groeiende fokus op verteenwoordigendheid in ’n uitbreidende verskeidenheid sektore het nie ’n afname in ongelykheid in die land tot gevolg gehad nie, wat bewys dat hierdie benadering nie net ondoeltreffend nie, maar selfs nadelig is.

Die verslag beklemtoon dat wetgewing soos die Wet op Breedgebaseerde Swart Ekonomiese Bemagtiging (BGSEB) en die Wet op Gelyke Indiensneming slegs enkelinge bevoordeel. Verder is daar ook vasgestel dat daar ’n korrelasie tussen regstellende aksie vir openbare verkrygingsprosesse en korrupsie bestaan. Daarbenewens sluit maatreëls van dié aard minderheidsgemeenskappe van ekonomiese aktiwiteite uit, wat hulle volhoubare voortbestaan bedreig.

“Maatskaplike ongelykheid in Suid-Afrika word dikwels beklemtoon, maar daar word nie genoeg aandag gegee aan die rol wat rasgefokusde wetgewing speel om hierdie kommerwekkende toedrag van sake te handhaaf nie. Deur die kwessie op internasionale platforms, soos die VN se Forum vir Sake en Menseregte te bespreek, hoop ons om bewustheid in hierdie verband te verhoog en om vir ’n hersiening van die wetlike maatreëls te beding. Deur byvoorbeeld sonsondergangklousules in regstellendeaksiewetgewing in te sluit en aansporings te bied vir die bemagtiging van alle gemeenskappe in die land, in plaas van strafmaatreëls, kan sakeaktiwiteite floreer, terwyl menseregte ook bevorder word,” meen Bailey.

Etlike duisende afgevaardigdes van regerings, internasionale organisasies, ondernemings, die burgerlike samelewing, vakbonde, gemeenskappe, asook uit die regswêreld en akademie van oor die wêreld heen woon die sitting by wat môre (27 November) afgesluit word. Bailey sê dat dit nie net ’n waardevolle platform bied om bewustheid oor bogenoemde knelpunte te skep nie, maar aan organisasies soos AfriForum ’n internasionale netwerkgeleentheid gee, asook blootstelling aan voorbeelde van beste praktyke wat ’n balans tussen menseregte en sakebelange in ander wêrelddele bewerkstellig.

Deel op

Watter taal praat jy by die huis?
Naam en van
+27(Suid-Afrika)
+93 (Afghanistan)
+355 (Albanië)
+213 (Algerië)
+376 (Andorra)
+244 (Angola)
+-267 (Antigua en Barbuda)
+54 (Argentinië)
+374 (Armenië)
+61 (Australië)
+43 (Oostenryk)
+994 (Azerbeidjan)
+-241 (Bahama-eilande)
+973 (Bahrein)
+880 (Bangladesh)
+-245 (Barbados)
+375 (Wit-Rusland)
+32 (België)
+501 (Belize)
+229 (Benin)
+975 (Bhutan)
+591 (Bolivia)
+387 (Bosnië en Herzegovina)
+267 (Botswana)
+55 (Brasilië)
+673 (Brunei)
+359 (Bulgarye)
+226 (Burkina Faso)
+257 (Burundi)
+238 (Kaap Verde)
+855 (Kambodja)
+237 (Kameroen)
+1 (Kanada)
+236 (Sentraal-Afrikaanse Republiek)
+235 (Tsjad)
+56 (Chili)
+86 (China)
+57 (Colombia)
+269 (Komore)
+243 (Demokratiese Republiek Kongo)
+242 (Republiek Kongo)
+506 (Costa Rica)
+385 (Kroasië)
+53 (Kuba)
+357 (Ciprus)
+420 (Tsjeggië)
+45 (Denemarke)
+253 (Djiboeti)
+-766 (Dominica)
+-808 (Dominikaanse Republiek)
+593 (Ecuador)
+20 (Egipte)
+503 (El Salvador)
+240 (Äquatoriaal-Guinee)
+291 (Eritrea)
+372 (Estland)
+268 (Eswatini)
+251 (Ethiopië)
+679 (Fidzi)
+358 (Finland)
+33 (Frankryk)
+241 (Gabon)
+220 (Gambië)
+995 (Georgië)
+49 (Duitsland)
+233 (Ghana)
+30 (Griekeland)
+-472 (Grenada)
+502 (Guatemala)
+224 (Guinee)
+245 (Guinee-Bissau)
+592 (Guyana)
+509 (Haïti)
+504 (Honduras)
+36 (Hongarye)
+354 (Ysland)
+91 (Indië)
+62 (Indonesië)
+98 (Iran)
+964 (Irak)
+353 (Ierland)
+972 (Israel)
+39 (Italië)
+-875 (Jamaika)
+81 (Japan)
+962 (Jordanië)
+7 (Kasakstan)
+254 (Kenia)
+686 (Kiribati)
+850 (Noord-Korea)
+82 (Suid-Korea)
+383 (Kosovo)
+965 (Koeweit)
+996 (Kirgisië)
+856 (Laos)
+371 (Letland)
+961 (Libanon)
+266 (Lesotho)
+231 (Liberia)
+218 (Libië)
+423 (Liechtenstein)
+370 (Litauen)
+352 (Luxemburg)
+261 (Madagaskar)
+265 (Malawi)
+60 (Maleisië)
+960 (Maledive)
+223 (Mali)
+356 (Malta)
+692 (Marshall-eilande)
+222 (Mauritanië)
+230 (Mauritius)
+52 (Mexiko)
+691 (Mikronesië)
+373 (Moldowa)
+377 (Monaco)
+976 (Mongolië)
+382 (Montenegro)
+212 (Marokko)
+258 (Mosambiek)
+95 (Mianmar)
+264 (Namibië)
+674 (Nauru)
+977 (Nepal)
+31 (Nederland)
+64 (Nieu-Seeland)
+505 (Nicaragua)
+227 (Niger)
+234 (Nigerië)
+389 (Noord-Masedonië)
+47 (Noorweë)
+968 (Oman)
+92 (Pakistan)
+680 (Palau)
+507 (Panama)
+675 (Papoea-Nieu-Guinee)
+595 (Paraguay)
+51 (Peru)
+63 (Filipyne)
+48 (Pole)
+351 (Portugal)
+974 (Katar)
+40 (Roemenië)
+7 (Rusland)
+250 (Rwanda)
+-868 (Saint Kitts en Nevis)
+-757 (Saint Lucia)
+-783 (Saint Vincent en die Grenadine)
+685 (Samoa)
+378 (San Marino)
+239 (Sao Tomé en Principe)
+966 (Saoedi-Arabië)
+221 (Senegal)
+381 (Serwië)
+248 (Seychelle)
+232 (Sierra Leone)
+65 (Singapoer)
+421 (Slowakye)
+386 (Slovenië)
+677 (Salomonseilande)
+252 (Somalië)
+27 (Suid-Afrika)
+211 (Suid-Sudan)
+34 (Spanje)
+94 (Sri Lanka)
+249 (Soedan)
+597 (Suriname)
+46 (Swede)
+41 (Switserland)
+963 (Sirië)
+886 (Taiwan)
+992 (Tadjikistan)
+255 (Tanzanië)
+66 (Thailand)
+670 (Timor-Leste)
+228 (Togo)
+676 (Tonga)
+-867 (Trinidad en Tobago)
+216 (Tunisië)
+90 (Turkye)
+993 (Turkmenistan)
+688 (Tuvalu)
+256 (Oeganda)
+380 (Oekraïne)
+971 (Verenigde Arabiese Emirate)
+44 (Verenigde Koninkryk)
+1 (Verenigde State)
+598 (Uruguay)
+998 (Oesbekistan)
+678 (Vanuatu)
+379 (Vatikaanstad)
+58 (Venezuela)
+84 (Viëtnam)
+967 (Jemen)
+260 (Zambië)
+263 (Zimbabwe)
(Suid-Afrika)
Afghanistan
Albanië
Algerië
Andorra
Angola
Antigua en Barbuda
Argentinië
Armenië
Australië
Oostenryk
Azerbeidjan
Bahama-eilande
Bahrein
Bangladesh
Barbados
Wit-Rusland
België
Belize
Benin
Bhutan
Bolivia
Bosnië en Herzegovina
Botswana
Brasilië
Brunei
Bulgarye
Burkina Faso
Burundi
Kaap Verde
Kambodja
Kameroen
Kanada
Sentraal-Afrikaanse Republiek
Tsjad
Chili
China
Colombia
Komore
Demokratiese Republiek Kongo
Republiek Kongo
Costa Rica
Kroasië
Kuba
Ciprus
Tsjeggië
Denemarke
Djiboeti
Dominica
Dominikaanse Republiek
Ecuador
Egipte
El Salvador
Äquatoriaal-Guinee
Eritrea
Estland
Eswatini
Ethiopië
Fidzi
Finland
Frankryk
Gabon
Gambië
Georgië
Duitsland
Ghana
Griekeland
Grenada
Guatemala
Guinee
Guinee-Bissau
Guyana
Haïti
Honduras
Hongarye
Ysland
Indië
Indonesië
Iran
Irak
Ierland
Israel
Italië
Jamaika
Japan
Jordanië
Kasakstan
Kenia
Kiribati
Noord-Korea
Suid-Korea
Kosovo
Koeweit
Kirgisië
Laos
Letland
Libanon
Lesotho
Liberia
Libië
Liechtenstein
Litauen
Luxemburg
Madagaskar
Malawi
Maleisië
Maledive
Mali
Malta
Marshall-eilande
Mauritanië
Mauritius
Mexiko
Mikronesië
Moldowa
Monaco
Mongolië
Montenegro
Marokko
Mosambiek
Mianmar
Namibië
Nauru
Nepal
Nederland
Nieu-Seeland
Nicaragua
Niger
Nigerië
Noord-Masedonië
Noorweë
Oman
Pakistan
Palau
Panama
Papoea-Nieu-Guinee
Paraguay
Peru
Filipyne
Pole
Portugal
Katar
Roemenië
Rusland
Rwanda
Saint Kitts en Nevis
Saint Lucia
Saint Vincent en die Grenadine
Samoa
San Marino
Sao Tomé en Principe
Saoedi-Arabië
Senegal
Serwië
Seychelle
Sierra Leone
Singapoer
Slowakye
Slovenië
Salomonseilande
Somalië
Suid-Afrika
Suid-Sudan
Spanje
Sri Lanka
Soedan
Suriname
Swede
Switserland
Sirië
Taiwan
Tadjikistan
Tanzanië
Thailand
Timor-Leste
Togo
Tonga
Trinidad en Tobago
Tunisië
Turkye
Turkmenistan
Tuvalu
Oeganda
Oekraïne
Verenigde Arabiese Emirate
Verenigde Koninkryk
Verenigde State
Uruguay
Oesbekistan
Vanuatu
Vatikaanstad
Venezuela
Viëtnam
Jemen
Zambië
Zimbabwe
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels